Skole Atletiek – HoĆ«rskool Goudveld presteer
Skole Atletiek. HoĆ«rskool Goudveld se atlete het aan die JF Nedbank Skole Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Eerste plekke behaal: Tweede plekke: Derde en vierde plekke: Vyfde plek: Sesde…
Dogters Krieketspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Dogters Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se dogters krieketspan het HoĆ«rskool Sand du Plessis aangedurf in ‘n krieketwedstryd. Fichies kolf eerste en behaal 202 lopies in hul 20 beurte. Daarna het hulle…
TSA Junior Meesters – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
TSA Junior Meesters. Donna le Roux, Graad 11 leerder van SekondĆŖre meisieskool Oranje, het die afgelope naweek die TSA Junior Meesters Afrika se Junior Meesters o.18 toernooi in Pretoria gewen.…
TSA Junior Masters Championship – Grey Kollege
TSA Junior Masters Championship. Die Mandic-broers, Bogdan en Jovan, van Grey Kollege, het die afgelope naweek in Pretoria aan die TSA Junior Masters Championship deelgeneem. Slegs die top 8 van…
Gerrie Berner Laerskole Tennis – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Gerrie Berner Laerskole Tennis. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het vanaf 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner Laerskole tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Altesaam 32 skole…
Menlo Gala – Eunice High School
Menlo Gala. Twenty-four Eunice swimmers competed at the Menlo Gala in Pretoria. They took 5th place out of 14 schools and brought 7 medals home! The top 4 positions include:…
Lejweleputswa Tennisspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa Tennisspan. PrimĆŖre Skool Naudeville het drie leerders, Mar-LĆØzĆ© van der Merwe, JohandrĆ© du Plessis en Aneri Hoogendyk, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Tennisspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto…
Menlopark annual invitational gala – Grey College
Menlopark annual invitational gala. Menlopark High School16th annual invitational gala took place the past weekend. Congratulations to the Grey College team who podium and finished third overall. Helio Chen and…
Stayers voorseisoen Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Goudveld
Stayers voorseisoen Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Goudveld se eerste hokkiespan dogters en -seuns oefengroepe van 2025 was op 18 -20 Oktober genooi na die Stayers voorseisoen Hokkietoernooi in Bethlehem. Die eerstespan dogters…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Witteberg teen Sentraal
Skolekrieket. HoĆ«rskool Witteberg se 1ste krieketspan het Saterdag, 19 Oktober, in ‘n skolekrieket wedstryd teen HoĆ«rskool Sentraal te staan gekom. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te…
Radikale Redenaars – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ān top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen JF
Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk…
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het beslis hul staal gewys by die JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Prestasies behaal Goue medaljes ontvang: š¦š¶š¹šš²šæ šŗš²š±š®š¹š·š²s ontvang: ššæš¼š»š šŗš²š±š®š¹š·š²s ontvang: š©š¶š²šæš±š² plek…
Meisies-krieket – HoĆ«rskool Goudveld teen Welkom Gimnasium
Meisies-krieket. HoĆ«rskool Goudveld het 16 Oktober teen Welkom-Gimnasium in ‘n meisies-krieket wedstryd gespeel. Gouties het besluit om eerste te kolf en teken 145 lopies aan met die verlies van 5…
SA Gimnastiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Gimnastiekkampioenskap. Vyf dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het aan die SA Gimnastiekkampioenskap deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s verskaf
Prysuitdeling 2024 – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Prysuitdeling 2024. SekondĆŖre Meisieskool Oranje het leerders beloon tydens die Prysuitdeling 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
Spogkrieket – HoĆ«rskool Witteberg skitter
š¦š½š¼š“šøšæš¶š²šøš²š š¼š½ šš²šæšÆšš±š®š“. HoĆ«rskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het op 16 Oktober teen die 1ste dogterspan van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool te staan gekom in ‘n T20 wedstryd. Witteberg het met…
SADTA Ultimate Summer Challenge – HoĆ«rskool Fichardtpark
SADTA Ultimate Summer Challenge. Megan Muller, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die SADTA Free State Provincial Disco Dance & Ultimate Summer Challenge deelgeneem. Megan verwerf die volgende…
Akademiese toekennings 2024 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Akademiese toekennings 2024. Akademiese toekennings 2024 gemaak aan leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Sport en Kultuur toekennings – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Sport en Kultuur toekennings. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul Sport- en Kutuurpresteerders van 2024 aangekondig. JF Sportster van die jaar, 2024 JF Kultuurster van die jaar, 2024 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Hoofleiers en Leiers 2025 – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Hoofleiers en Leiers 2025. SekondĆŖre Meisieskool Oranje het hul Hoofleiers en Leiers 2025 aangekondig. Hoofleiers 2025 Skool- en Koshuis VRL’e 2025 Kultuurkapteine 2025 Sportkapteine Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
NC Tennis Masters – Eunice High School
NC Tennis Masters. Tamzin Mostert, Grade 9 learner of Eunice High School in Bloemfontein, is the U16 NC Tennis Masters winner! She is also a member of Eunice High School…
Kovsies School Sport Stars – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Kovsies School Sport Stars. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool spog met 6 uit 32 nominasies vir die Kovsies School Sport Stars van die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het as algehele wenners by die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms in die C-Afdeling geĆ«indig. ššš š ššš š® ššš šÆ Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
ASA atletiek ligabyeenkoms – Grey College Primary
ASA atletiek ligabyeenkoms. Tydens die eerste ASA atletiek ligabyeenkoms het drie atlete van Grey, Wiaan Bredenkamp, Reuben Smit en Eduan Booysen baie goed presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegeprimary.com/ Foto verskaf
Valedictory and Crowning – Eunice High School
Valedictory and Crowning. Friday marked the last official day of the Grade 12s as they celebrated an emotional Valedictory ceremony. The Grade 11s were also crowned as the new leaders…
Awards Ceremony 2024 – Eunice High School
Awards Ceremony 2024. The annual Awards Ceremony of Eunice High School was a prestigious occasion. Not only the academic learners received recognition, but the talents of the sport, cultural and…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Witteberg teen Welkom Gimnasium
Skolekrieket. HoĆ«rskool Witteberg se 1ste krieketspan het die naweek in ‘n skolekrieket wedstryd teen Welkom Gimnasium te staan gekom. Witteberg wen die loot en besluit om eerste te kolf. Janco…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark o.15A teen Duineveld
Skole Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.15A krieketspan het gister, 11 Oktober die o.15A toerspan van HoĆ«rskool Duineveld, Upington, ontvang. Fichies boul eerste. Beste boulers: Fichies beperk Velties tot 72 almal…
Mini Krieketwedstryde – PrimĆŖre Skool Universitas
Mini Krieketwedstryde. Tjokkies se Graad 1 mini-krieketwedstryde het met hulle rondomtalie wedstryde afgeskop. Daar is nog twee weke om na uit te sien waar almal ān beurt gaan kry om…
Nasionale Equestrian Kampioenskappe – HoĆ«rskool Goudveld
Nasionale Equestrian Kampioenskappe. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Elri Coetzee en haar perd, Legend, het deelgeneem aan die nasionale Equestrian kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park in Johannesburg vanaf 24 tot 28 September.…
Nasionale Equestrian Kampioenskappe – HoĆ«rskool Goudveld
Nasionale Equestrian Kampioenskappe. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee en haar perd, Your Wish, het deelgeneem aan die nasionale kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park in Johannesburg vanaf 24 tot 28 September.…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen Fichardtpark
Skole Krieket. In die skole krieket wedstryd, Krieketstryd van die Suide, tussen die twee Bloemfontein skole, HoĆ«rskool Jim FouchĆ© en HoĆ«rskool Fichardtpark, het JF se eerste krieketspan HoĆ«rskool Fichardtpark met…
Skolerugby – PrimĆŖre Skool Truida Kestell
Skolerugby – HJ Eksteen van PrimĆŖre Skool Truida Kestell, Bethlehem het die eer te beurt geval om vir die jaarlikse o/13 VKB skolerugby week te gaan speel. Dit het plaasgevind…
VRL 2025 – HoĆ«rskool Bothaville
VRL 2025 – HoĆ«rskool Bothaville het hul VRL vir 2025 aangekondig. Hierdie jong leiers is verteenwoordigers van die skool en dien as ondersteuning tot die skool se leerlingraad. Dogters vir…
AVS Vrystaat Somerfees – HoĆ«rskool Fichardtpark
AVS Vrystaat Somerfees. Twaalf Fichies het die Vrystaat verteenwoordig gedurende die jaarlikse AVS Vrystaat Somerweek. ššæš¶š²šøš²š O.19 š¦š»š²š¹šÆš®š¹ (šš®šš šš¶šš²) O.17 šš¼šøšøš¶š² šš¼š“šš²šæš (šŖš¼š²šŗš®) O.šš³ š„šš“šÆš š³āš O.šš² šš¼šøšøš¶š² šš¼š“šš²šæš…
Karate Free State Champs – Truida Kestell Primary School
Karate Free State Champs – Truida Kestell Primary School, Bethlehem super karate Truidjies took part in the Free State Champs. Die volgende uitslae is behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/home Foto’s…
Graanveld Cricket Tournament – Truida Kestell Primary School
Graanveld Cricket Tournament. Truida Kestell U.13 cricket team participated at the Graanveld Cricket Tournament this past weekend. The school is very proud of the boys, ending 3rd at the tournament.…
Pat Uys Tennis Festival – Eunice High School
Pat Uys Tennis Festival. The annual Pat Uys Tennis Festival drew to a close. The eight teams played excellent tennis over the three days and formed wonderful friendships. Congratulations to…
Kloppers Tennis Tournament – Truida Kestell Primary
Kloppers Tennis Tournament. Photo: FouchĆ© Vermeulen and Müller Bosch FouchĆØ Vermeulen and Müller Bosch from Truida Kestell Primary School, Bethlehem participated at the Kloppers Tennis Teams tournament. It took place…
Moolmanshoek perde uithourit – Laerskool Truida Kestell
Moolmanshoek perde uithourit. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Erasa Moolmanshoek perde uithourit deelgeneem. Tydens die uithourit wat op 28 Septenber plaasgevind het, het Willie Nel…
Grey/OMS Atletiekbyeenkoms – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Grey/OMS Atletiekbyeenkoms. RumĆ© Burger, graad 10 leerder van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, is Saterdag 5 Oktober by die Grey/OMS-Atletiekbyeenkoms as die beste senior baanatleet aangewys. Hierdie is die derde groot byeenkoms…
Curro AquaElite Gala 2024 – Grey Kollege
Curro AquaElite Gala 2024. Grey Kollege se swemspan het as algehele seunswenners van die Curro AquaElite Gala in Hillcrest (KZN) weggestap. Die Grey-swemmers het verlede jaar (2023) in die derde…
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van HoĆ«rskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan diĆ© atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het…
Skole krieket – Welkom Gimnasium teen Sentraal
Skole krieket. Welkom Gimnasium se eerste krieketspan het kragte gemeet teen HoĆ«rskool Sentraal van Bloemfontein. Welkom Gimnasium uitslae: behaal 235 vir 10 paaltjies Kolwers: Boulers: HoĆ«rskool Sentraal: behaal 96 vir…
Grey/OMS Athletics Meet – Eunice High School
Grey/OMS Athletics Meet. Nine athletes from Eunice High School competed at the annual Grey/OMS athletics meet. Eunice won three silver medals and one bronze. Congratulations to the following athletes: Isobel…
50-Beurt Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
50-Beurt Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10…
SA 20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA 20 Krieketreeks. HoĆ«rskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te…
Krieketstryd van die Suide – HoĆ«rskool Fichardtpark teen JF
Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Hierdie wedstryd vind…


























































