2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Abby Olivier
2023 Graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Abby Olivier op 11 Januarie verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om Abby by…
Vrystaat Swemspan – Sujané Coetzer gekies vir span
Vrystaat Swemspan. Sujané Coetzer van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Vrystaat Swemspan. Hierdie span gaan 28 Januarie in Potchefstroom aan die 4+1 Provinsiale Gala deelneem. Free State Swim…
Hoërskool Witteberg – Nuwe personeel met trots verwelkom
Hoërskool Witteberg van Bethlehem verwelkom met trots die nuwe personeel op sy span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf
2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Joshua Hallatt
2023 graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Joshua Hallatt verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Aiden Erasmus
Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Aiden is in Graad 1A. Dit is ‘n groot voorreg vir…
SA Platteland Krieket Uitnodigingspan – BVHS leerders in span
SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Vier van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se krieketspelers is gekies vir die SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Die span gaan later hierdie jaar na Indië toer. Die spelers…
Bloemfontein Bears Hockey – Susan Bender by Nationals
Bloemfontein Bears Indoor Hockey. Susan Bender is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy was gekies vir die Bloemfontein Bears Indoor Hockey team wat vanaf 19 tot 22 Desember 2022…
Freestate Swimming Champs – BVHS swemmers presteer
Freestate Swimming Champs. Tydens 7 tot 11 Desember 2022, het die Freestate Swimming Champs by Bloemfontein se Stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool (ook lede…
Graad 1 2023 – Naudies verwelkom Eugené Botes
Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Carli Fouché
Graad 1’s 2023. Carli Fouché het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Mag jy jou lekker skooljare…
2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Zendaya Klassen
2023 Graad 1’s. Zendaya Klassen het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Geniet jou lekker jare by…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Marnu Strydom
Graad 1 2023. Marnu Strydom het vandag, 11 Januarie, sy skoolloopbaan saam met die ander Graad 1’s 2023 by Primêre Skool Naudeville begin. Geniet jou lekker jare by Naudies, Marnu!…
Graad 1’s Tweelinge – Naudies spog met twee tweelinge
Graad 1’s Tweelinge – Primêre Skool Naudéville spog hierdie jaar met twee tweelinge. Hulle het vanjaar twee tweelinge in die Graad 1’s klas bygekry! Princess en Prince Ngaka en Sebolelo…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Lenique Loggenberg
Graad 1’s 2023. Schools That Rock verwelkom Lenique Loggenberg by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Linique het vandag haar skoolloopbaan begin. Lenique, mag jy jou jaar in die Graad 1…
Nuwe Personeel – Primêre Skool Naudéville verwelkom nuwe personeel
Nuwe personeel – Primêre Skool Naudéville, Welkom verwelkom die nuwe personeel wat nuut aangestel is by die skool. Die nuwe personeel is Juf. Jana Els (Gr. 2 Aflos), juf. Louisa…
Graad 1’s 2023 – Schools that Rock verwelkom Fathon van Wyk
Graad 1’s 2023 – Schools That Rock verwelkom Fathon van Wyk by Primêre Skool Naudéville. Fathon het vandag sy skoolopleiding begin. Fathon, mag jy jou jaar as een van Naudies…
Primêre Meisieskool Oranje – Opgewonde op eerste skooldag 2023
Primêre Meisieskool Oranje. Al die Eendjies van Primêre Meisieskool Oranje is vreeslik opgewonde om terug te wees by die skool. Alle graad 1, sowel as nuwe leerlinge en personeel, het…
2023 Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville spog met 86
2023 Graad 1’s. Primêre Skool Naudeville in Welkom, is baie trots op hul pragtige 2023 Graad 1’s! Hulle het vandag 86 Graad 1’s by die skool verwelkom. Voorwaar iets om…
Hoërskool Sentraal Graad 8’s – Word volwaardige Tralies in 2023
Hoërskool Sentraal Graad 8’s. Hoërskool Sentraal se Graad 8’s leer sommer op hul eerste dag wat gaan vir wat! Traliewees is ‘n leefstyl, en die Graad 8-bytjies is besig om…
Graad 1 2023 – Primêre Skool Naudeville verwelkom Ricardo Woite
Graad 1 2023. Vandag, 11 Januarie, verwelkom Primêre Skool Naudeville vir Ricardo Woite. Ricardo begin vandag sy skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou lekker jare by Naudies, Ricardo! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Primêre Skool Naudeville – Mianique Vermaak verwelkom in Gr 1
Primêre Skool Naudeville. Schools That Rock en Primêre Skool Naudeville, Welkom, verwelkom Mianique Vermaak in Graad 1. Mianique begin vandag haar skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou skoolloopban, Mianique! Meer skolenuus:…
Naudeville Graad 1’s – Naudies verwelkom Gabriella Anagnostou
Naudeville Graad 1’s. Primêre Skool Naudevile in Welkom verwelkon vandag vir Gabriella Anagnostou in Graad 1. Gabriella se juffrou is Nalita. Geniet jou skoolloopbaan, Gabriella! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s…
Primêre Skool Willem Postma – Nuwe personeel verwelkom
Primêre Skool Willem Postma. Vyf nuwe personeellede het vanjaar aangesluit by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Die skool verwelkom: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.willempostma.co.za/ Foto’s verskaf
Hoërskool Fichardtpark – Graad 8’s ervaar die Fichie-sonnestelsel
Hoërskool Fichardtpark. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se Graad 8’s van 2023 is vandag gewys dat, om deel te wees van die Fichie-sonnestelsel, verseker ‘n asemrowende ervaring is! Die Graad 8-“sterre” is…
Hellweek Swimming Survivor 2023 – BVHS leerders berei voor vir 2023
Hellweek Swimming Survivor 2023. Gaby Bishop en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het onlangs die Hellweek Survivor 2023 bygewoon in Bloemfontein. Simon Grey het die Hellweek Swimming Survivor 2023…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Julle moet die Here liefhê en gehoorsaam. If you are loyal to the Lord, He will bless you.
All Star Hockey – Lilly-Anne Theron selected for U18 team
All Star Hockey. Lilly-Anne Theron is a Matric 2023 learner from Eunice High School in Bloemfontein. She was selected for the U18 All Star team based on her 2021 stellar…
Hoërskool Fichardtpark – Matrieks 2023 se eerste dag in Graad 8
Hoërskool Fichardtpark. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se matrieks van hierdie jaar – onthou julle nog hoe klein en skrikkerig julle was? Fichies sien uit om julle as Graad 12’s te beleef.…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Holy Spirit is Promised/Â Die Heilige Gees sal by julle bly.
Skole Atletiek – Hoërskool Fichardtpark Top 10 SA Skole Ranglys
Skole Atletiek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, sluit vanjaar hul 2022 atletiekseisoen af met 20 atlete (beide seuns en dogters) op die Top 10 SA-Skole Atletiek Ranglys versprei oor 23 items. Schools…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Birth of Jesus/Die Geboorte van Jesus Christus. https://schoolsthatrock.co.za
SA Youth Horseriding Championships – Gina Koupis excels
SA Youth Horseriding Championships. Gina Koupis, learner from Eunice High School and her horse, El Tebo, recently competed at the SA Youth Horseriding Championships in Natal. The competition took place…
National Pro-League Indoor Hockey – Fichies neem deel
National Pro-League Indoor Hockey. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op Karla Marais en Miike van der Merwe. Hierdie twee hokkiespelers neem tans aan die 0/18 National Pro-League Indoor Hokkie…
Horseriding – Sasha Williams at SA Youth Championship
Horseriding. Sasha Williams of Eunice High School, Bloemfontein, competed in the South African Youth Championship Horseriding competition. in Shongweni, Durban. The competition took place from 10 to 16 December in…
Indoor Hockey – Susan Bender gekies vir Bloemfontein Bears
Indoor Hockey. Susan Bender, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is gekies vir die Bloemfontein Bears Indoor Hockey team. Die span neem vanaf 19 tot 22 Desember deel aan die PSI…
Free State Championship gala – Amelia Vincent won 9 medals
Free State Championship gala. Amelia Vincent from Eunice High School, won 9 medals at the Free State Championship gala. This highly competitive and prestige gala, was held at the Stadium…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. God is liefde. God is love. Geliefdes, ons moet mekaar liefhê.
Tentpegging Championships – BVHS learners at Rawsonville
Tentpegging Championships. Thirteen learners from Bethlehem Voortrekker High School participate at the 55th Junior Tentpegging Championships at Rawsonville. The championshipstakes place from 12 to 17 December. The learners are: Tristan…
Eskom ISF Expo – Eunice High School Girls excelled
Eskom ISF Expo. Five Eunice learners, Annéka van Wyk, Carliné Nolte, Joan-Marie Fourie, Oprah Mukhebi and Mycaela Myburg participated in the national Eskom ISF Expo from 7 to 9 December…
SA Platteland Krieketspan – Fichies spelers na Indië
SA Platteland Krieketspan. Die ses Fichie Provinsiale krieketspelers het hulle toernooie onoorwonne afgesluit. Die ses spelers is Stian Kruger, Davyd Oosthuizen (o/15), Eben Botha, Ulrich Campher en Willie Volschenk (0/19).…
Free State Swimming Championships – Eunice twins excelled
Free State Swimming Championships. Eunice High School, Bloemfontein, is very proud of their twins, Eunice and Loïs Fourie. They participated at the Free State Championships (girls 14 years) from 7…
Vrystaat swemkampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje presteer
Vrystaat swemkampioenskappe. Drie swemmers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het baie goed presteer tydens die swemkampioenskappe. Miché Johns, Kayla Vorster en Michaela van Rooyen se sterre het helder op…
Christmas Greetings/ Kersgroete – Schools That Rock greetings
Christmas Greetings/Kersgroete. Christmas Greetings to all our schools, teachers, learners and readers of our website. Kersgroete aan al ons skole, onderwysers, leerders en lesers van ons webtuiste. Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Eunice High School – Christmas Greetings from the Eunice Family
Eunice High School. To all the Loyal Eunice friends.
Vrystaat Swem Kampioenskappe – Lika Zietsman presteer
Vrystaat Swem Kampioenskappe. Lika Zietsman, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het vanaf 7 tot 11 Desember plaasgevind in Bloemfontein.…
Mangaung Metro skaak – Hoërskool Sentraal verteenwoordig
Mangaung Metro skaak. Hoërskool Sentraal het Mangaung Metro skaak spanne verlede week, tydens die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap, verteenwoordig: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.sentraal.co.za/ Foto verskaf
Eunice Old Girls – Eight qualified as doctors from the UFS
Eunice Old Girls. Eight of Eunice Old Girls (2017) all qualified as doctors from the UFS! They received their MBChB degrees on Monday. Carla Venter, one of the eight girls,…
Ghymkhana – Hoërskool Reitz ruiters by SA’s
Ghymkhana. Drie leerders van Hoërskool Reitz, Drian Oosthuizen, Lizelle Cilliers en Janco Oosthuizen verteenwoordig die Gauteng Provinsiale Ghymkana span by die SA Kampioenskappe in Rawsonville in die Wes-Kaap. Hul perde…
Vrystaat Swem – BHVS swemmers presteer
Vrystaat Swem. Tydens die afgelope naweek, 7 tot 11 Desember, het die Vrystaat swem kampioenskappe in Bloemfontein se stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het…









