)
Vrystaat Swemkampioenskap – Grey Kollege presteer

Vrystaat Swemkampioenskap. Grey Kollege se swemmers het hul tydens die afgelope Vrystaat Swemkampioenskap uitstekend van hul taak gekwyt. Jedrick Geleta (14), Ernst van Rensburg (15), Aiden Nel (16) en Joel…

O.12 Krieket – Grey Kollege Primêr by Laerskool Senekal Toernooi

O.12 Krieket. Die o/12 Krieketspan van Grey Kollege Primêr het vanaf 3 tot 5 Oktober aan die Laerskool Senekal Kriekettoernooi deelgeneem. Grey se span het uitstekend gevaar. Dag 1 Dag…

Primêre Skool Naudeville – Intersenfase Prysuitdeling

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het hul leerders beloon tydens die Intersenfase Prysuitdeling. Die volgende leerders het toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Primêre Skool Naudeville – Graad 7 Prysuitdeling 2022

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het 2022 se graad 7 leerders beloon tydens hul Prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Vrystaat Arende Rugby – SA Platteland Uitnodigingspan in Ierland

Vrystaat Arende Rugby. Drie lede van die Vrystaat Arende Rugby span, is deel van die SA-Platteland Uitnodigingspan, toer tans in Ierland. Hulle is Jadon Botes en Christiaan Barnard van Hoërskool…

SA Hokkie – Germarie Spershott van Oranje in SA 5’s formaat

SA Hokkie. Germarie Spershott is ‘n Graad 11 leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Sy gaan binnekort ‘n derde SA Hokkie span binne die bestek van 5 maande verteenwoordig.…

Wêreldbeker Krieket – Miané Smit verteenwoordig SA

Wêreldbeker Krieket. Miané Smit, Hoofmeisie van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein vir 2023, gaan in 2023 Suid-Afrika in ’n Wêreldbeker Krieket toernooi verteenwoordig. Sy is ook die enigste Vrystater in…

Primêre Skool Willem Postma – Wat gaan juffrou die vakansie doen

Primêre Skool Willem Postma. Wat dink Primêre Skool Willem Postma se leerders gaan hul Juffrouens die vakansie doen? Jy sal nogal verbaas wees! Geniet die Possies se video! Meer skolenuus:…

St Andrew’s School – National Stars awarded for Sport

St Andrew’s School. St Andrew’s School, Bloemfontein, awarded their National Stars. In a bumper year for sport, six Honours Blazers were awarded at the Sports Awards this year as well…

Primêre Skool Naudeville – Grondslagfase Prysuitdeling

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het hul leerders van die grondslagfase beloon tydens hul grondslagfase prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon: Hanno van Jaarsveld – Beste kultuurseun vir 2022…

Free State Prestige Maths – Eunice High School learners awarded

Free State Prestige Maths. The Free State Prestige Maths prize-giving awarded ten Eunice learners. They were awarded for continuous participation and performance in provincial and national olympiads and competitions. The…

Akademiese toer – BVHS Top 10 bederf met MSC Orchestra toer

Akademiese toer. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Top 10 akademiese leerders was gedurende 2 tot 5 Desember op die MSC Orchestra bederf na ‘n jaar se harde werk! Academic Tour. Bethlehem…

FPL Kriekettoernooi – Laerskool Truida Kestell leerders presteer

FPL Kriekettoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is baie trots op hul krieketspelers wat aan die FPL Kriekettoernooi vanaf 27 to 29 November deelgeneem het. Die toernooi is by St Andrew’s…

Biathlé – Bethlehem Voortrekker Swemmers skop seisoen af

Biathlé. Op 2 Desember het swemmers afgeskop met die nuwe Biathlè seisoen op Bethlehem Voortrekker Hoërskool se terrein. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers is: Ébet Bester, Jayden Maritz (Tuisonderrig), Keanu…

13th Prestige Mathematics Competition – St Andrew’s boys excel

13th Prestige Mathematics Competition. St Andrew’s boys have once again achieved flying colours in the 13th Prestige Mathematics Competition Prize Giving. It was held at Jim Fouche High School last…

SA Vrouehokkiespan – Ntsopa Mokoena van BVHS in span

SA Vrouehokkiespan. Ntsopa Mokoena, ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, maak haar buiging vir SA se vrouehokkiespan! “Congratulations to our four newest capped members of the @sawhockey team. The team…

Top 10 Akademie – Hoërskool Witteberg Top Rresteerders 2022

Top 10 akademie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het hul top 10 akademiese presteerders van 2022 bekend gemaak. Die leerders is tydens die jaarlikse prysuitdeling vir hulle uitsonderlike akademiese prestasies in 2022…

Prysuitdeling 2022 – Hoërskool Sentraal Toptoekennings

Prysuitdeling 2022. Hoërskool Sentraal het hul prysuitdeling 2022 aangebied. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.sentraal.co.za/

Atletiek kliniek – Trio afrigters woon kliniek by

Atletiek kliniek. Afrigters van Hoërskool TRIO, Kroonstad, woon ‘n twee-dag atletiek kliniek saam top afrigters by in Welkom, Laerskool Naudeville. Klarissa Nel en Betsie Klopper – verspring Chanell Lamprecht, Judy-Lee…

Eunice High School – Generations of Green Genes at Eunice

Eunice High School. When your blood is green, then growing and learning and sharing a passion for Eunice never stops. This is also evident by the 27 Eunice Old Girls…

Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville onderwysers op bestuur

Griffons Rugby. Dit is vir Primêre Skool Naudeville in Welkom ‘n eer om twee kenners van rugby by hul skool te hê! Juffrou Anzel Schoeman is verkies tot die Griffons…

Kreatio Digters – Hoërskool Fichardtpark digters bekend

Kreatio Digters. Die wenners van Kreatio se poësiekompetisie, in samewerking met Hoërskool Fichardtpark se 2022-skryfskool, is op 26 November bekendgemaak. Kreatio Poets. The winners of Kreatio’s Poetry competition, in collaboration…

Hoofmeisie 2023 – Schools That Rock gesels met Miya Jordaan

Hoofmeisie 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Miya Jordaan. Miya, Hoofmeisie van Hoërskool Trio vir 2023, vertel ons meer van…

Wiskunde Prestasies – Zanne-Mari Greeff van Trio kry toekenning

Wiskunde Prestasies. Zanne-Mari Greeff, Graad 9 leerder van Hoërskool Trio, Kroonstad, is uitgenooi na die Prestige Wiskunde-Prysuitdeling. Dit is vir leerders met wiskunde prestasies van die Vrystaat en Noord-Kaap. Bloemfontein…

Tweekamp Liga’s – Hoërskool Trio leerders presteer

Tweekamp Liga’s. Hoërskool Trio, Kroonstad, se atlete het puik presteer gedurende die tweekamp ligas. Liga 1 Charmae Donald 2de plek Johan Kriel 5de plek Rahn van Aswegen 1ste plek Cobus…

NFS Tweekamp – Primêre Skool Naudeville neem deel

NFS Tweekamp. Ses leerders, drie seuns en drie dogters van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het 29 November aan die tweede proewe vir NFS Tweekamp deelgeneem. Naudies is baie trots op…

BVHS 2022 – Wat ‘n Jaar Trekkers!

BVHS 2022. Schools That Rock kyk saam met Bethlehem Voortrekker Hoërskool na hul foto’s wat deur die jaar 2022 op Schools That Rock verskyn het Geniet die video! BVHS 2022.…

Eunice High School – New Girls’ Day 2022 at Eunice

Eunice High School. Eunice High School welcomed the new girls during New Girls’ Day 2022. What a privilege to have welcomed our new Grade 8’s of 2023, as well as…

Fichies 2022 – Wat ‘n jaar Fichies?

Fichies 2022 – Schools That Rock kyk saam met Hoërskool Fichardtpark na die foto’s van die jaar. Geniet die video!! Fichies 2022 – Schools That Rock takes a look at…

SA Women’s Hockey Team – Eunice High School girls in Team

SA Women’s Hockey Team. Eunice High School, Bloemfontein, congratulates Kayla Swartz (Matric 2021) and Taheera Augousti (Matric 2023). The girls will be representing South Africa in the Women’s FIH Hockey…

ATKV Toneelaanbod – Slaggereed en grensloos in 2023!

ATKV Toneelaanbod. Die jaar 2022 was ’n groot hoogtepunt vir die ATKV se toneelaanbod. Duisende toneelliefhebbers het hul terugkeer gemaak na die verhoog en dreunend dapper ook spel vir die…

Tweekamp – Oranje Primêr leerders in Interprovinsiale span

Tweekamp. Agt leerders van Primêre Meisieskool Oranje, is gekies vir die Interprovinsiale Tweekampspan. Die span gaan op 3 Desember aan die Interprovinsiale byeenkoms deelneem in Kimberley. Biathlon. Eight learners from…

Fichardtpark Lions Cheerleaders – Vrystaat kleure verwerf

Fichardtpark Lions Cheerleaders. Nege cheerleaders van Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het hul Vrystaat kleure ontvang. Hul afrigter, Elize-Marie Fourie, het ook haar Vrystaat kleure ontvang. Die Fichies leerders is: Alexis le…

Eunice High School – Cheerleaders and House Captains for 2023

Eunice High School. Huge excitement filled the air as Eunice High School’s new Cheerleaders and House captains for 2023 were announced. The captains are:Tshepang Mhlanga (Brebner),Botshelo Mokoto (Murray),Onalenna Leeuw (Sewell)…

Rural Geluksburg – St Charles College Grade 10s annual extension

Rural Geluksburg. This week St Charles College’ Grade 10s embarked on their annual extension to Rural Geluksburg in the Northern Drakensberg. The camp can only be described as a unity…

Primêre Skool Willem Postma – Possies groet hul Graad 7’s

Primêre Skool Willem Postma. Primêre Skool Willem Postma het vandag hul Graad 7’s gegroet. Nou is die nuwe uitdaging die hoërskool in 2023!

SA Sport en Jag – Yana Olivier van Oranje veelsydigste skut

SA Sport en Jag. Yana Olivier, leerder van Primêre Meisieskool Oranje, het deur die loop van 2022 aan die SA Sport en Jag .22 skyfskiet 25m deelgeneem. Sy is aangewys…

ASA Sub youth atletiekbyeenkoms – Oranje Primêr presteer

ASA Sub youth atletiekbyeenkoms. Primêre Meisieskool Oranje se atlete het op 19 November aan die ASA Interprovinsiale Sub youth atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die atlete het hul goed van hul taak gekwyt.…

Mangaung Metro Tennis 2022 – Oranje Primêr O.12 spanne

Mangaung Metro Tennis 2022. Primêre Meisieskool Oranje se dogters het die naweek van 11 en 12 November aan die Mangaung Metro tennis deelgeneem. Die O.12 dogters se wedstryde moes ongelukkig…

Landboudal Boere – Lanties se prestasies beloon met prysuitdeling

Landboudal Boere. Landboudal, Jacobsdal, wens hul leerders geluk met hul prestasies in 2022. Leerders van Landboudal Boere wat toekennings ontvang het: Louis van der Westhuizen – AL3 Landbou-Dux leerder 2022…

Sport – Sentrale Skole Sportreeks 2023

Sport. Daar word met groot opwinding uitgesien na die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks vir 2023. Die reeks het reeds in 2018 ontstaan, maar die afgelope jaar was slegs die 3de…

Vrystaat Atletiek – Ilké de Klerk ontvang SP Barkhuizen trofee

Vrystaat Atletiek. Ilkè de Klerk van Hoërskool Goudveld het tydens die Vrystaat Goue Medalje funksie die SP Barkhuizen trofee ontvang. Die trofee is vir beste dogtersatleet tydens Vrystaat Interhoër atletiek…

Talent Africa – Melissa Ross van Gouties ontvang ʼn Diamant

Talent Africa. Melissa Ross, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het deelgeneem aan Talent Africa se Nasionale rondte onder die Kreatiewe Kunste kategorie. Sy het met haar tekening ‘n Diamant…

Karate Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell presteer

Karate Kampioenskappe. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 5 November hul jaarlikse Vrystaat Kampioenskappe in Bloemfontein aangebied. Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het die volgende prestasies behaal:…

Netbal – Hoërskool Fichardtpark afrigter presteer

Netbal. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se eerstespan netbal-afrigter en oud-skolier, Ané Retief, is tot die Suid-Afrikaanse Netbal A-span verkies. Die span gaan aan die Diamantliga deelneem. Netball. Fichardt Park High School’s…

Mangaung Metro Tennis – Primêre Meisieskool Oranje neem deel

Mangaung Metro Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se dogters het die afgelope naweek aan die Mangaung Metro Tennis deelgeneem. Die dogters het sommer lekker gespeel en baie goed gedoen. Die o.10…