Mangaung Metro Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se dogters het die afgelope naweek aan die Mangaung Metro Tennis deelgeneem. Die dogters het sommer lekker gespeel en baie goed gedoen.
Die o.10 en o.14 dogters kon hul wedstryde klaar gespeel het die naweek. Die o.12 dogters se wedstryde sal nog verder gespeel word.
Dogters o.10
Die volgende dogters behaal die A-span: Almay Wessels en Ruby Schutte.
Die volgende dogters behaal die B-span: Festa van den Berg, Mila Williams, Ella Myburgh en Carla Ferreira.
Dogters o.14
Die volgende dogters behaal die A-span: Yana Olivier, Inge Ferreira, Mieke du Toit en Anja Volschenk
Die volgende dogters behaal die B-span: Larissa du Toit en Nina le Roux. Die dogters het uitstekend gevaar en Oranje se naam hoog gehou!
Mangaung Metro Tennis. Primêre Meisieskool Oranje girls participated in the Mangaung Metro Tennis this past weekend. The girls just played nice and did really well.
The under-10 and under-14 girls could have finished playing their matches this weekend. The under-12 girls’ matches will be played even further.
The following girls made the A-team: Almay Wessels and Ruby Schutte.
The following girls achieved the B team: Festa van den Berg, Mila Williams, Ella Myburgh and Carla Ferreira.
The following girls achieved the A-team: Yana Olivier, Inge Ferreira, Mieke du Toit and Anja Volschenk
The following girls achieved the B-team: Larissa du Toit and Nina le Roux. The girls did great and held Orange’s name high!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf