ASA Sub youth atletiekbyeenkoms. Primêre Meisieskool Oranje se atlete het op 19 November aan die ASA Interprovinsiale Sub youth atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die atlete het hul goed van hul taak gekwyt.
ASA Sub youth athletics event. Primêre Meisieskool Oranje athletes competed in the ASA Interprovincial Sub-Youth athletics event on November 19. The athletes did very well.
- O.9 Almy Wessels – 600m – 3de
- O.13 Mienke Botha – 200m hekkies – 7de; Verspring – 3de
Baie geluk aan die volgende dogters wat gekies is vir die ASA Vrystaat atletiekspan wat op 26 November in Pretoria deelneem.
- O.9 Almy Wessels
- O.11 Munay Uys en Amy Dormehl
- O.13 Mienke Botha
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf