)

Mangaung Metro Tennis 2022 – Oranje Primêr O.12 spanne

Mangaung Metro Tennis 2022. Primêre Meisieskool Oranje se dogters het die naweek van 11 en 12 November aan die Mangaung Metro tennis deelgeneem. Die O.12 dogters se wedstryde moes ongelukkig stop as gevolg van die reën. Hulle kon die afgelope naweek hulle wedstryde klaar speel.

Mangaung Metro Tennis 2022. Primêre Meisieskool Oranje girls competed in the Mangaung Metro tennis on the weekend of 11 and 12 November. The U.12 girls’ games unfortunately had to stop because of the rain. They were able to finish playing their games this past weekend.

Die volgende dogters behaal die A-span:

  • Mandie Claassens
  • Lika Claassens
  • Geneveive Goodchild
  • Engela Loock

Reserwe: Lilly Schutte

Die volgende dogters behaal die B-span:

  • Ilne Steenkamp
  • Lika Linde
  • Lisa Viviers
  • Corli Marx

Die dogters het uitstekend gevaar en Oranje se naam hoog gehou.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal