)
Vrystaat Hengel kampioenskap – Primêre Skool Naudeville presteer

Vrystaat Hengel kampioenskap. Nicus Engelbrecht en Genevieve Venter, leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 2 en 3 September aan die Vrystaat Hengel kampioenskappe deelgeneem. Nicus het algeheel 8ste…

Harrismith Eisteddfod – Laerskool Truida Kestell skitter

Harrismith Eisteddfod. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Harrismith Eisteddfod deelgeneem. Hierdie drie Truidjies het uitstekend presteer en het die volgende toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za…

Vrystaat Gimnastiek – BVHS gimnaste gekies vir span

Vrystaat Gimnastiek. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se gimnaste, Adam Kotze en Nicolene Arangies, het aan die Vrystaat Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op 19 Augustus in Bloemfontein plaasgevind.…

Vrystaat Landloop – Primêre Skool Trio leerder in span

Vrystaat Landloop. Primêre Skool Trio, Kroonstad, Graad 3 leerder Lana Nel is ingesluit in die Vrystaat Landloop span. Lana het ook gekwalifiseer om aan die SA Landloop Kampioenskappe deel te…

Rasieleiers 2024 – Hoërskool Jim Fouché

Rasieleiers 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul Rasieleiers vir 2024 se groen span en wit span aangewys. Groen span: Wit span: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto verskaf

5 Gaited Equestrian – Truida Kestell leerder kry Protea Kleure

5 Gaited Equestrian. Laerskool Truida Kestell leerder, Jemma Orsmond, Is gekies vir die Junior Perdry Protea span vir die 5 Gaited Equestrian. Jemma Orsmond has been selected as Junior rider…

ATKV Tienertoneel – Oranje se “Vry”deur na twee eindrondtes

ATKV Tienertoneel. Hoër Meisieskool Oranje se produksie “Vry” is een van agt finaliste uit ‘n totaal van 195. Oranje dring nou deur na die nasionale rondte van die ATKV-tienertoneel. Die…

Jesus Generasie – Vrystaat Cheetah’s by Grey Kollege Primêr

Jesus Generasie. Drie van die Vrystaat Cheetah spelers Schalk Ferreira, Robert Ebersohn en Daniel Kasende het die seuns van Grey Kollege Primêr besoek. Hulle het met die seuns gepraat oor…

XCM – Vrystaatkleure – BVHF fietsryers ontvang Vrystaatkleure

XCM- Vrystaatkleure. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers, Janno Kriel en Keanu Kennedy, het hulle XCM- Vrystaatkleure verwerf. Janno en Keanu neem op 7 Oktober deel aan ‘n interprovinsiale…

ATKV Tjokkertoneel – Finaliste bekend, reg om staal te wys

ATKV Tjokkertoneel. Die derde ATKV-Tjokkertoneel het vanjaar tussen die sterre gespeel. 628 Tjokkers het hul stories tydens vier streeksfeeste landswyd vertel. Ses-en-dertig produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

Hoërskool Witteberg – Bekendstelling van nuwe vakke

Hoërskool Witteberg. Hoërskool Witteberg bied nou die bekendstelling van opwindende nuwe vakke om leerhorisonne uit te brei. In Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se toewyding om innoverende en hoë standaard onderwys te…

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

Kroonstad Eisteddfod – Primêre Skool Naudeville leerder presteer

Kroonstad Eisteddfod. Klara Rheeder, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het op 14 Augustus aan die Kroonstad Eisteddfod deelgeneem. Sy het uitstekend presteer deur ‘n A-toekenning te behaal vir…

Kovsies Gala – BVHS leerders presteer

Kovsies Gala. Die Kovsies Gala is op 26 Augustus in Bloemfontein aangebied. Ses van BVHS se leerders, Jaden Maritz, WJ Kruger, Elanri du Randt, Minette Els en Gaby Bishop het deelgeneem…

Rugby – BVHS O.15A span deur na Kovsiebeker finaal

Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/15A rugby seuns dring deur na die Kovesiebeker finaal wat op 26 Augustus 2023 in Bloemfontein plaasgevind het.  Hulle speel in die Shimla-liga en wen…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg presteer

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se twee tienertoneel geselskappe het Vrydag, 25 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Ermelo deelgeneem. Beide het deurgedring na die semifinaal wat op…

Free State Road Cycling – Grey College performed excellent

Free State Road Cycling. During the past weekend the Free State Road Cycling series took place at Phakisa Raceway in Welkom. The Grey College riders performed excellent during the two…

Senekal 7’s Rugby – Hoërskool Reitz o.15 span

Senekal 7’s Rugby. Hoërskool Reitz se o.15 7’s rugby span het deelgeneem aan Hoërskool Senekal se 7’s sporttoernooi. Hoërskool Reitz se span het in totaal vyf wedstryde gespeel. Die uitslae…

Gholfliga – BVHS se dogterspan presteer uitstekend

Gholfliga. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterspan het uitstekend presteer by die Gholfliga tydens ‘n baie kort seisoen. BVHS se dogterspan is deel van die top drie in al drie afdelings! A-Afdeling B-Afdeling C-Afdeling…

IPSC Liga skiet – Bethlehem Voortrekker leerder presteer

IPSC Liga skiet. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Vrydag en Saterdag (25 en 26 Augustus) aan Noord-Wes se IPSC Liga skiet op die Fontier skietbaan deelgeneem. Hy het albei dae handwapen…

Vrystaat Landloop – Hoër Meisieskool Oranje atlete in Vrystaat span

Vrystaat Landloop. Sewe Oranjeniete is in die Vrystaat-landloopspan ingesluit. Carlé Stockenström (16.37) en Annari Blignaut (15.46) was op die Vrystaat-kampioenskappe onderskeidelik 2de en 3de in die 4 km-wedloop. In die…

Ritmiese Gimnastiek – Fichies leerder in Vrystaat span- Fichies leerder in Vrystaat span

Ritmiese Gimnastiek. Miante Pretorius, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Helena Botha Gimnastiekklub se Ritmiese uitnodigingskompetisie sowel as die Vrystaat se Ritmiese Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Sy…

Kunskompetisie – Primêre Skool Naudeville

Kunskompetisie. Primêre Skool Naudeville in Welkom het ‘n kunskompetisie vir hul leerders in Graad 1 tot 7 aangebied. Graad 1 tot 3 wenners van Naudeville se kunskompetisie: Graad 4 en…

TBM Cricket Team – Truida Kestell Primary learner in team

TBM Cricket Team. Truida Kestell Primary School learner, Abi Tshontsi, has been selected to represent the U/16 TBM Cricket Team. More school news: https://https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Photo supplied

Luggeweerskiet – Hoërskool Sentraal skuts in Vrystaatspan

Luggeweerskiet. 22 Skuts van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is vir die luggeweerskiet se Vrystaatspan gekies is. Hulle gaan aan die Nasionale Bisley, in Gauteng, deelneem. Daar is ook vyf skuts*…

Artistatue Nasionale Redenaars – BVHS leerders presteer

Artistatue Nasionale redenaars – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het op 25 en 26 Augustus aan die Artistatue Nasionale redenaars deelgeneem. Dit het plaasgevind te Midstream College. Die leerders wat…

Senekal Redenaarsfees – Laerskool Truida Kestell presteer

Senekal Redenaarsfees. Sewentien sprekers van Laerskool Truida Kestell het 23 Augustus aan die jaarlikse Senekal Redenaarsfees deelgeneem. Die prestasies behaal: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

Play-based learning – The power at preschool

Play-based learning. For many parents, play seems frivolous. However, there’s a method in the madness –  in it lies the freedom to think, express, interact, and explore. As adults, we…

Nasionale Wiskunde Kompetisie – Truida Kestell leerder skitter

Nasionale Wiskunde Kompetisie. Nelisa-May Doman, leerder van Laerskool Truida Kestell, het deelgeneem aan die NETWERK 24 Nasionale Wiskunde Kompetisie. Nelissa het uitstekend presteer deur eerste te eindig in die Vrystaat…

Vrystaat Seunshokkie Kampioene – Geluk Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Seunshokkie Kampioene. Hoërskool Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns is gekroon as die Vrystaat Seunshokkie Kampioene! Fichies het teen Hoërskool Trio, Kroonstad, gewen met 6 – 3. In die finaal van…

National WSKF Shotokan Championship – Grey Kollege Primêr

National WSKF Shotokan Championship. Tydens die Kampioenskap het drie seuns van Grey Kollege Primêr deelgeneem. Die National WSKF Shotokan Championship is in Bloemfontein aangebied. Die drie karate seuns van Grey…

Free State Hockey – Eunice U14 the 2023 FS Cup winners

Free State Hockey. Eunice High School U14 Hockey team team is the 2023 Free State Hockey Cup winners. Eunice High School beat Sasolburg High School 2-0 in the first match…

‘Fast 5’ Netbal – Hoërskool Trio spanne skitter

‘Fast 5’ Netbal. Die 0.15 en 0.17 ‘Fast 5’ netbal spanne van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vandag, Saterdag 26 Augustus, 1ste en 2de geëindig het tydens die Fezile Dabi Fast…

Thabo Mofutsanyane krieket – Witteberg spelers in spanne

Thabo Mofutsanyane krieket. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het nie minder nie as vyftien krieketspelers wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyane krieket spanne. O.19A Seuns O.16A Seuns O.19 Dogters Meer…

Landloop – Witteberg Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe

Landloop. Hoërskool Witteberg se Landloopleerders het onlangs aan die Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Na afloop van die byeenkomste is vier Wittebergers in die Vrystaat span ingesluit wat aan die…

Shoto Champs Karate – Primêre Skool Fichardtpark presteer

Shoto Champs Karate. Carlize en Chrisné van Deventer van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Shoto Champs Karate deelgeneem. Carlize verower twee silwer- en een brons medalje. Chrisné…

Uitvoerende Komitee – Hoërskool Witteberg se UK vir 2023/2024

Uitvoerende Komitee. Hoërskool Witteberg se Uitvoerende Komitee vir die 2023/2024 is bekend gemaak. UK Seuns: UK Dogters: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf

Hoërskool Witteberg – Huis Witteberg Uitvoerende komitee

Hoërskool Witteberg. Hoërskool Witteberg se koshuis, Huis Witteberg, se uitvoerende komitee vir die 2023/2024 termyn is aangewys. Die komitee-lede is: Corné du Plooy, Rhoné Naudé, Hugh Enslin, Judie Uys, Stephan…

Vrystaat Skole Tennis – Hoërskool Witteberg leerders in span

Vrystaat Skole Tennis. Vier leerders van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Vrystaat Skole Tennisspan. Op die ranglys verskyn die Wittebergers as volg: Dogters o.15:Zané Wessels – 3deMarinelle Oelofse –…

ATKV Redenaars Landsfinaal – Witteberg leerders maak skool trots

ATKV Redenaars Landsfinaal. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is deel van die Top 10 in Suid-Afrika. Op 18 Augustus het vyf Wittebergers deurgedring na die ATKV Redenaars Landsfinaal…

ATKV-Debatskompetisie – Hoërskool Witteberg presteer

ATKV-Debatskompetisie. Drie debatspanne van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het onder die Top 10 in Suid-Afrika by die Debat Landsfinaal geëindig. Die 14 top nasionale junior en senior debatspanne regoor Suid-Afrika,…

Oranje Hokkie – Mia Prinsloo en Nadine Claassens groet Oranje

Oranje Hokkie. Mia Prinsloo en Nadine Claassens, hokkie-sterre van Hoër Meisieskool Oranje, het hul laaste wedstryd vir die 1ste hokkiespan gespeel in die wedstryd teen Hoër Meisieskool Bloemhof. Hierdie twee…

Nautilus Wiskunde – Laerskool Truida Kestell presteer

Nautilus Wiskunde. Twee van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Wilmari van der Merwe en Christopher Zhao, was onderskeidelik die Graad 6 en 7 se Graadwenners by die Nautilus Wiskunde Olimpiade…

Leerderraad 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Leerderraad 2024. Die matrieks van 2023 begin reeds op Maandag, 28 Augustus met hulle rekordeksamen. Daarom is Hoërskool Fichardtpark se Leerderraad 2024 reeds aangekondig. “Fichies wens julle sterkte toe met…

Studenteraad 2023/24 – Hoërskool Witteberg

Studenteraad 2023/24. Hoërskool Witteberg in Bethlehem se nuwe Studenteraad 2023/2024 is vandag, 23 Augustus, aangewys.  Seuns: Carel Triegaardt, Kirsten Fourie, Stephan Geldenhuys, Marco Grobler, André Hauptfleisch, Junior Matsuma, Chabeli Rathulo,…

Leiers 2023/24 – Hoërskool Witteberg

Leiers 2023/24. Hoërskool Witteberg het hul nuwe Hoofleiers en Onderhoofleiers van die Studenteraad vir 2023/24 tydens die saalperiode vandag, 23 Augustus, aangekondig. Die nuwe leiers, met hul posisie is as…

Hoofleiers 2023/24 – Hoërskool Witteberg Huis Witteberg

Hoofleiers 2023/24. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het die nuutverkose hoofleiers van Huis Witteberg aangekondig. Die nuwe leiers is Rian Roos (Primarius), Joha Smit (Primaria), André Hauptfleisch (O/Primarius) en Ina-Marie Pierce (O/Primaria).…

Vrystaatse Landloop – Laerskool Truida Kestell

Vrystaatse Landloop. Laerskool Truida Kestell is trots op hul 29 seuns- en dogters-atlete wat aan die Vrystaatse Landloop deelgeneem het. Die seuns-atlete is: Matt Silcock, JG Blignaut, Joah Bartleman, John…