Kunskompetisie. Primêre Skool Naudeville in Welkom het ‘n kunskompetisie vir hul leerders in Graad 1 tot 7 aangebied.
Graad 1 tot 3 wenners van Naudeville se kunskompetisie:
- 1ste plek: Marianca Alberts
- 2de plek: Keegan Keyser
- 3de plek: Joshua Hallatt
Graad 4 en 5 wenners
- 1ste plek: Wandre Weideman
- 2de plek: Edrich Rossouw
- 3de plek: Ayva Vosloo
- 3de plek: Ruben Schutte
Graad 6 en 7 wenners
- 1ste plek: Alexi van Staden
- 2de plek: Annabel Fourie
- 3de plek: Leanne Blom
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf