ASA Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete behaal nege medaljes
ASA Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het gedurende 23 tot 25 Maart aan die ASA Atletiekbyeenkoms deelgeneem. BVHS se atlete het uitstekend presteer en behaal 9 medaljes tydens die…
NRL .22 SA Kampioenskappe – Luané Fick van BVHS skitter
NRL .22 SA kampioenskappe. Luané Fick, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die SA kampioenskappe .Sy eindig derde in haar kategorie, Young Guns. In hierdie…
La Rochelle Super Netbaltoernooi – Oranje die wenners
La Rochelle Super Netbaltoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se trofeekas is nóg een ryker. DÃt nadat die o.18A-netbalspan Dinsdag die La Rochelle Super Netbaltoernooi in die Paarl gewen het. Hierdie oorwinning…
Junior Nasionale Tennis Toernooi – Donna le Roux beste in SA
Junior Nasionale Tennis Toernooi. Donna le Roux, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is soos twee jaar gelede weer die land se beste tennisspeler in haar ouderdomsgroep. Sy het Dinsdag die…
Modern Pentathlon – Unice learner wins National Championships
Modern Pentathlon. Mika-Leigh Strydom, learner of Eunice High School in Bloemfontein, won the Girls U15 South African National Championships for Modern Pentathlon. The championship was held in Bloemfontein this past…
Junior Tennis Nationals – Grey Kollege leerders presteer
Junior Tennis Nationals. Twee van Grey Kollege se tennisspelers, Cornel Liebenberg en Lian du Toit is as die o/18 dubbelskampioene gekroon by die Junior Tennis Nationals! Cornel dring ook deur…
KES Easter Hockey – Grey College First Team wrap up holiday
KES Easter Hockey. The Easter Weekend saw Grey College’ First Hockey Team wrap up an exciting holiday schedule. The First Hockey Team achieved the following results at the 19th KES…
SA Skole Tennis – Nestine van Rooyen van Oranje in O15 span
SA Skole Tennis. Nog ‘n Oranjeniet is in die SA Skole Tennisspan. Hierdie keer is dit die 14-jarige Nestine van Rooyen. Nestine is nou ook ‘n lid van die Suid-Afrikaanse…
Waterberg Pathways Easter Festival – Grey Kollege rugby skitter
Waterberg Pathways Easter Festival. Grey Kollege, Bloemfontein, se 19C rugbyspan, oftewel die Peaches, het deelgeneem aan die Waterberg Pathways Easter Festival in Nylstroom. Grey het al hul wedstryde gewen! Waterberg…
Fichies Drama na KKNK – drama leerders ervaar kunste behoorlik
Fichies Drama na KKNK. Hoërskool Fichardtpark se drama leerders het behoorlik die kunste ervaar by die KKNK! Die leerders het die voorreg gehad om ‘n verskeidenheid toneel-opvoerings by te woon,…
St Stithians Easter Festival – Grey Kollege tennis eindig tweede
St Stithians Easter Festival. Grey Kollege se 2de tennisspan het tydens die St Stithians Easter Festival teen verskeie skole tennis gespeel. Die seuns het baie goed gevaar en het die…
St Stithians Easter Festival – Grey Kollege wen al hul wedstryde
St Stithians Easter Festival. Grey Kollege se muurbalspan het aan die St Stithians Easter Festival deelgeneem. Grey se manne het al hul wedstryde tydens die toernooi gewen en het die…
Fairweather Hokkie Toernooi – Oranje se o18B span onoorwonne
Fairweather Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan was onoorwonne in Pietermaritzburg by die Fairweather Hokkie toernooi waar hulle en die o.14B’s in aksie was. O.18B’s uitslae: O.16B’s uitslae: Meer…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Opstanding Sondag, die ware geregtigheid. Resurrection Sunday, values and Properties.
SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms – Fichies spog met 9 medaljes
SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op die nege medaljes wat hul atlete by die SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms ontvang het. Met hierdie prestasie gesels Fichies saam die top-atletiekskole…
Nomads Hockey festival – Grey College without a loss
Nomads Hockey festival. Tenacious Grey College u/14A’s triumphant on home turf during the Nomads Hockey Festival. Well done to our U14A Hockey team that had a very successful Nomads festival…
Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskap – OMS-Atletiek ontplof
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het vandeesweek iets baie besonders op die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap in Germiston vermag – 2 goud, 5 silwer en 2 brons. Hulle het ook…
Vrystaat JKA karate – Mari Erasmus van Gouties presteer
Vrystaat JKA karate. Mari Erasmus, leerder van Hoërskool Goudveld, Welkom, het gedurende die vakansie, tydens die Vrystaat JKA karate kampioenskappe ‘n silwer medalje vir kumite, en ‘n brons medalje vir…
Grow-rugbyspan – Hoërskool Bultfontein leerders in span
Grow-rugbyspan. Hoërskool Bultfontein is baie trots op hul drie 1ste rugbyspan spelers wat verkies is tot die Grow Rugbyspan. Hulle is na afloop van die toernooi tot die span verkies.…
Jesus het vir ons gesterf/ Jesus died for us
Paastyd/ Easter. Geseënde Paasfees. Blessed and joyful Easter
Southern Cape Tours Netball – Hoërskool Fichardtpark die wenners
Southern Cape tours Netball. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se Eerste netbalspan en die o/14A netbalspan het die Southern Cape tours Netball toernooi in George gewen. Die o/14A span het teen…
SA Nasionale Hoërskole Atletiek – Lenro Kruger presteer
SA Nasionale Hoërskole Atletiek. Lenro Kruger, leerder van Hoërskool Bultfontein.het presteer tydens die SA Nasionale Hoërskole Atletiek byeenkoms in Germiston.Hy het ‘n derde plek in skyfwerp en ‘n vyfde plek…
Fairweather Hockey Festival – Eunice High School results
Fairweather Hockey Festival. Eunice High School results at the Fairweather Hockey Festival for Wednesday, 5 April. Eunice Colts U16B U14B More school sport: https://schoolsthatrock.co.za https://www.ehs.co.za/ Photos supplied
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – JF behaal silwer
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Liané Gerber en Danell Oelofse, het tydens die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston silwer medaljes behaal. Liané Gerber het ‘n silwer…
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Oranje presteer
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Annelize van der Merwe, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is die naasbeste o.15-hoogspringer in Suid-Afrika. DÃt is nadat sy Dinsdag, 4 April, by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston…
Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe – Roline Louw skitter
Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Roline Louw is ‘n leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Sy het Dinsdagoggend, binne die bestek van twee uur, twee medaljes op die Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe…
National Biathlon Championship – Eunice High School
National Biathlon Championship. Eunice High School is very proud of their biathletes. Amelia Vincent, Chanel Baenhoff, Heike-Louise Hechter, Ashley Brown, Thinica Mc Anda, Elke du Plessis, Sami Maritz and Danielle…
SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe – BVHS atlete presteer
SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het mooi presteer tydens die SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe in Germiston. Lisa Rautenbach: silwer medalje – meisies o15. Behaal ‘n 2de plek…
SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe – Ilke de Klerk skitter
SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld is super trots op hul atleet, Ilke de Klerk. Sy het aan die SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe in Germiston deelgeneem. Ilke het en ‘n…
Kwagga Netbalweek – Hoërskool Fichardtpark presteer
Kwagga Netbalweek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se netbalspanne neem deel by Hoërskool Outeniqua in George se Kwagga Netbalweek. Die eerste dag se uitslae: 0/14’s wen hul drie wedstryde 0/15’s 0/16’s wen…
Nasionale Tweekamp Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Tweekamp Kampioenskap. Drie leerders van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die naweek aan die Nasionale Tweekamp Kampioenskap in Stellenbosch meegeding. Michaela van Rooyen het die beste uitslag behaal.…
St Mary’s Hokkie Toernooi – Vier staatmakers van Oranje skitter
St Mary’s Hokkie Toernooi. Vier staatmakers vanHoër Meisieskool Oranje se 1ste hokkiespan het Sondag ‘n 150ste en 100ste keer vir dié span gejol. Hulle is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s…
Red Oak Rugbytoernooi – Fichies spanne presteer
Red Oak Rugbytoernooi. Hoërskool Fichardtpark se o/19B rugbyspan het hul wedstryd teen Hoërskool Noord-Kaap met 31-14 gewen. Dit was tydens die Red Oak Rugbytoernooi.Fichies se 0/15A rugbyspan het ook vandag…
Red Oak Rugbytoernooi – Aangebied deur Hoërskool Fichardtpark
Red Oak Rugbytoernooi. Vyftien rugbyspelers van verskeie skole is tydens die Red Oak Rugbytoernooi as Speler van die Wedstryd in hul onderskeie wedstryde aangewys is. Hierdie spelers is ook verkies…
SA Biathlon Championship – Hoërskool Trio atlete neem deel
SA Biathlon Championship. The SA Biathlon Championship took place on 1 April 2023 at Coetzenburg Stadium, Stellenbosch. 954 Athletes from all nine provinces participated at the championship. Die volgende atlete…
St Mary’s Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje derde
St Mary’s Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.18A-hokkiespanne het 3de uit die 32 spanne op die St. Mary’s Hokkie toernooi in Johannesburg geëindig. Die span het Sondagoggend met 0-1…
St Mary’s Waverley Hockey – Eunice the Champions
St Mary’s Waverley Hockey. Eunice High School, Bloemfontein, 1st hockey team was crowned champions of the St Mary’s Waverley Hockey Festival with a 1-0 win over St Mary’s in the…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan Jerusalem Triomfantlik Binne/ Jesus’ Triumphant Entry.
Waterkloof Netball Festival – Eunice teams are competing
Waterkloof Netball Festival. Eunice High School’s u14A, u15A, u16A and 1st team are competing in the Waterkloof Netball Festival. They formed part of a wonderful opening ceremony and the u14…
Heptathlon (sewekamp) – OMS leerders SA kampioen
Heptathlon (sewekamp). Twee leerders van Hoër Meisieskool Oranje, Roline Louw en Cara Smith, is Saterdag in Potchefstroom as die nasionale wenner in heptathlon (sewekamp) gekroon. Roline (gr. 12) is die…
St Mary’s Hockey Festival – Eunice High School excels
St Mary’s Hockey Festival. At the end of day 1 of the St Mary’s Hockey Festival, Eunice’s 1st team was looking good. See semi’s video below Results: first day Day…
SA Skole Swem Kampioenskappe – Hoërskool Parys presteer
SA Skole Swem Kampioenskappe. Bay-Linn Oelofse en Cay-Dinn Oelofse is tydens die SA Skole Swem Kampioenskappe gekies vir die Vrystaatspan. Die span gaan aan die SA Skole Swem Kampioenskappe deelneem…
Fairweather Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg se deelname
Fairweather Hokkietoernooi. Hoërskool Witteberg se hokkie-spanne het aan die Fairweather Hokkietoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Die toernooi het geduur vanaf 28 tot 31 Maart. Die uitslae is as volg: Dag 1…
Menlopark Netbal Toernooi – Oranje Wen sewe uit agt wedstryde
Menlopark Netbal Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o19A netbalspan het sewe uit agt wedstryde in Pretoria gewen. Dit was die eerste keer in elf maande dat die span vasgeval het…
Keith Fairweather Hockey – Grey College results
Keith Fairweather Hockey. Grey College played against several schools at the Keith Fairweather Hockey Festival in Pietermaritzburg, KZN. Grey College results: Day 1 More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Photos supplied
Fichie Hokkie – Hoërskool Fichardtpark hokkiespanne toer
Fichie Hokkie. Fichie hokkie se seuns- en dogters hokkiespanne het ‘n toer onderneem na Hilton College in Pietermaritzburg. Die hokkiespanne het teen verskeie skole meegeding. Die Fichie hokkie uitslae: Meer…
Grey Rugby – Grey Kollege O.14 Rugbytoernooi
Grey Rugby. Grey Rugby van Bloemfontein se O.14 rugbyspanne het ‘n tydens hul rugbytoernooi teen verskeie skole gespeel. Die uitslae is as volg: Dag 1 2de dag Dag 3 Geluk…
Nasionale ASA-span – Shannon Purchace ontvang Protea Kleure
Nasionale ASA-span. Shannon Purchase, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is haar skool se eie Protea atleet vir die 2023-seisoen.Shannon is deel van die Nasionale ASA-span wat internasionaal in Zambië gaan…
SA Atletiek Jeug Kampioenskap – Zak Naudé, Hoërskool Parys
SA Atletiek Jeug Kampioenskap. Zak Naudé van Hoërskool Parys het deelgeneem aan die SA Atletiek Jeug Kampiuoenskap. Dit is die onder 16/18/20 Youth Championship in Pietermaritzburg. Hy gooi ‘n uitstekende…









