)

SA Skole Swem Kampioenskappe – Hoërskool Parys presteer

SA Skole Swem Kampioenskappe. Bay-Linn Oelofse en Cay-Dinn Oelofse is tydens die SA Skole Swem Kampioenskappe gekies vir die Vrystaatspan. Die span gaan aan die SA Skole Swem Kampioenskappe deelneem by Kings Park in Durban vanaf 20 tot 24 April.

Die Oelofse boetie en sussie is die enigste twee swemmers van Parys wat die span gehaal het. Tydens die SA Kampioenskappe gaan daar ‘n span gekies word wat later in die seisoen teen al die Afrika lande gaan deelneem. Voorwaar n groot prestasie vir die 2 swemmers van Parys!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hs.parys.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal