)
SAICA Rekeningkunde Olimpiade – Hoërskool Parys skitter

SAICA Rekeningkunde Olimpiade. Hoërskool Parys het 1ste, 2de en 3de plek in die Fezile Dabi-streek vir die SAICA Rekeningkunde Olimpiade tydens die prystoekenningsgeleentheid by die Universiteit van die Vrystaat, ontvang.…

SA Skole Swem Kampioenskappe – Hoërskool Parys presteer

SA Skole Swem Kampioenskappe. Bay-Linn Oelofse en Cay-Dinn Oelofse is tydens die SA Skole Swem Kampioenskappe gekies vir die Vrystaatspan. Die span gaan aan die SA Skole Swem Kampioenskappe deelneem…

SA Atletiek Jeug Kampioenskap – Zak Naudé, Hoërskool Parys

SA Atletiek Jeug Kampioenskap. Zak Naudé van Hoërskool Parys het deelgeneem aan die SA Atletiek Jeug Kampiuoenskap. Dit is die onder 16/18/20 Youth Championship in Pietermaritzburg. Hy gooi ‘n uitstekende…