Grow-rugbyspan. Hoërskool Bultfontein is baie trots op hul drie 1ste rugbyspan spelers wat verkies is tot die Grow Rugbyspan. Hulle is na afloop van die toernooi tot die span verkies. AC Greyling, Deon Steyn en Marnitz Dannhauzer gaan, as deel van die Grow Rugbyspan, gedurende die Junie-vakansie teen verskeie Wes-Kaapse skolespanne wedstryde speel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf