ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark
ATKV Redenaarskompetisie. Karla Marais, HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, gaan mĆ“re, Dinsdag 13 Augustus, aan die Nasionale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie te Klein-Kariba deelneem. Dit is ook die eerste keer in…
ATKV-Tienertoneel Streeksfees – HoĆ«rskool Witteberg
ATKV-Tienertoneel Streeksfees. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se leerders het uitgeblink by die ATKV-Tienertoneel Streeksfees. Die streeksfees is in Bloemfontein aangebied. Benoemings en toekennings: Die regisseurs van Donkermaan, Ronelle en JenĆ© van…
Dramastuk beste op Streeksfees – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Dramastuk beste op Streeksfees. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se drama-opvoering āDOPā is as wenproduksie op die ATKV-tienertoneelfees se streeksfees aangewys. Daarby is Caitlin Erasmus wƩƩr vir haar spel uitgesonder. Sy is…
Vrystaat BiathlĆ© – PrimĆŖre Skool Jordania
Vrystaat BiathlĆ©. PrimĆŖre Skool Jordania leerder, Dehan Cilliers, was deel van die Vrystaat BiathlĆ© span wat die afgelope naweek deelgeneem het in Oos-Londen. Dehan het ‘n sesde plek verwerf in…
MTB Skolereeks – HoĆ«rskool Witteberg
MTB Skolereeks. Gedurende die afgelope naweek het HoĆ«rskool Witteberg se fietsryspan deelgeneem aan die tweede been van die plaaslike MTB Skolereeks. Die reeks bestaan uit vier byeenkomste. Die span het…
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Twee leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Gerhard Bossert en Francisca Rheeder, het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem. Albei atlete het uitstekende prestasies behaal. Beide atlete is…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die tyd loop uit. Time is running out.
BiathlĆØ National Championships – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
BiathlĆØ National Championships. WJ Kruger en SimonĆ© Pretorius, leerders van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het aan die BiathlĆØ National Championships in Oos Londen deelgeneem. Albei die atlete het uitstekend gevaar. WJ…
Fairtree Super 12 Hockey – Eunice, which Teammate
Fairtree Super 12 Hockey. Eunice, which Teammate? More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Video supplied
Fairtree Super 12 Hockey – Individual award winners
Fairtree Super 12 Hockey. Four girls were awarded individual winner trophys at the Fairtree Super 12 Hockey yesterday, 10 August, played at HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein. The team of…
Limodo Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Jordania
Limodo Tennistoernooi. PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geĆ«indig in die B-afdeling. Hulle…
Koshuis prefekte – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Koshuis prefekte. Foto: Van links, agter: Ewald Erasmus, Ruben Rautenbach, JuandrĆ© Strydom, Xander van Heerden, Adriaan Vorster, They Jongbloed. Voor: Madeli CronjĆ©, Tammy Niemand, Ashley se Lange, BeanĆ© Pretorius, Ania…
Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners
Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die SekondĆŖre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem. ‘n Nuwe wenner gaan vandag,…
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Vrystaat landloop kampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek van 3 Augustus plaasgevind. HoĆ«rskool Trio se atlete:…
Hockey league finals – St Andrew’s School
Hockey league finals. The U16A hockey team from St Andrew’s School, Bloemfontein, made the hockey league finals. St Andrew’s beat Jim FouchĆ© High School 3-1 to clinche their final place…
TBM Krieketspanne – Laerskool Truida Kestell
TBM Krieketspanne. Krieketspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is in verskeie TBM krieketspanne ingesluit. O.13A TBM Krieketspan: O.11A TBM Krieketspan: O.13B TBM Krieketspan: O.11B TBM Krieketspan: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Rising Champions Challengers Cup – Eunice High School
Rising Champions Challengers Cup. Eunice girls’ U16A hockey team has a challenging weekend ahead. The team will be playing against participatng schools for the Rising Champions Challengers Cup 2024. Pool…
Rising Champions Challengers Cup – BVHS
Rising Hockey Champions Challengers. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o.16A hokkiespan is oppad na Grahamstad om mee te ding vir die Rising Champions Challengers Cup. Dit vind plaad vanaf 8 tot…
Vrystaat Landloopkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Landloopkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het 54 atlete wat verlede naweek aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Hulle het so mooi gehardloop en elke oomblik daarvan geniet.…
Vrystaat Tweekamp – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Tweekamp. Twaalf leerders van Laerskool Truida Kestell is ingesluit in die Vrystaat Tweekampspan wat 9 en 10 Augustus aan die SA Kampioenskappe deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf
Vrystaatse Kunswedstryd – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Vrystaatse Kunswedstryd. PrimĆŖre Skool Fichardtpark leerder, LenĆ© Wessels, het puik presteer met haar optrede by die Vrystaatse Kunswedstryd. Sy het ān A+ simbool vir haar klawerbordsolo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Champ of Champs Golf – St Andrew’s School’s Xander Thomson
Champ of Champs Golf. St Andrew’s School, Bloemfontein, is very proud of their golf champion! Xander Thomson (age 16), has won the Champ of Champs Golf Event at Schoeman Park…
Vrystaat landloop-kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Universitas
Vrystaat landloopkampioenskappe. Sestien landloop-atlete van Tjokkies in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die Vrystaat landloop-kampioenskappe deelgeneem. Atlete wat deelgeneem het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
ATKV spelkompetisie – PrimĆŖre Skool Universitas
ATKV spelkompetisie. Ses van Tjokkies se leerders het vandag aan die ATKV spelkompetisie by die Nasionale Afrikaanse Letterkunde Museum (NALN) deelgeneem. Liana van Niekerk het uitstekend gespel en het ‘n…
Vrystaat Kunswedstryd – Fichies se Venters skitter
Vrystaat Kunswedstryd – PrimĆŖre skool Fichardtpark spog met baie talentvolle Venter-leerders. Tydens die Vrystaat Kunswedstryd het Giselle Venter ‘n A++ simbool vir haar solo Viool-item behaal. Verder het haar boetie,…
Skole seunshokkie stadsliga wenner – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Skole seunshokkie stadsliga wenner. Die o.19 B seunshokkie span van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, is die afgelope naweek aangewys as die Skole seunshokkie stadsliga wenner deur af te reken…
Skole Hokkie liga – HoĆ«rskool Sentraal
Skole Hokkie liga. Die skole hokkie liga wedstryde is bykans afgehandel. HoĆ«rskool Sentraal se spanne het goed presteer. Die o.18A dogtersspan het teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© met 5-2 gewen en…
Schools Hockey league- Saint Andrew’s through to finals
Schools Hockey league – Saint Andrew’s School, Bloemfontein , U14 hockey team had a thrilling win against Sentraal yesterday, 6 August. St Andrew’s pulled through to a 3-2 win on…
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024. Oranje het ‘n trotse tradisie wat jaar na jaar voorleef om verskeie o.7 hokkie-spanne van skole regoor Bloemfontein te nooi vir die graad 1 wedstryde. Op…
Goju Kai Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Elvin Pienaar, verteenwoordig die Goju Kai Vrystaatspan tydens die 44ste Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. Die kampioenskappe vind vanaf 9 tot 11 Augustus…
SA Stoeikampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SA Stoeikampioenskappe. Christiaan Cromie, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het 28 Junie aan die SA Stoeikampioenskappe deelgeneem. Christiaan het ‘n derde plek in die o.17 vrystyl-afdeling behaal. Meer…
KSA Open-elite Development – Laerskool Truida Kestell
KSA Open-elite Development. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Johan Bezuidenhout en Jandre Bezuidenhout het deelgeneem aan die KSA Open-Elite/Development Championships in Tongaat. Die kampioenskappe is aangebied vanaf…
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga. Twee rugbyspanne van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, o.19B en o.15A, is gekroon as die Vrystaat Skole Rugby-stadsliga wenners. Uitslae tydens finaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe. JandrĆ© Vermeulen, leerder van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het twee goue medaljes by die Vystaat Gimnastiekkampioenskappe verower. JandrĆ© is vir die Vrystaatspan gekies wat September aan die…
Con Spirito debat – HoĆ«rskool Goudveld
Con Spirito debat. Foto’s van links: Chanel Steyn, Caitlin Betts, Necharne Casquilho, DironĆ© Hans, HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, leerders het baie goed presteer met die eerste rondte Con Spirito debat. Chanel…
World Robot Olympiad 2024 – Curro Aurora
World Robot Olympiad 2024. Photo: Leaners from left: Blane Ernstzen and Aiden Ernstzen (1st place RoboMission Junior) It’s projected that Africa will see the creation of 230 million digital jobs…
Noord Vrystaat Gimnastiek – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Noord Vrystaat Gimnastiek. Twee gimnaste van BVHS het 3 Augustus deelgeneem aan die Noord-Vrystaat Gimnastiek se kwalifiserende kompetisie: Prestasies behaal: Adam Kotze vlak 5: (14-18 jaar): IxorĆ© Cilliers vlak 6:…
Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie – HoĆ«rskool Witteberg
Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie. Ses leerders en een onderwyser van HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, het Saterdag, 3 Augustus, deelgeneem aan die Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie. Die kompetisie is deur die Vrystaatse Departement van…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. There is still hope. Ek hoop op God.
ESKOM Expo – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
ESKOM Expo. Twee leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Jaco Deysel en JD Roux, het puik presteer tydens die ESKOM Expo. Jaco verwerf goud vir sy projek. Hy is ook die…
SA Junior Atletiekspan – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
SA Junior Atletiekspan. Nog ‘n oud-leerder van Oranje is in die SA Junior atletiekspan ingesluit. CharnĆ© Wansbury is die tweede leerder wat in 2023 aan SekondĆŖre Meisieskool Oranje matrikuleer het,…
Tegniese streekkompetisie – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Tegniese streekkompetisie. BVHS se Tegniese leerders het uitstekend presteer tydens die Tegniese streekkompetisie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.voortrekker.co.za/ Foto’s verskaf:
O.19A Griffonsliga wenners 2024 – BVHS
O.19A Griffonsliga wenners 2024. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o.19A rugbyspan is vanjaar die O.19A Griffonsliga wenners 2024. Die span het teen die span van Welkom Gimnasium in die finaal met 36-28…
Vrystaatse Kunswedstryd – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Vrystaatse Kunswedstryd. Die sanggroep van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, Con Spirito, het 98% en ān A ++ simbool by die Vrystaatse Kunswedstryd ontvang. Die beoordelaar, Bernette Erasmus, het die groep lof…
Super 8 Tennis – PrimĆŖre Skool Jordania
Super 8 Tennis. PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, se tennisspanne het algeheel 1ste geĆ«indig by die Super 8 tennistoernooi. Die uitslae is as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.jordaniaprimer.co.za/ Foto’s verskaf
International Marimba & Steelpan Festival – Grey Kollege skitter
International Marimba & Steelpan Festival. Die Education Africa International Marimba & Steelpan Festival het op 27 en 28 Julie by St Dominic’s Catholic School for Girls in Gauteng plaasgevind. Negentig…
Vrystaatse Kunswedstryd – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
Vrystaatse Kunswedstryd. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, Suzaan Kritzinger, CronjĆ© Meintjies en Christiaan KotzĆ© het uitstekend presteer by die Vrystaatse Kunswedstryd. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe – HoĆ«rskool Reitz
Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe. Danli Van Tonder, o.9 atleet van HoĆ«rskool Reitz het tydens die Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe ‘n eeste plek behaal. Sy het daarmee ‘n goue medalje ontvang! Meer skolenuus:…
Vrystaat Landloop kampioenskappe – HoĆ«rskool Reitz
Vrystaat Landloop kampioenskappe. Twee-en-twintig landloop atlete van HoĆ«rskool Reitz is gekies om die Oos-Vrystaat te verteenwoordig tydens die Vrystaat Landloop Kampioenskappe in Bloemfontein, Saterdag, 3 Augustus. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/…
WOW-Spelfees – Laerskool Truida Kestell Presteer
WOW-Spelfees. Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se leerders het puik posisies tydens die TBM WOW-Spelfees distriksuitdunne behaal. Nege Truidjies het gekwalifiseer vir die Provinsiale kompetisie in Bloemfontein op 6 September.…



























































