Filmit Festival 2022 – An exciting year ahead for high schools
Filmit Festival 2022. Filmit is a film making competition for high schools. After a successful first year (2021), Paul Roos is excited to announce the bigger, better and more creative…
Affie-Atletiek – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria uitstekende seisoen
Affie-Atletiek. Affie-meisies se atletiek beleef ‘n uitstekende seisoen! Affie-atletiek het die afgelope atletiek seisoen behoorlik die atletiekbane aan die brand gehardloop deur verskeie prestige kompetisies te wen in die meisies…
Netball Captains – Makayla Vieira chats to Schools That Rock
Netball Captains. Schools That Rock kicked off last week with a new sport series, where the captains from our schools’ first netball teams tell us more about their captaincy. Our third…
Atletiek – Atlete van Laerskool Westwood blink uit
Atletiek – Twee leerders van Laerskool Westwood in Boksburg blink uit. Luan Visser en Melinda Myburgh het deurgedring na die Gauteng Atletiek byeenkoms. Die Wessies is super trots op hierdie…
Interne Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood leerders presteer
Interne Redenaarskompetisie. Laerskool Westwood van Boksburg het hul interne redenaarskompetisie op Donderdag 3 Maart aangebied. Die leerders was gretig om weer in persoon deel te neem. Dit was vir die…
Thought for the Week/ Gedagte vir die Week
Thought for the Week. Psalms 72: 12,13,14/ Psalm 72:12,13,14 A prayer to help the king/ Mag die koning lank lewe
Wall of Fame – Curro Sport first nominees for 2022
Wall of Fame. Congratulations to the Curro sport first Wall of Fame nominees for 2022! Paballo ???????????????????? (Curro Academy Savanna City Independent School) Paballo came first in the u.17…
Athletics District Honours – Sutherland High School honoured
Athletics District Honours. Sutherland High School learners, Karabo Mashabela, Tshegofatso Modiselle and Devan de Wet attended the Athletics District Honours Function on Tuesday 1 March. These three athletes were selected…
2022 Africa Triathlon – Sutherland High Schools’ Mia van der Veen excels
2022 Africa Triathlon. Sutherland High School, Centurion, congratulate their Grade 11 learner, Mia van der Veen, who placed 3rd in the Junior Women’s Division at the 2022 Africa Triathlon Junior…
Tshwane Noord Distrik Atletiek – Hoërskool Wonderboom presteer
Tshwane Noord Distrik Atletiek. Hoërskool Wonderboom, Pretoria, wens hul atlete geluk wat tydens die Tshwane Noord Distrik die volgende posisies los geslaan het. o.15 Anuscha Clark 2e Spiesgooi o.15 Alicia…
uBambiswano ‘A place of hope’ – St Andrew’s School for Girls programme
uBambiswano ‘A place of hope’. “One of the ways that we measure the success of uBambiswano’s Saturday School programme is by tracking the progress of our alumni. We are delighted…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. ‘n Skat in kleipotte/ Treasure in clay jars
Interlaer – Atletiek byeenkoms te Boksburg
Interlaer – Laerskool Westwood, in Boksburg het die jaar weer aan die Interlaer byeenkoms te Boksburg stadion deelgeneem. Die Wessies het het hulle baie goed van hulle taak gekwyt tydens…
Linden VLR – Hoërskool Linden VLR vir 2022 bekend gestel
Linden VLR. Dit is met groot trots dat Hoërskool Linden se VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) vir 2022 bekend te stel. Hierdie 72 leerders dien vir die jaar as leerder- en klasverteenwoordigers.…
Affies vir Kansa – Afrikaanse Hoër Meisieskool Kansa-Interskole-Projek
Affies vir Kansa. Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria daag jóú of jou skool uit om deel te vorm van die Affies vir Kansa Kansa-Interskole-Projek. Die doel van hierdie projek is…
Swem Interhoër – Hoërskool Wonderboom ryg prestasies in
Swem Interhoër. Hoërskool Wonderboom van Pretoria het die swem interhoër vir 2022 ook gewen! Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis!…
Interhoër Atletiek – Hoërskool Wonderboom atlete presteer
Interhoër Atletiek. Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis! Hartlik geluk aan elke atleet, afrigter en spanbestuurder van Hoërskool Wonderboom met…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Proverbs 3:27, 28/ Spreuke 3: 27, 28. Withhold not good/ Moenie ‘n weldaad weerhou nie.
Curro eSports – Team-up with Acer to reach new gaming heights
Curro eSports. In an effort to advance their presence in eSports, Acer for Education has teamed up with Curro. eSports is professional competitions that are held using video games. Acer…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Hoor en doen/ Hearing and obeying Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za
Krieket-kapteins – Ruben Aucamp vertel ons meer oor sy kapteinskap
Krieket-kapteins. Schools That Rock gaan oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span krieket kaptein gesels. Ons tweede bal word geboul aan Ruben Aucamp, kaptein van Hoërskool Linden se…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The letter to Philadelphia/ Die boodskap aan Filadelfia
Hoërskool Die Wilgers – Steggies wat uitgestyg aangewys
Hoërskool Die Wilgers. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria, het hul Steggies (Graad 8’s) wat uitgestyg het gedurende die bekendstelling-program gisteraand by die groentjiekonsert aangewys: Mees entoesiasties: Ethan Badenhorst Hulpvaardigste: Sias…
Hoërskool Die Wilgers – Die Veldbrand Nuusbrief
Hoërskool Die Wilgers. Die Wilgies het ‘n nuusbrief wat maandeliks gepubliseer word. Lees gerus die Januarie-uitgawe deur te klik op https://adobe.ly/3HiGoAv Lekker lees! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hswilgers.co.za/
Hoërskool Die Wilgers – Opedag 2022 besprekings nou oop
Hoërskool Die Wilgers. Voornemende ouers van leerders wat graag hul hoërskool-opleiding by Die Wilgers in Pretoria wil deurloop, word uitgenooi om die opedag op 12 en 13 April by te…
Academic Colours – St Andrew’s School for Girls
Academic Colours. Congratulations to St Andrew’s School for Girls’ Senior School girls. Twenty three girls were awarded Academic Colours based on their end-of-year results for 2021! “We are proud of…
Hoërskool Wonderboom – Voorsien aan minder bevoorregte gesinne
Hoërskool Wonderboom. Die leerders van Hoërskool Wonderboom het vandag omtrent gees gewys en inisiatief geneem deur deel te neem aan die ‘Anything but a schoolbag’ dag. Die leerders kon vandag…
Schools Rowing – St Andrew’s School for Girls won VLC Sprints
Schools Rowing. Schools rowing is one of the top sport activities at St Andrew’s School for Girls. The school congratulate their rowers who won the Best Girls’ School trophy as…
Markus 10: 15,16/ Mark 10: 15,16 – Gedagte vir die week
Markus 10: 15,16/ Mark 10: 15,16. Jesus Seën die Kindertjies. Jesus Blesses Little Children.
Interhuis 2022 – Hoërskool Die Wilgers Atletiektrofeë
Interhuis 2022. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het ‘n baie suksesvolle Interhuis atletiekbyeenkoms aangebied. Die atlete het uitstekende resultate behaal. Die volgende prestasies is behaal: Prestasie Wenner 2022…
Hoërskool Wonderboom – Deel Fisio en Kondisioneerder met Blou Bulle
Hoërskool Wonderboom. Me. Alicia Bekker en Marne Loots, beide personeel van Die Hoërskool Wonderboom, is wéér aangestel as ondersteunende personeel van die Blou Bulle vroue-rugbyspan. Alicia, `n gekwalifiseerde Fisioterapeut, is…
2021 Top Achievers – Sutherland High School excels
2021 Top Achievers. Congratulations to Sutherland’s top achievers as well as the Matric Class of 2021 on your absolutely outstanding results. The 2021 matric class of Suthies, Centurion, achieved a…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Gr 1’s
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Eminé Sciocatti, Zach van Zyl, Wayden Stroebel, Sheyla Jordaan, Rosely van Zyl, Mila Groenewald, Lilly Marais, Lika van der Westhuizen, Imke Mörs,…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Stuur U lig en U waarheid. A prayer in times of trouble.
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Gr 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Kamohelo Thebehadi by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugesdorp begin. Geniet jou skoolloopbaan by Laerskool Muldersdrift, Kamohelo.…
Matriekuitslae 2021 – Hoërskool Die Wilgers matrieks presteer
Matriekuitslae 2021. Die matriekklas van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het weereens uitstekend presteer. Die matriekuitslae 2021 van die Wilgies lyk as volg: 89% Vrystelling vir tersiëre studies 99% slaagsyfer…
Curro Athletics – Olympian, Akani Simbine to coach Serengeti’s athletes
Curro Athletics. Great excitement reigned at Curro Serengeti last week when the fastest man in South Africa, Akani Simbine, spent some time with the school’s athletics. Apart from being an…
Leeuwenhof Akademie – Voorskool en Hoërskool Opedae
Leeuwenhof Akademie. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, Gauteng, bied hul Opedae vir Voorskool en Hoërskool binnekort aan. Kontak gerus vir Marcha Wagner by marketing@leeuwenhof.co.za of 011 622 1806 vir meer inligting. Meer…
Curro Schools – Top Billing for Curro’s IEB matriculants
Curro Schools. In another stellar performance from Curro Holdings, the JSE-listed independent education provider, its matric learners have come up trumps once again. They recorded an exceptional 99% pass rate…
Curro Oakdene – Open Day two years to Grade 4
Curro Oakdene. Curro Oakdene, Corner of Rifle Range Road and Oakdene Parks Road, Johannesburg have their open day on 29 January. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Personeellede – Hoërskool Wonderboom verwelkom nuwe onnies
Personeellede – Hoërskool Wonderboom in Pretoria verwelkom graag die volgende personeellede wat by die skool aangesluit het: Thea van der Walt (Wiskunde), Ruben Meyer (Assistent), Danica Erasmus (Wiskunde), Lourie Nortman…
Matrieks 2021 – Helpmekaar Kollege 205 matrieks 707 vakonderskeidings
Matrieks 2021. Die Helpie-harte is vól van akademie, maar vanoggend ook vol trots en dankbaarheid vir puik matriekuitslae. Welgedaan, klas van 2021! Die tweeling, Christiaan Botes en Carla Botes, is…
Matriekuitslae 2021 – Leeuwenhof Akademie spog met 100% slaagsyfer
Matriekuitslae 2021. Baie geluk aan al dieLeeuwenhof-matrieks van 2021 met julle puik uitslae. Leeuwenhofl is baie trots op julle! Leeuwenhof se matrieks se prestasies is onder die Top 1 persent…
Matric Results 2021 – St Andrew’s School for Girls 100% pass rate
Matric Results 2021. St Andrew’s School for Girls is thrilled to announce that for the 33rd year in succession, their matriculation class has achieved a 100% pass rate allowing all…
Graad Een – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Catherine Ackhurst by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie, by Laerskool Pretoria-Oos begin. Geniet jou skoolloopbaan, Catherine. Mag jy baie gelukkig en…
Grade one 2022 – Schools That Rock welcome 2022 Grade 1’s
Grade one 2022. Schools That Rock welcome Phindulo Matakanyi at Curro Helderwyk, Boksburg, Gauteng. She started her school career on 12 January 2022. Enjoy your school career Phindulo. May you…
Grade One 2022 – Schools That Rock welcome 2022 Grade 1’s
Grade One 2022. Schools That Rock welcome Declan James Kistnasami at Curro Helderwyk, Boksburg, Gauteng. He started his school career on 12 January 2022. Enjoy your school career Declan. May…
Grade one 2022 – Schools That Rock welcome 2022 Grade 1’s
Grade one 2022. Schools That Rock welcome Ushe Madondo at Curro Helderwyk, Boksburg, Gauteng. Ushe stated his school career on 12 January 2022. Enjoy your school career, Ushe. May you…
Grade One 2022 – Schools That Rock welcome 2022 Grade 1s
Grade One 2022. Schools That Rock welcome Josephine Elikplim Tsotetsi at Curro Helderwyk, Boksburg, Gauteng. She started her school career on 12 January 2022. Enjoy your school career, Josephine . May you be happy…
Grade One 2022 – Schools That Rock welcome 2022 Grade 1s
Grade One 2022. Schools That Rock welcome Keletso Phoshoko at Curro Helderwyk, Boksburg, Gauteng. He started their school career on 12 January 2022. Enjoy your school career, Keletso. May you be happy and successful.…









