Personeellede – Hoërskool Wonderboom in Pretoria verwelkom graag die volgende personeellede wat by die skool aangesluit het: Thea van der Walt (Wiskunde), Ruben Meyer (Assistent), Danica Erasmus (Wiskunde), Lourie Nortman (Admin), Nadia Van Niekerk (Afrikaans) en Thilize vd Heever (Assistent).
Daar word met groot verwagting uitgesien na die verskil wat hulle by Hoërskool Wonderboom gaan maak.
Hartlik welkom! Mag julle ‘n geseënde tyd by Wonnies ervaar!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za