)

Hoërskool Die Wilgers – Steggies wat uitgestyg aangewys

Hoërskool Die Wilgers. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria, het hul Steggies (Graad 8’s) wat uitgestyg het gedurende die bekendstelling-program gisteraand by die groentjiekonsert aangewys:

  • Mees entoesiasties: Ethan Badenhorst
  • Hulpvaardigste: Sias Oosthuizen
  • Energizer Bunny: Leané Bredenkamp
  • Beste danser:Onkgopotse Makola
  • Pligsgetrouste: Dané Lübbe
  • Mees respekvolle: Matthew Valentine
  • “Loudste”: Jadon van Wyk
  • jaalste Steggie: Elri Botha
  • Trotste Steggie: Anushke Schutte
  • Opregste Steggie: Antonie Jacobs
  • Beste toneelspeler: Hanro Brits
  • Oulikste Steggie: Ashton van der Poll
  • Rayton-bende: Rieghard Nel, Brandon Olivier, Jadon van Wyk
  • Mnr. Steggie: Johno Mollet
  • Mej. Steggie: Dané Lübbe

Baie geluk aan die Graad 8’s.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hswilgers.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal