Hoërskool Die Wilgers. Voornemende ouers van leerders wat graag hul hoërskool-opleiding by Die Wilgers in Pretoria wil deurloop, word uitgenooi om die opedag op 12 en 13 April by te woon. Bespreek asseblief nou.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za