Matriekuitslae 2021. Die matriekklas van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het weereens uitstekend presteer. Die matriekuitslae 2021 van die Wilgies lyk as volg:
89% Vrystelling vir tersiëre studies
99% slaagsyfer
66 Onderskeidings
96 Kandidate
Wilgies se Toppresteerder is Zerwick de Lange. Hy het geslaag met ‘n gemiddeld van 93,43%.
Onderskeidings behaal: 8 – Zerwick de Lange; 7 – Sean de Witt; 5 – Lenita Stapelberg; 4 – Susan le Roux, Justine Moorhouse en Zeldene van Vuren; 3 – Andrea Naudé, Delainet Venter en Cherese Smit.
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za