)
Paul Roos Gimnasium speel sokker teen Rondebosch Boys’ High School

Paul Roos Gimnasium speel sokker teen Rondebosch Boys’ High School Paul Roos Gimnasium het die afgelope naweek sokker gespeel teen Rondebosch Boys’ high School. Die uitslae is as volg: PRG…

Paul Roos Gimnasium speel rugby teen verskeie skole

Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het die afgelope naweek rugby gespeel teen Rondebosch Boys’ High School, Hugenote Hoërskool van Wellington en Hoërskool Brackenfell. Die uitslae was as volg: PRG o/19A…

Strand speel hokkie teen Engelse Toerspan van Newcastle

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Donderdag 26 Julie het die D.16A en B-span die geleentheid gehad om teen die toerspan van Newcastle van Engeland te speel. Die skool waar hierdie spelers…

Paul Roos Gimnasium hokkie-uitslae

Paul Roos Gimnasium hokkie-uitslae vs Rondebosch Boys’ High School

Hoërskool Punt Huis Pepler top 10 akademiese presteerders

Hoërskool Punt van Mosselbaai is trota op Huis Pepler se TOP 10 akademiese Presteerders vir Kwartaal 2: Ane Venter 90.8%   2.   Edrei Gerber 90.3%   3.   Marlise Muller 88.7%   4 . …

Mossel Bay Junior City Council

The following learners from Point High School have been selected as members of the Mossel  Bay Junior City Council: Thomas Barker, Lara Estrom, Terena Botha en Eben Conradie

Hoërskool Punt muurbal

Hoërskool Punt van Mosselbaai, se eerste span (C-liga) wen Oakdale se 2 spanne 8-4 en 11-1. Spanfoto vlnr: Ernest Lamprecht, Dehan Raal, Karli van der Walt en AJ Gericke

Hoërskool Punt skaak

Vyf van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het die afgelope naweek aan die Top Skole SWD Skaakproewe in George deelgeneem: Vlnr: Xanver Botha, Stefan Coetzer, Brandon Kiewietz, Robyn Carolus…

Hoërskool Ermelo Dogterskrieket wen eerste ligawedstryd

Hoërskool Ermelo Dogterskrieket wen eerste ligawedstryd teen Standerton. 

SPELERS IN POTCHEFSTROOM DISTRIKSTE SPANNE

Laerskool Mooirivier se krieketspelers wat gekies is vir die Potchefstroomse Distrikte Spanne.

NETBALSPAN VYFDE IN SUID-AFRIKA

Laerskool Mooirivier se o/12A-netbalspan het gedurende die naweek van 26 – 27 Julie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA-kampioenskappe. Die span het hulle staal gewys en vyfde geëindig. Interessant om…

Hoërskool Noord-Kaap leerders in nasionale rondte va ATKV-Redenaarskompetisie

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley is baie trots op hul leerders wat na die nasionale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring het. Hulle gaan nou die provinsie op 18 Augustus by Buffelspoort…

Nog ‘n suksesvolle Opedag op die Erries se kerfstok

Op Vrydag, 27 Julie het Hoërskool Ermelo ‘n opwindende opedag vir die graad 7’s van 2018 gehou. Die dag het begin met ‘n interessante program vir die graad 7’s in…

Pietermaritzburg Girls’ High School Val Fowler Basketball Tournament

Pietermaritzburg Girls’ High School will be hosting the 27th Annual Val Fowler Schools’ Basketball Tournament this weekend.

St Johns’ DSG Gr 1 and 2 girls celebrate 100th day at school

The St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, Grade 1 and 2 girls recently celebrated their 100th day of school! Pictured are Shristhi Misra (left) and Jessica Saville (right) with their teacher,…

Ligbron o/16 dogtershokkiespan dring deur na Noordvaal-reeks

Vier van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se dogtershokkiespanne het die afgelope naweek, Saterdag, 28 Julie, aan hulle onderskeie Noordvaal uitspeel wedstryde deelgeneem. Die dogters het teen kompeterende spanne…

Book Week at Pietrmaritzburg Girls’ High School

Pietermaritzburg Girls’ High School is always abuzz during the annual Book Week. The library hosts various activities

Ligbron o/14 seunshokkiespan maak geskiedenis

Die o/14 seunshokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het vanaf 26 tot 28 Julie, aan die

Hoërskool Drie Riviere leerder verower 1ste plek by atletiek in Italië

Thato Kgala, ‘n leerder van Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging, het Gauteng en SA Atletiek in Itali? verteenwoordig. Hy het ‘n eerste-plek in verspring behaal. Dreieries is trots op jou,…

Krispy Kreme treats for Pietermaritzburg Girls’ High School

Learners and staff at Pietermaritzburg Girls’ High School were thrilled to been chosen by Krispy Kreme to

Langenhoven Gimnasium Sportvrou van die jaar

Jacquine Strydom van Langenhoven Gimnasium is aangewys as Eden distrik se Hoërskool Sportvrou van die

Hugenote Laerskool bied ‘n opvoering aan

Hugenote Laerskool bied “Charlie and the Golden Ticket” aan: Datums en tye: 17 – 20 September 2018 om 19:00 Plek: Hugenote Laerskool Kostes: R100.00 vir volwassenes en R80.00 vir kinders

Laerskool Hugenote leerder presteer in Gimnastiek

Anje Grobbelaar (graad 6), van Hugenote Laerskool in Wellington, het Donderdag, 26 Julie, ‘n algehele 1ste plek

Laerskool Hugenote leerder presteer tydens Youth Karate Toernooi

Josh Oostendorp (graad 7), van Hugenote Laerskool in Wellington, het aan die Youth Karate Toernooi op

St Charles College Celebrates 143 Years

On Thursday, 26 July, St Charles College from Pietermaritzburg, turned 143 years old, and so on Friday morning

Glenwood High School SA indoor rowing championships

Grant Kennard recently competed in the SA indoor rowing championships where he came first in his Age group

Hoërskool Langenhoven in Riversdal se Toppresteerders

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”2_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Hoërskool-Langenhoven-Gr.8.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Graad 8 Agter vlnr: Petra Crafford (80.7%), Juanine Elizabeth Mellet (81.3%),…

Hoërskool Noord-Kaap stel hul provinsiale rugbyspelers bekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”2_3″][et_pb_image admin_label=”Image Hoërskool Noord-Kaap GWK o15″ _builder_version=”3.0.95″ show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/GWK-o15.jpg” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] GWK 0/15 vlnr: Tyreez Harmse Ethan Karelse Zandre Hamann Marco…

DF Malan bied JSE Beleggingskompetisie aan

Elke jaar bied die JSE ‘n beleggingskompetisie aan waartydens leerders deur die koop en verkoop van aandele teen mekaar deelneem. Die kompetisie word in 3 portefeuljes geloods, naamlik “Income” (Lae…

9 KWAGGAS NA ATKV REDENAARS EN DEBAT FINAAL

Nege Kwaggas van Hoërskool Outeniqua in George, gaan op 17 en 18 Augustus aan die ATKV redenaars en debat se

Hoër Jongenskool Wêreldkoorspele

Charl Keet, ‘n graad 8 leerder van Hoër Jongenskool in die Paarl, het as lid van die Tygerbergse Kinderkoor aan die Wêreldkoorspele in Pretoria deelgeneem. Die koor het vier goue…

Laerskool Outeniqua “Soccer Fun Day”

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die jaarlikse “Soccer Fun Day” wat gereël word deur die OOV van Laerskool Outeniqua, het die leerders weereens hul sokkervaardighede ten toon gestel.  Dit was ‘n…

Laerskool Outeniqua spog met eie kunstenaars

Laerskool Outeniqua in George spog hier met hul eie kunstenaars.  Tydens die Gala-aand van die Eden en Sentraal Karoo se kunsuitstalling, het Tayla Schroeter die Star Award toekenning ontvang.  Jessica…

Laerskool Outeniqua skitter by SA Wiskunde Uitdaging

Baie geluk aan die 127 leerders van Laerskool Outeniqua in George, wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA) wat plaasvind op 1 Augustus.

LAERSKOOL MOOIRIVIER SE TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS VIR DIE TWEEDE KWARTAAL

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul top akademiese presteerders van die 2de kwartaal bekend gemaak.

LAERSKOOL MOOIRIVIER SE HOOFLEIERS VIR DIE DERDE KWARTAAL

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die 3de kwartaal bekend gemaak.

Hoërskool Hartswater is trots op hul top 10 presteerders vir die 2de kwartaal.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”2_3″][et_pb_image admin_label=”Image 8″ _builder_version=”3.0.95″ show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-8.jpg” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Graad 8 VOOR vlnr: Ané van Zyl (4), Dedré Fielies (3), Renier Snyman…

Kimberley Boys’ High learners Junior Police Commissioners

During July 2018, five learners from Kimberley Boys’ High School were invited to participate in an inter-school debate hosted by SAPS in Kimberley on the influence of crime on the…

Hoërskool Upington Skaak

Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington, het Vrydag, 20 Julie en Saterdag 21 Julie, deelgeneem aan die Centenary Open Chess Tournament ter ere van Nelson Mandela. Hy het ‘n 4de plek…

Langenhoven Gimnasium Graad 11 – Top 10 Akademie

Voor: Caroline Guder, Zelna Hugo, Carmen Hutchings, Natasha Williams, Mikal Bester, Gerhard van Lill

Langenhoven Gimnasium graad 10 top 10 akademie

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn is trots op die prestasies van hul Gr 10 – Top 10 Akademie.

Langenhoven Gimnasium Graad 12 – Top 10 Akademie

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn is trots op die akademiese prestasies van die Gr 12’s

Langenhoven Gimnasium Graad 9 – Top 10 Akademie

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn is trots op hul Gr 10’s met hul akademiese prestasies.

Langenhoven Gimnasium Graad 8 – Top10 Akademie

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, is baie trots op die Gr 8’s met hul top 8 prestasie!

NEWLY APPOINTED DEPUTY HEADMASTER

GLENWOOD HIGH SCHOOL – NEWLY APPOINTED DEPUTY HEADMASTER

Hoërskool Langenhoven se seunshokkie geborg

Hoërskool Langenhoven van Riversdal bied soveel as moontlik geleenthede vir leerders en daarom was daar besluit om met seunshokkie in 2017 te begin. Alhoewel dit ‘n groot uitdaging was om…

Dasse se wintersport is goed op dreef

Die o/16- en o/18-hokkiespanne (seuns en dogters) van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf Vrydag, 20 Julie tot Saterdag, 21 Julie, aan ‘n driehoekige toernooi te Beaufort-Wes teen Hoërskool Punt…

Dassie vaar goed in dans

Lichelle Joubert, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op 7 Julie te Windhoek, Namibië aan ‘n Internasionale solo-danskampioenskappe deelgeneem en mooi presteer. Lichelle het deelgeneem in die…

Hoërskool Langenhoven se ruiters presteer

Zoë Heyns, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder, het die afgelope vakansie aan die vyfde kwalifiserende SANESA-perdeskou te George deelgeneem.…

DASSE-RUGBY SKOP KWARTAAL GOED AF

Hoërskool Langenhoven van Riversdal se rugbyspanne het op Donderdag, 19 Julie tuis teen Sao Bras van Mosselbaai kragte gemeet en goed gevaar. Die o/15’s moes die knie met 5-21 teen…