)
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Veelsydigste Sportster

Vlnr: Wilmie Rust, Jeandré Rust, André Theron en Anlie Human. HSDA se toekenning vir die veelsydigste sportster is as volg toegeken: Andries Strauss Wisseltrofee vir die veelsydigste junior dogters-sportster (Meeste…

Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Veelsydigste Kultuurtoekenning

HSDA se beker vir die Veelsydigste Kultuurseun gaan aan Ethan Afrika en HSDA se beker vir dieVeelsydigste Kultuurdogter is toegeken aan Courtney van Syfer. Baie geluk!

Hoërskool De Aar Koshuisprefekte 2020

Voor vlnr: Johan Duvenhage: hoofseun, Améy Duvenhage: hoofmeisie Agter vlnr: Anlie du Toit: prefek en Shanelle J van Rensburg: prefek Hoërskool De Aar het hul koshuisprefekte vir 2020 aangekondig. Julle…

Hoërskool De Aar Seniorraad 2020

Voor vlnr: Clodelle Menne: onderhoofmeisie, Johan Duvenhage: hoofseun, Anlie Human: hoofmeisie, Camon Simons: onderhoofseun. Agter vlnr: Ogiya Madyo, Nathan Foster, Cara Clark, Christiaan Kolesky, Lawrenzo Swarts, Améy Duvenhage, Montelle Booysen…

Hoërskool Punt Natuurlewestap

Myneli Muller en Tereska Janse van Rensburg. Hoërskool Punt se Natuurlewe-stapklub het die afgelope naweek die Platbos na Millwood tog aangepak. Dit was hul huidige gr. 12-leerders se laaste stap…

Hoërskool Strand leerders presteer in diepseehengel

View PostFoto links:  Luke Hayward en foto regs, Sean Cilliers en Luke Hayward. Twee hengelaars van Hoërskool Strand het vanaf 24-28 September in ‘n o/16-WP-span aan ‘n interprovinsiale hengelkompetisie in…

Hoërskool Punt se o/15A-Krieketspan begin kwartaal met ‘n wen

Voor vlnr: Logan Quickfall, Darcy Birkholtz, Ewan Schoeman, Marko Hall en Eugene Opperman Agter vlnr:  Dihan Scholtz, Miguel Godinho, Evan van der Westhuizen, Eduan Hobbs, Whitey Bester, Ruan Muller, Dwayne…

Hoërskool Oudtshoorn vier Wêreld Onderwysersdag

Die volgende opvoeders vanaf die Môrester en Bridgton Sekondêre Skole was by die Eden Distrik se Nasionale Onderwysers Toekennings vir hul rol in Sekondêre Onderwys in die pragtige distrik vereer:…

Hoërskool Kalahari Krieketspelers in Noord-Kaapspan

Eerste foto Casper (links) en Foster (regs) en tweede foto Foster (links) en Casper (regs). Casper du Plessis (0/17) en Foster Lubbe (0/16)van Hoërskool Kalahari is opgeneem in die Noord-Kaap…

Hoërskool Kalahari skuts presteer

 o16 en o21: Mienel Markram is voor 2de van links. Drie van Hoërskool Kalahari in Kuruman, se skuts, Mienel Markram, Delarey Saaiman en Nicol Pietersen, het gedurende die September-vakansie, as…

Saints Leaders for 2020

Sanele Mdingi with Ntando Dube. Earlier this week, St Charles College 2020 head boy, Sanele Mdingi, made a surprise visit to St John’s D.S.G. during tea break to personally congratulate…

Union High School experience an Odyssey of self-reflection and adventure

Each year, Union High School, Graaff-Reinet, Grade 10s spend months anticipating the Odyssey which takes them on a physical, soul searching journey down the Gats River Canyon, starting in Nieu-Bethesda…

Hoërskool Ermelo se Gimnasium onder nuwe bestuur

Mnr. Freek en me. Cecile Carelse  EHS is opgewonde om die nuwe eienaars van die gimnasium by die Erries te verwelkom: Freek en Cecile Carelse. Die gimnasium staan nou bekend…

EHS-onnies kwalifiseer by ASA-kursus

Mnr. Herman Labuschagne, me. Tirsa du Toit, me. Geraldine van Dyk en mnr. Stephan van Dyk is nou gekwalifiseerde ASA-vlak een afrigters. Gedurende die vakansie het vier onderwysers van Hoërskool…

Hoërskool Ermelo Matriekafskeid

Die Erries het vanjaar op ‘n gepaste wyse afskeid geneem van 2019 se matrieks. Die matriekafskeid van 2019 te Perdekraal, was ‘n toonbeeld van klas, styl en ware Errie-wees. Van…

Errie-graad 11’s skitter trots by jaarlikse baadjieseremonie

Vosjan Grey en Jana Nel (Presidente 2020) staan trots op die verhoog terwyl mnr. Pieter Grobler hul erekode voorlees. Op Dinsdag, 1 Oktober, het Hoërskool Ermelo hul jaarlikse prag-seremonie gehou…

Laerskool Muldersdrif spreekkore presteer

Laerskool Muldersdrif spreekkore presteer Laerskool Muldersdrif se spreekkore het op Vrydag, 20 September, deelgeneem aan die ATKV Tjokkertoneel. Die Junior Spreekkoor het ‘n silwer sertifikaat ontvang en die Senior Spreekkoor…

Laerskool Muldersdrif Voortrekkers presteer

Baie geluk aan Mullies se Gr. 7 Renosters, Xander Palmer, Zander van Zyl en Rico van Zyl, wat ‘n Silwer ontvang het vir Voorslag. Julle is die kommando se trots,…

Laerskool Muldersdrif ruiter presteer by Sanesa Nasionale Kampioenskappe

Lize van Ettinger het gedurende die vakansie, op 25 September, deelgeneem aan die Sanesa Nasionale Kampioen-skappe by Misty Meadows naby Cullinan. Sy het deelgeneem aan die Newcomer’s Challenge: Jumping Ideal…

Union High School girls chosen as leaders of Herby Arnott House

They are: (front) Jade Shires (Headgirl), Lauren Rose-Innes (Prefect) and Ayden Brown (Deputy Headgirl). They will be assisted by monitors (back) Soyama Mbetshu, Kaydn Retief, Hannah Watermeyer and Primrose Mutapati.…

Robertson Logos High School Netball and Hockey

To end off the season, Robertson Logos High School Netball and Hockey teams played friendly matches in mixed teams against Robertson Netball and Hockey Club Teams – building good team…

Hoër Meisieskool Paarl Ruiter presteer by WP Saalperd-kampioenskappe

 Katrien van Eeden van Hoër Meisieskool Paarl, (Gr.10) het die afgelope vakansie deelgeneem aan die WP Saalperdkampioenskappe by die Robertson skou. Sy het die volgende plekke behaal in die verskillende…

Hoër Jongenskool kondig 2020 Hoofleiers aan

Hoër Jongenskool Paarl is trots om hul hoofleiers vir 2020 aan te kondig. Hoofseun – Bernabé de la Bat Onderhoofseun – Douglas Steenkamp #boishaai

Hoër Jongenskool Prysuitdeling 2019

Baie geluk aan elke seun wat gisteraand vir hulle harde werk beloon is. Hoër Jongenskool is werklik trots op elkeen van julle! #boishaai

Hoër Meisieskool Paarl Matriekafskeid

Hoër Meisieskool Paarl het ‘n uithang-matriekafskeid gevier.

Bosvarkie kry goud by SA Spele vir Tuimelaars

Janie Steenkamp, van Worcester Gimnasium, het  aan die SA Spele vir tuimelaars te Kaapstad deelgeneem. Sy het in die vlak 6 afdeling vir dogters 15 jaar en ouer deelgeneem en…

Worcester Gimnasium leerders doen See-en-Sand Lewensredderskursus

Agter vlnr: Ben Kock, Albertus Roux, Theuns du Toit en Benard de Kock Voor vlnr: Ivan Roodbol en Viljoen Lategan. Worcester Gimnasium se leerders het die afgelope September-vakansie die See-en-Sand…

Buy a rose of hope for cancer: Union High School

Union High School’s Interact Club has undertaken to support the Graaff-Reinet Cancer Association with their ‘2000 Roses of Hope for Cancer’ project this October. The Graaff-Reinet Cancer Association hopes to…

Vryburg Primary School Rugby and Hockey teams have fun

Vryburg Primary School’s U/13 rugby and hockey teams are enjoying a fun filled farewell trip at Emerald Casino!  

Athletes to represent Union at annual meet

The well-known Bestmed TAMS Superspar Madibaz Top 10 athletics meeting will take place at the Cradock Sports Stadium on Saturday, 5 October. The popular event will be hosted by Cradock…

Cricket players from Newton Primary in Northern Cape u/13A Cricket Team

Left to right: Yazeed, Shaw, Simon and Junaid. Yazeed, Shaw, Simon and Junaid from newton Primary School in Kimberley, has been chosen to represent the Northern Cape u/13A Cricket Team.…

Union High School hosting a Trolley Dash fundraiser

It’s back! Following the success of the project in 2017, Union High School in Graaff-Reinet is once again hosting a Trolley Dash fundraiser in partnership with Pick n Pay Graaff-Reinet!…

Sisanda Henna to feature in M-Net’s ‘Trackers’

Past Pupil Sisanda Henna, a past pupil of Union High School in Graaff-Reinet (Class of 1999), was recently announced as a cast member for M-Net’s thrilling new series, Trackers. Trackers, based on…

Union High Accounting excursion – both fun and educational

Not everyone is cut out to be an accountant. You need to enjoy both technology and numbers as well as working with people and being a leader. You need to…

Union High Cultural awards presented

Full colours for culture (Senior Department): (in no particular order) Jade Shires, Khanya Butshingi, Kiah Hoffman, Sabrina Potgieter, Siphesihle Jali, Zintle Maki, Jenna McNaughton (Re-award), Taylyn Miller (Re-award) and Peter…

Old Unionites for life!

On Tuesday evening, 1 October, Union High School’s matric class of 2019 were welcomed into a new chapter of their Union story as they were inducted into the Old Unionites…

HNK leerder presteer in Gholf

Reagan Woodbridge van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het gedurende die afgelope vakansie deelgeneem aan die Dames Interprovinsiale Gholf-ope vir die Noord-Kaap Provinsiale span. Haar span het 2de geëindig in die…

Hoërskool Strand Rhythmic Gymnastics Games

Kay-Lee Kruger in graad 8, Hoërskool Strand, het op 25 – 29 September in Durban aan die 2019 Rhythmic Gymnastics Games deelgeneem.  Dit is slegs die tweede jaar wat sy aan…

NCH Athlete excels at Biathlon inter Provincial competition

Chloe Ehlers from Northern Cape High School  represented Griekwaland West during the Biathlon inter Provincial competition in Bloemfontein on 28 September. She achieved 3rd place and won a bronze medal.…

Laerskool Park Gr 6 – silwer knopies 3de kwartaal

Laerskool Park, Mosselbaai, het die ontvangers van die 3de kwartaal se graad 6, silwer knopies, aangekondig. PRETORIUS, RICHARD MINNIE, JOHN- DANIEL DE ROUBAIX, NICOLE HERBST, TWANé MARITZ, ZANDER OTTO, LUKA…

Laerskool Park Gr 6 se 3de kwartaal top 10 Presteerders

Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 presteerders van graad 6 vir die derde kwartaal bekend gemaak. 1  PRETORIUS, ROELINDI 2  BEUKES, HERCO 3  LODEWYK, ZEHANI 4  JANSE VAN RENSBURG,…

Laerskool Park Gr 5 – Silwer Knopies 3de kwartaal

Laerskool Park, Mosselbaai, het die ontvangers van die derde kwartaal se graad 5, silwer knopies, aangekondig. LUDICK, LENE ALKERS, KAYLA VAN NIEKERK, GERRIT  ETIENNE GOUWS, RUAN VAN DYK, DANIEL ARTS,…

Laerskool Park Gr 5 se 3de kwartaal top 10 Presteerders

Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 presteerders van graad 5 vir die derde kwartaal bekend gemaak. 1  GERICKE, ROSSOUW 2  DE LANGE, TANYA 2  SMUTS, EDRICH 4  SCHOEMAN, JEAN…

Laerskool Park Gr 4 – Silwer Knopies 3de kwartaal

Laerskool Park, Mosselbaai, het die ontvangers van die derde kwartaal se graad 4, silwer knopies, aangekondig. VAN DEN HEEVER, LIANKE MALAN, NELANI PIEK, LUCA OOSTHUIZEN, LUME STRYDOM, NINA MASTROGIUSEPPE, ALESSIO…

Laerskool Park Gr 4 se 3de kwartaal top 10 Presteerders

Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 presteerders van graad 4 vir die derde kwartaal bekend gemaak. 1  SCHOEMAN, JOHAN 2  VAN ZYL, RENALDI 3  VORSTER, MIENKE 4  KASK, NIKITA…

Laerskool Park Astro Quiz span skitter!

Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie Meyer. Laerskool Park van Mosselbaai se Astro Quiz span is as Nasionale Kampioene bekroon! Dit is die eerste keer…

Uppies se Jong Wetenskaplikes

Tydens die September vakansie het Zoë van Wyk en Kyle Britz van Hoërskool Upington deelgeneem aan die Internasionale Ekspo vir Jong Wetenskaplikes te Johannesburg. Hulle kry meriete vir hul “Eco…

Uppies skut blink uit op SA’s

Wian van As, leerder van Hoërskool Upington, het tydens die September vakansie aan die SA-skole skietkompetisie deelgeneem. Hy kry brons vir o/21 Veergeweer in die drie posisie en silwer vir…

Vryburg Voorbereidingskool leerder skitter by Radikale Redenaars

Linieke Meintjes, Vryburg Voorbereidingskool se skrander Gr 2 Redenaar, wat aan die Noordwes Provinsiale Radikale Redenaars deelgeneem het, het deurgedring na die Nasionale Redenaars-kompetisie later vanjaar in Pretoria.   Baie…

Glenwood High Rifle Shooters at SANSSU SA Championship

This past week the Glenwood Rifle Shooters representing KZN Bisley Schools took part in the 2019 SANSSU SA Championship in Belhar, Cape Town. 12 Rifle shooters from Glenwood High School…