St Charles College Inter-House Athletics
St Charles College Inter-House Athletics in the Senior School: The annual Middle and Upper School
Nellies Krieket teen Penryn
Nellies het gemengde welslae teen Penryn. Baie goeie Krieket deur beide skole! #TrotsNellies #NellieGuts
The Captain’s Golf Day – 21 September 2017
LOWVELD HIGH SCHOOL: The captain’s GOLF DAY – Thursday 21 SEPTEMBER 2017 Join us at the Nelspruit (Matumi)
Lowveld High beat Curro
Lowveld High, Nelspruit, 1st Cricket team beat Curro by 21 runs during the weekend of 26 August 2017.
Laerskool Outeniqua borge nuus
Die netbalafrigter/skeidsregters van Laerskool Outeniqua het baie professioneel gelyk in hul hempies wat deur Deon Grobler en Elmien Grobler van Oasis Water geborg word. V.l.n.r. Elmien Grobler, Marie Wolmarans, Karin…
Laerskool Outeniqua kan pronk met hul nuwe telbord
Dit is met groot dank en waardering aan FINOVO dat Laerskool Outeniqua kan pronk met hul nuwe telbord. Links: Mnr JG Giliomee (Adjunkhoof Laerskool Outeniqua) Regs: Mnr Ettean Smit FINOVO
Uitslae van Mpumalanga tennis-uitspele
Dit uitslae van die Mpumalanga tennis-uitspele vir die Hoërskool Nelspruit is as volg:
Hoërskool Nelspruit wen sewes rugby
NSH se o/15-sewesspan het vroeër die maand die Hoërskool Rob Ferreira Sewes-toernooi gewen. ‘n Nellie-speler, Jacques Marais is as die speler van die toernooi aangewys.
Reece Moutsatsos van Hoërskool Outeniqua in George top-liggaamsbouer
Baie geluk aan Reece Moutsatsos, Gr 10 leerder van Hoërskool Outeniqua, wat gekies is om die International Federation of Bodybuilding se Nasionale Kampioenskappe in Mpumalanga vanaf 1-3 September by te…
NHS tennisspelers in Ehlanzeni span by interdistrikte
Hoërskool Nelspruit-tennisspelers maak skoonskip in distrik.
Glenwood High School shine in soccer
Saturday the 26th of August saw the reigning provincial champions, Glenwood 1st XI take on cross town rivals, Durban High School at Glenwood home ground, Stella.
Veritas College 7s rugby victory
The U16 Rugby 7s team from Veritas College have won the Cup in the Warrior League!
NHS-atlete in Mpumalanga-landloopspan
Uitslae: Mpumalanga Landloopkampioenskappe 12 Augustus by Curro
Krieketuitslae van Nelspruit Hoërskool
Uitslae 7 – 19 Augustus: 7 Augustus: O/14B verloor teen Rob Ferreira o/14A met 2 paaltjies
Outeniqua Hoërskool skitter in gimnastiek.
Carmen Swiegers van Outeniqua Hoërskool skitter in gimnastiek. Carmen Swiegers, ‘n Gr 10 Kwagga het op 18 & 19 Augustus aan die Wes-Kaap proewe vir gimnastiek deelgeneem. Sy het 2…
Blomeyer won Glenwood Chess tournament
On the 18th of August, Glenwood High School hosted its Glenwood Chess Festival to support the school FETE.
Glenwood High did well in athletics
The athletics quadrangular hosted by Northwood took place on Friday 25 August.
Dasse se skaakspelers presteer
Hoërskool Langenhoven se skaakspan het op Saterdag, 26 Augustus 2017, aan die O/19 Wes-Kaap Topskole-skaaktoernooi te Worcester deelgeneem en puik presteer.
Dasse se skuts skiet raak
Hoërskool Langenhoven se skyfskietspan het vanaf 26 – 27 Augustus 2017 te Bellville, aan die Wes-Kaap kampioenskappe deelgeneem en mooi presteer.
Selected to represent the SAMCA National Majorette Team
Congratulations to Danica Hough on being selected to represent the SAMCA National Majorette Team.
Onder 15 Sewes Rugbyspan wen Sutherland Toernooi
Die onder 15 sewes rugbyspan van die Hoërskool Hans Moore het die Sutherland Toernooi gewen.
Results from the SPUR round 3 MTB event from Bloemendal this weekend
Click here to open results in PDF Format
Outeniqua HS-1ste netbalspan se seisoen suksesvol
So lyk ‘n trotse 1ste Kwagga Netbalspan wat so pas ‘n baie suksesvolle netbalseisoen afgesluit het. Hulle is op die foto bo: Agter v.l.n.r.: Martell Stronach (Afrigter), Minneke van der…
Through the “goggles” of Tiago Cordeiro
Glenwood High School Elite Swimmer, Tiago Cordeiro, recently completed a busy European and National competition programme. Glenwood’s Head Coach, Graham Hill, who is also the National Swimming Coach, was satisfied…
INTERNATIONAL FORUM ON ELITE SPORT (ASPC)
Glenwood High School representative, Marc Labuschagne, attended the annual ASPC (Association of Sport Performance Centres) Forum from the 24th – 26th August.
Die 0/16-jukskeispan van Hoërskool Bastion is die jaar se ligawenners
Hierdie span is ook deur na die Direkteurstoernooi wat in Oktober plaasvind.
Great Game of Waterpolo – Glenwood and Westville
The Glenwood Water Polo 1st Team faced Westville Boys 1st Team today in the Winter League fixtures.
Junior Primary Sports Day at St Charles College
Recently our Junior Primary boys participated in their much loved, annual sports day. Supported by their
Jamie Riddle’s Achievements
Jamie’s tour to Europe with the SA Junior Triathlon team went extremely well. Jamie, (left on photo above),a learner of Paul
PRG O/15 Tennis Span wen Silwer medajes in Pretoria
Gedurend die afgelope langnaweek het die O/15 tennis span van Paul Roos deelgeneem aan die O/15
Kwaggas spog met nuwe elektroniese telborde
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Outeniqua in George spog met splinternuwe elektroniese telborde by die rugby- en netbalbane soos geborg deur Discovery Consulting Services, George. Op die foto verskyn…
Khumo Qomoyi of Northern Cape High School elected for Free State Men’s hockey
Khumo Qomoyi was selected for the Free State Men’s U/21 Hockey team participating in the Inter Provincial Tournament from the 4th Sept -9th Sept.2017 in Potch. Khumo grew very strong over the…
Monnas klop Garsies in Semi-Finaal van Virseker Beker
Onrustige herinneringe van die jare 2015 en 2016 se Virseker-Beker (toé Beeldtrofee) halfeindstryde
CJ Mothibi of Northern Cape High School
CJ Mothibi, a Grade 11 learner of Northern Cape High School has been invited to take part in a National U/17 Camp. The camp will take place in Pretoria from…
Virseker Beker Rugby finaal by Hoërskool Nelspruit
Die Virseker Beker-rugbyfinaal vind Saterdag 26 Augustus 2017 plaas by Hoërskool Nelspruit. Die
Hoërskool Upington vaar goed in Netbal Kampioenskappe
Netball is Life, everything else is just a game. Die O/17A netbalspan het gedurende die naweek van 3 tot 6 Augustus 2017 aan die S.A. Top Hoërskole Netbal Kampioenskappe in…
Marilie Moolman Tennistoernooi ‘n groot sukses
Die jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi het die afgelope naweek talle besoekers na Cradock
Uppie-skuts in VSA
Drie van Hoërskool Upington se leerders het tydens 12 to 31 Julie in Denver, Colorado gaan deelneem. Die drie leerders: Elné du Toit, Francois du Plessis en Juan Steenkamp het…
Hoërskool Upington se skuts presteer by WP-Posliga
Tydens die WP-Posliga kompetisie het die o/21 Sportergeweerspan van Uppies `n goue medalje verower. Die span bestaan uit Elné du Toit, Francois du Plessis, Juan Steenkamp en JP Smith. By…
Uppie-skuts presteer
Tydens die finale skietkompetisie, gehou op 18 en 19 Augustus te Upington, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. Elné du Toit kry 2 goue medaljes, Juan Steenkamp kry…
Philip Fouché van CHS ontvang gesogte tennis-toekenning
Tydens Hoërskool Cradock se jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi wat aangebied is van
Uppie–skuts in SA Spanne
Die volgende Uppie-skuts kry SA spanne en gaan 29 September – 6 Oktober aan die SA-kompetisie te Newcastle in KZN deelneem: A-Span: o/21 Sportergeweer Elné du Toit A-Span: o/16 Sportergeweer …
Water Polo Report vs DHS
The Glenwood 1st Team Water Polo together with the new coaches Donn Stewart and Lee-Anne Keets
Dasse wen Interskole ses jaar in ‘n ry!
Hoërskool Langenhoven van Riversdal, het op Saterdag, 19 Augustus 2017, ‘n goeie sportdag tydens die
Meike Strydom van Outeniqua Hoër behaal 5de plek in gewigstoot
Meike Strydom, Gr 11, van die Hoërskool Outeniqua, het Suid-Afrika verteenwoordig vanaf
Kate-Lyn van Staden compete in Sanesa Core League
Grade 8 pupil, Kate-Lyn van Staden, from Pietermaritzburg Girls’ High School has been selected to
Glenwood 7’s Rugby Tournament
The Glenwood 7’s Rugby Tournament in Durban, kicked off on Friday 18 August to Saturday 19 August
Hoërskool Punt se Top 10 Atletiekbyeenkoms
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/TOP-10-ATLETIEKBYEENKOMS.jpg” show_in_lightbox=”off” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]









