Groot Interjol koors by Hoërskool Upington
Nog net 2 weke! Groot Interjol is byna hier en aan beide kante van dié GROOT STRYD is mense hard besig met voorbereiding. Die aksie begin Donderdag, 2 Augustus, wanneer…
St Andrew’s School for Girls honour their learners for sports
St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, held the Senior School Sports Trophy Assembly on Tuesday 31 July. Below are the winners. 1. Athletics 2017 Season: Maarohanye Trophy for All…
UPPIES NETBAL SPOG MET 3 SPANNE IN TOP 25 VAN SA
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington-netbal het 4 spanne in die jaarlikse liga ingeskryf in onderskeidelik die o/14, o/15, o/17 en o/19 ouderdomsgroepe. Die spanne moes meeding teen sterk…
St Andrew’s School for Girls swimming
St Andrew’s School for Girls pupils Kerryn Herbst, grade 10, and Hannah Robertson, grade 8, took part in the Central Gauteng Aquatics Short Course Swimming Championships at Wahoo at St…
St Andrew’s School for Girls Eco Trail event
St Andrew’s School for Girls from Bedfordview, Eco Trail event organizer, Caterina Cannone, send us some photo’s:
Pietermaritzburg Girls’ High produced outstanding sport results
Two of their hockey stars, Ahmeadyn Claasen and Nolwazi Zondi have been selected for the South African U17 and
Hoërskool Punt Huis Pepler top 10 akademiese presteerders
Hoërskool Punt van Mosselbaai is trota op Huis Pepler se TOP 10 akademiese Presteerders vir Kwartaal 2: Ane Venter 90.8% 2. Edrei Gerber 90.3% 3. Marlise Muller 88.7% 4 . …
Hoërskool Punt muurbal
Hoërskool Punt van Mosselbaai, se eerste span (C-liga) wen Oakdale se 2 spanne 8-4 en 11-1. Spanfoto vlnr: Ernest Lamprecht, Dehan Raal, Karli van der Walt en AJ Gericke
Hoërskool Punt skaak
Vyf van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het die afgelope naweek aan die Top Skole SWD Skaakproewe in George deelgeneem: Vlnr: Xanver Botha, Stefan Coetzer, Brandon Kiewietz, Robyn Carolus…
Langenhoven Gimnasium Sportvrou van die jaar
Jacquine Strydom van Langenhoven Gimnasium is aangewys as Eden distrik se Hoërskool Sportvrou van die
Hoërskool Noord-Kaap stel hul provinsiale rugbyspelers bekend
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”2_3″][et_pb_image admin_label=”Image Hoërskool Noord-Kaap GWK o15″ _builder_version=”3.0.95″ show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/GWK-o15.jpg” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] GWK 0/15 vlnr: Tyreez Harmse Ethan Karelse Zandre Hamann Marco…
Laerskool Outeniqua “Soccer Fun Day”
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die jaarlikse “Soccer Fun Day” wat gereël word deur die OOV van Laerskool Outeniqua, het die leerders weereens hul sokkervaardighede ten toon gestel. Dit was ‘n…
Hoërskool Upington Skaak
Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington, het Vrydag, 20 Julie en Saterdag 21 Julie, deelgeneem aan die Centenary Open Chess Tournament ter ere van Nelson Mandela. Hy het ‘n 4de plek…
Hoërskool Langenhoven se seunshokkie geborg
Hoërskool Langenhoven van Riversdal bied soveel as moontlik geleenthede vir leerders en daarom was daar besluit om met seunshokkie in 2017 te begin. Alhoewel dit ‘n groot uitdaging was om…
Dasse se wintersport is goed op dreef
Die o/16- en o/18-hokkiespanne (seuns en dogters) van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf Vrydag, 20 Julie tot Saterdag, 21 Julie, aan ‘n driehoekige toernooi te Beaufort-Wes teen Hoërskool Punt…
Dassie vaar goed in dans
Lichelle Joubert, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op 7 Julie te Windhoek, Namibië aan ‘n Internasionale solo-danskampioenskappe deelgeneem en mooi presteer. Lichelle het deelgeneem in die…
Hoërskool Langenhoven se ruiters presteer
Zoë Heyns, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder, het die afgelope vakansie aan die vyfde kwalifiserende SANESA-perdeskou te George deelgeneem.…
DASSE-RUGBY SKOP KWARTAAL GOED AF
Hoërskool Langenhoven van Riversdal se rugbyspanne het op Donderdag, 19 Julie tuis teen Sao Bras van Mosselbaai kragte gemeet en goed gevaar. Die o/15’s moes die knie met 5-21 teen…
Hoërskool Bastion hokkiespan presteer
Hoërskool Bastion in Krugersdorp wens hul 1ste hokkiespan geluk met hul 3de plek (uit 12 skole ) gedurende die
Hoërskool Bastion skaak
Die dogters 0/18 D2 kampioenskappe: Hoërskool Bastion van Krugersdorp se Dogters o/18 skaakspan het ‘n 2de
Ligbron netbalspan eindig 18de in SA
Die o/16 A- netbalspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope naweek vanaf tot 19 tot 22
Kwagga Bedrywig in verskeie sportsoorte
Tydens die afgelope skoolvakansie, terwyl baie van ons ontspan en van die ysige weer probeer wegkruip het, het
Hoërskool Cradock Netbal vs Hoër Volkskool
Hoërskool Cradock het verlede Saterdag met ses netbalspanne na Graaff-Reinet gereis om teen Hoër Volkskool te
Kimberley Boys’ High winners of the FNB Soccer Schools Tournament
Kimberley Boys’ High School U15 soccer team is once more the winners of the FNB Soccer SchoolsTournament. They last brought the trophy home in 2016. Four teams were selected to…
Hoërskool Hans Moore se o/16 rugbyspan is Valke Liga wenners
Hoërskool Hans Moore van Benoni se o/16 A Rugbyspan is die Valke Liga wenners.
Laerskool Mooirivier o/10B rugbyspan ligawenners
Laerskool Mooirivier se o/10B-rugbyspan is die wenners van die Noordwesliga (groot skole).
Laerskool Mooirivier o/10A rugbyspan liga- en Super 12 wenners
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A-rugbyspan is die wenners
Nelspruit High School cricket Coach Sifiso
It doesn’t matter if you win as long as you give everything, every time. This is the motto of Hoërskool Nelspruit
Glenwood High School vs HTS Middelburg
The Green Machine made their way to Mpumalanga to play HTS Middelburg aka Die Rooibulle.
Hoërskool Nelspruit Top Skole Netbal
Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het van 19-22 Julie 2018 aan die Top Skole-netbaltoernooi
Hoërskool Nelspruit vs Transvalia vir Virseker Beker
Hoërskool Nelspruit het Saterdag 21 Julie2018 op tuisveld teen Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark gespeel in
Vier goues vir Vee-André van Hoërskool Nelspruit!
Baie geluk aan Vee-André Swanepoel wat onlangs vier goue medaljes tydens die Mpumalanga
Hoërskool Nelspruit se Alex is super-vinnig
Hoërskool Nelspruit se renjaer, Alex Coetzee, het onlangs eerste in die provinsie gekom
Drie Nellie-netbalspanne is provinsiale wenners
Drie van Hoërskool Nelspruit se netbalspanne is onlangs as die Mpumalanga-wenners gekroon.
Point High School Hockey
Point High School played Hockey, netball during the past weekend against Langenhoven High School, Riversdale as well as Sentraal High School, Beaufort West. Point also competed in rugby against Bridgton…
Paul Roos Gymnasium WP Craven Week
Congratulations to the Paul Roos Gymnasium rugby players for their success with WP at the Craven Week.
Laerskool Park se 33ste Sewes Toernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Voor: Eduan Thorn Middel vlnr: Hendré Kritzinger, Nel Visagie, Bernard Smit, Gustav Brink, Hanno Louw, Jean-Pierre le Roux, Kurt Coetzee Agter vlnr: TJ…
Laerskool Mooirivier o/13A Krieketspan wenners
Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13A-krieketspan is die wenners van die Super 12-kompetisie. Hulle is op
Paul Roos Gymnasium Surfing vs SACS
Paul Roos Gymnasium vs SACS surfing at Muizenburg during the Emporium Interschools Surfing Competition.
MTB Results – Paul Roos
Paul Roos Gymnasium MTB results are as follow: WP XCO at Slanghoek U14: Luke Beverly 2nd and Henning Venter 3rd U16: Matthew Lochner 3rd U19: Jamie Penfold 4th WP Exco…
Uppies Netbal op toer
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ posts_number=”2″ gallery_ids=”17670″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Upington se netbalspanne aan die jaarlikse…
Uppies netbal lewer SA speler op
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Tydens die jaarlikse All Ages toernooi in Boksburg is Hoërskool Upington se eie Cleo Minnaar gekies as een van die Top 35 speelsters op die…
Laerskool Mooirivier o/11A Rugbyspan naaswenners
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/11A-rugbyspan is die naaswenners van die Noordwes-liga (groot
Paul Roos Gymnasium Water Polo
Ariel Volkwyn from PRG represented South Africa in the Pan Pacific Youth Water
Paul Roos Gymnasium ITU Triathlon World Cup
Jamie Riddle from Paul Roos Gymnasium won a silver medal during the ITU
Laerskool Mooirivier o/13C Rugbyspan wenners
Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13C-rugbyspan is die wenners van die Noordwes-liga (groot skole).
Naaswenners o/11B Rugbyspan Laerskool Mooirivier
Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/11B-rugbyspan is die naaswenners van die Noordwes-liga (groot skole). Hulle is op die foto bo: Voor vlnr: Jonathan Immelman, Michael Bell, Rico Labuschagne, Chris van…
Paul Roos Gymnasium SA Rugby Reps
Congrats to the PRG rugby players who have been selected for the SA Schools Squad.
Laerskool Mooirivier o/13B Rugbyspan wenners
Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13B-rugbyspan is die wenners van die Noordwes-liga (groot skole). Op die foto bo: Voor vlnr: Naldo de Jager, Toks Becker, CJ Deacon, Bart du Plooy…
Paul Roos Gymnasium SA Hockey Reps
Congratulations to the PRG hockey players who were selected for the SA hockey teams/ squads during the July













