)
Junior Springbokke Oud-Grey – Grey Kollege

Junior Springbokke Oud-Grey. Baie geluk en sterkte aan die vyf trotse Oud-Grey leerlinge wat gekies is vir die Junior Springbokke span wat in die Wêreld Rugby Onder 20 Kampioenskap Finaal…

Interdistrikte Netbaltoernooi Riversdal – Hoërskool Punt

Interdistrikte Netbaltoernooi Riversdal. Hoërskool Punt is trots om aan te kondig dat ’n groep uitmuntende netbalspelers Eden gaan verteenwoordig tydens die interdistrikte netbaltoernooi wat van 17 tot 19 Julie 2025…

CTHSN-Netbalkapteins – Hoërskool Durbanville presteer

CTHSN-Netbalkapteins. Hoërskool Durbanville se Netbalsterre skitter as leiers op die netbalveld! Die Netbalspanne van Hoërskool Durbanville vier ’n trotse oomblik met die aankondiging van hul CTHSN-kapteins vir 2025. Hierdie jong…

Bokkieweek Hoogtepunt – Hoërskool Driehoek

Bokkieweek Hoogtepunt. Bokkieweek 2025: ’n Oorwinningstog vol trots en talent! 🇿🇦 Die o.19-netbalspan het tydens vanjaar se Bokkieweek hul merkwaardige vaardighede en onverbiddelike spanwerk ten toon gestel met ’n reeks…

Noord-Vrystaat Hokkiespan – Welkom Gimnasium

Noord-Vrystaat Hokkiespan. 🏑 Hokkiespan blink uit in Vanderbijlpark! Die Noord-Vrystaat Hokkiespan het van 8 tot 12 Julie 2025 aan ‘n opwindende toernooi in Vanderbijlpark deelgeneem en met trots ‘n tweede…

Skolekrieket – Gimmies skitter met die kolf

Skolekrieket. Potchefstroom Gimnasium se krieketspanne het hul Gimmie-guts gewys en ‘n indrukwekkende vakansie vol aksie en toere beleef. Verskeie ouderdomsgroepe het kragte gemeet met skole van regoor die land en…

O.18 Craven Week Luiperds – Hoër Volkskool Potchefstroom

O.18 Craven Week Luiperds. Volkie in Aksie – ’n Kragtoer by Craven Week! Die Volkies-familie juig saam met Hoër Volkskool Potchefstroom se De Waal Coetzer. De Waal het met trots…

Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe – HTS Middelburg

Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe. 🏆 RINGBAL: Niel Scheepers blink uit! Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe het Niel Scheepers van HTS Middelbrg, Mpumalanga, uitgestyg bo die res met sy briljante spel en onwrikbare…

FNB o.16 Meisies-Rugbyweek – Hoërskool Punt

FNB o.16 Meisies-Rugbyweek. 🏉 Elizka la Grange skitter vir SWD op nasionale verhoog! Elizka la Grange, ’n talentvolle leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het naam gemaak as rugbyspeler toe…

CAA Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Menlopark

CAA Afrika-Kampioenskappe. Megan Nieman (o.18) op pad na Afrika Atletiekkampioenskappe. Die talentvolle hekkiesatleet van Hoërskool Menlopark in Pretoria, Megan Nieman, 18 jaar oud, is op pad na die CAA Afrika…

Fauresmith Perde-uithourit – Hoërskool Bothaville

Fauresmith Perde-uithourit. 🏇 Anine van Heerden blink uit by Fauresmith 200-uithourit. Anine van Heerden, ’n leerder van Hoërskool Bothaville, het van 8 tot 10 Julie aan die uitmergelende Fauresmith 200-uithourit…

Fauresmith Perde Uithourit – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Fauresmith Perde Uithourit. Fauresmith Perde Uithourit 2025 – ’n Monumentale Prestasie van BVHS Ruiters. Die Fauresmith Uithourit word beskou as die mees veeleisende uithourit in Suid-Afrika. Die uitdagende rit strek…

TYR Prestige Long Course – Laerskool Menlopark

TYR Prestige Long Course. 🏊‍♂️ Noah Nice skitter in Durban se TYR Prestige Gala. Laerskool Menlopark se graad 7-swemsensasie, Noah Nice (o/13), het van 8 tot 13 Julie aan die…

Stellaland Rugby – Hoër Volkskool Potchefstroom

Stellaland Rugby. 🏉 Hennie Pretorius skitter op nasionale vlak! Tydens die skoolvakansie het Hennie Pretorius van Hoër Volkskool Potchefstroom met trots Stellaland Rugby verteenwoordig by die prestigeryke Nasionale Bokkieweek. As…

Lions krieketspan – Hoërskool Fichardtpark

Lions krieketspan. 🏏Internasionale Erkenning vir Hoërskool Fichardtpark se Kriekethoof. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein spog met ’n uitsonderlike prestasie. Mnr André Burger, die kriekethoof van die skool, is aangewys as afrigter…

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – Hoërskool Framesby

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – Drie leerders van Hoërskool Framesby, Gqeberha se skaaksterre het deelgeneem aan die Oos-Kaap skaakstreekstoernooi. Dit het plaasgevind van 9 tot 12 Julie in Dikeni. Hulle het…

Amex Gauteng Tennistoernooi – AHMP

Amex Gauteng Super 8 Tennistoernooi. Jessé de Villiers ‘n graad 9 leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool het ‘n uitsonderlike prestasie behaal! Sy het deelgeneem aan die gesogte Amex Gauteng Super…

Griffons 0.16 Akademiespan – Welkom Gimnasium

Griffons 0.16 Akademiespan. 🏉 Bul Rademeyer blink uit op rugbyveld! Bul Rademeyer, ’n leerder aan Welkom Gimnasium, het onlangs ‘n groot sportprestasie behaal. Hy is aangewys is as kaptein van…

Nasionale Netbalkampioenskappe – Hoërskool Linden

Nasionale Netbalkampioenskappe. Hoërskool Linden skitter op nasionale netbalverhoog! Drie buitengewone dames van Hoërskool Linden, Randburg, het onlangs hul merk gelaat op die Nasionale Netbalkampioenskappe. Hulle het met hul toewyding en…

Telkom Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Stellenberg

Telkom Netbal Kampioenskappe. Stellenberg trots op netbalsterre by Telkom Kampioenskappe. Hoërskool Stellenberg in Kaapstad is buitengewoon trots op al die Stellies wat onlangs aan die Telkom Netbal Kampioenskappe deelgeneem het.…

Eden Hokkie IPT – Hoërskool Punt presteer

Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…

World Lyrical Dance – Hoërskool Wesvalia

World Lyrical Dance. Uitsonderlike Dansprestasies deur Hoërskool Wesvalia! Drie Dansers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het hul talent en toewyding ten toon gestel by die World Lyrical Dance Federation Kampioenskappe…

Telkom Netball Champs – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Telkom Netball Champs. Affie-netbal skitter op nasionale vlak! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se eerstespan-kaptein, Kristi Koekemoer, en onder-kaptein, Arette Burger, is opgeneem in Netbal Suid-Afrika se o.19-oefengroep tydens die Telkom…

Van Punt tot Piek – Hoërskool Punt

Van Punt tot Piek – Dis is die storie van die netbalster Zoë Vallentyn van Hoërskool Punt. Sy het ‘n ongelooflike pad gestap vanaf streekverteenwoordiging tot nasionale glorie. Van 7–11…

Rustenburg Kriekettoer – Hoërskool Jim Fouché

Rustenburg Kriekettoer. ’n Ster eindslag vir Adrian de Necker! Adrian de Necker, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het sy hoërskoolloopbaan as krieketspeler in styl afgesluit. Dit…

School Cricket Tonbridge Festival – Grey College vs Garsfontein

School Cricket Tonbridge Festival. Day 2 – Grey College vs Garsfontein High School. Garsfontein clinched a thrilling and well-deserved victory on Day 2 of the Tonbridge Festival. The team showcased…

UCI World Championship – Die Hoërskool Menlopark

UCI World Championship. Menlo se fietsry-sterre trap hul pad oop na wêreldroem! 🚴‍♂️🌍 Hoërskool Menlopark het rede om fees te vier. Twee van hul talentvolle fietsryers, Stephan Aldum en Arielle…

Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie

Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe. Leeuwenhof Akademie juig vir Devan van Tonder! Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Gauteng, is trots om Devan van Tonder geluk te wens met sy keuring tot die Ekurhuleni Stoeispan.…

Dansende Kampioen-Dogters – Hoër Meisieskool Oranje

Dansende Kampioen-Dogters – Twee talentvolle dogters van Hoër Meisieskool Oranje het onlangs internasionaal geskitter op die wêreldverhoog van dans. Tholoane Mabope, ‘n graad 8-leerling, behaal ‘n indrukwekkende 3de plek in…

NFS Senior Rhino Hokkiespan – Hoërskool Goudveld

NFS Senior Rhino Hokkiespan. Foto, Agter: Amiee O’Brien, Weré Joubert, Mianique Lombard, Alicia Viljoen, Carla de Jonge, Bella Kruger. Voor: Rihane Liebenberg, Lin-Marie Kruger, Bianca Earle, Tanya de Lange, Mienke…

NFS Junior Rhino Hokkiespan – Hoërskool Goudveld

NFS Junior Rhino Hokkiespan. Hoërskool Goudveld vier hokkieheldinne: Vyf leerders gekies vir die NFS Junior Rhino-span. Hoërskool Goudveld in Welkom is in rep en roer van trots! Die skool het…

Karkloof Youth Festival – Hoërskool Witteberg

Karkloof Youth Festival. Witteberg-leerlinge skitter by eerste Karkloof Youth Festival en SA Jeug MTB Kampioenskappe. Die eerste Karkloof Youth Festival , wat ook as die 2025 SA Jeug MTB Kampioenskappe…

WP Noord Meisie-hokkiespan – Hoërskool Bellville

WP Noord Meisie-hokkiespan. 🎉Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…

Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan – Hoërskool Bellville

Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan. 🎉Internasionale Erkenning en roem vir Hoërskool Bellville-leerder: Rian Kuyk Verteenwoordig SA by Bofbal-Wêreldbeker. Rian Kuyk is ’n talentvolle en toegewyde leerder van Hoërskool Bellville. Hy het geskiedenis gemaak…

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Hoërskool Zwartkop

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van Hoërskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ’n dinamiese graad 10-leerling van Hoërskool Zwartkop, het dié week…

Provinsiale Hokkietoernooi – Hoërskool Duineveld

Provinsiale Hokkie. Hoërskool Duineveld in Upington wens graag die drie Veltie hokkiespelers geluk wat die Noord-Kaap o.14-hokkiespan verteenwoordig het tydens die provinsiale hokkietoernooi wat in Gauteng plaasgevind het. ‘n Spesiale…

Hockey Inter-Provincial Tournament – SACS Excel

Hockey Inter-Provincial Tournament. SACS Hockey Stars Shine at Inter-Provincial Tournament. Congratulations to all the SACS hockey players who proudly represented Western Province at the Inter-Provincial Tournament (IPT) last week! 🏆…

Oorwinningsglorie van Coetzer drieling – Hoërskool Overvaal

Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – Hoërskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…

Krieket Tonbridge Fees Een – Grey Kollege

Krieket: Tonbridge Fees Een. 🏏KRIEKET: Tonbridge Fees – Dag 1, Grey Kollege teen Free Foresters Roaming Krieketklub (O/25-span). Baie geluk aan die Free Foresters Roaming Krieketklub wat die oorwinning behaal…

Cheerleaders – Welkom Gymnasium

Cheerleaders. 🎉Welkom Gymnasium Cheerleaders Shine Bright at FDDCMSA Competition! The spirit was high and the energy electric as the Welkom Gymnasium Cheerleaders lit up the stage at the FDDCMSA competition…

Afrikaspele Swem – Afrikaanse Hoër Seunskool

Afrikaspele Swem. 🏅 AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE 🏊‍♂️ Christiaan Esterhuysen, ’n graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, Namibië…

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ’n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal…

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

Rhino Rugby Streekweek. 🏉 Hoërskool Linden laat waai by Rhino Rugby Streekweek! Hoërskool Linden het van 1 tot 5 Julie met trots en passie hul staal gewys tydens die jaarlikse…

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

Beste Cheerleading in SA. Helpmekaar se Cheerleaders skitter op nasionale vlak! Helpmekaar se nuutste sport, cheerleading, het pas weer bewys dat hulle alles daar op die Bult met oorgawe én…

Junior Dogters Rhino Hokkiespan – Hoërskool Trio

Junior Dogters Rhino Hokkiespan. Drie talentvolle dogters-hokkiespelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is met trots opgeneem in die Junior Dogters Rhino hokkiespan wat vandag, 8 Julie, hul wedstrydreeks in Vanderbijlpark…

SASHOC Nationals – Trio High School

SASHOC Nationals. 🏑Trio High School Shines at SASHOC Nationals. Trio High School in Kroonstad is beaming with pride as their talented U16A hockey team takes the national stage at the…

Telkom Nasionale Netbalkampioenskap – Bergsig Akademie

Telkom Nasionale Netbalkampioenskap. Bergsig Akademie Skitter by Telkom Nasionale Netbalkampioenskap 2025. “Unity is strength—when there is teamwork and collaboration, great things can be achieved.” Met trots en opgewondenheid wens Bergsig…

Telkom Netbal Kampioenskap – Hoërskool Fichardtpark

Telkom Netbal Kampioenskap. Fichies skitter op nasionale verhoog! Hoërskool Fichardtpark is ongelooflik trots om vier van hul eie sterre geluk te wens waar hulle tans deelneem aan die Telkom Netbal…

SA Verspringkampioen-sensasie – Hoërskool Transvalia

SA Verspringkampioen. Silwer vir Suid-Afrika se Verspring-Vonk in Swede! Suid-Afrika het weer rede om trots te wees! Gauteng se eie SA Verspringkampioen-sensasie, Alethea Visser, het haar Europese atletiektoer op ’n…

Telkom Netbalkampioenskappe – Hoërskool Kalahari

Telkom Netbalkampioenskappe – Hoërskool Kalahari is baie trots op vier van hul netbalspelers wat aan die Telkom Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Dit is ‘n groot voorreg en ervaring wat hulle beslis…