Nasionale Netbal Bokkieweek – HoĆ«rskool Fichardtpark
Nasionale Netbal Bokkieweek. DionĆ© van Deventer, 0.14 netbalspeler van HoĆ«rskool Fichardtpark, neem tans deel aan die Nasionale Netbal Bokkieweek. Hierdie toernooi vind in Kaapstad plaas en duur tot Saterdag, 21…
AMCS streek- en klubkampioenskappe – HoĆ«rskool Framesby
AMCS streek- en klubkampioenskappe. Dylan Grobler, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool Framesby Gqeberha, het Saterdag, 14 September deelgeneem aan die sesde rondte van die AMCS streek- en klubkampioenskappe by Aldo…
Eston T20 Cricket Cup – St Charles College
Eston T20 Cricket Cup. Consistency, timing and attitude make all the difference. St Charles College, Pietermaritzburg, First Cricket Team has exemplified this, once again, by winning the Eston T20 Cup…
Nasionale Landloopkampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenbosch
Nasionale Landloopkampioenskappe: Vier leerders van HoĆ«rskool Stellenbosch is gekies vir die Skole-2024 Nasionale Landloopkampioenskappe wat tussen 26 en 28 September in Kimberley plaasvind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf
Kreatiewe Skryfkompetisie – Grey Kollege
Kreatiewe Skryfkompetisie. Foto: Kean saam met sy Afrikaans-onderwyser, mnr Herman NaudĆ©. Grey Kollege graad 12 leerder, Kean Geustyn, het ‘n nasionale derde plek in Beeld se Kreatiewe Skryfkompetisie behaal. Kean…
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«r Landbouskool Oakdale
Matriekafskeid 2024. HoĆ«r Landbouskool Oakdale van Riversdal het hul matriekafskeid 2024 gevier met ‘n aand om te onthou onder die sterre. Geniet die foto’s van hierdie pragtige jong mense. Meer…
Sentraal Gauteng Eisteddfod – HoĆ«rskool Linden
Sentraal Gauteng Eisteddfod – Foto: Carli Conradie en Thyra Conradie Drie leerders van HoĆ«rskool Linden, Randburg het tydens die jaarlikse Eisteddfod uitstekend presteer. Die leerders wat deelgeneem het aan die…
Akademiese Toer – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Akademiese Toer – Drie leerders van HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg gaan ‘n akademiese toer meemaak. Die eer het hul te beurt geval om Amerikaanse universiteite te gaan besoek. Hulle…
Executive Leaders 2025 – Grenville High School
Executive Leaders 2025. Photo, from left front: Paballo Magosi, Kealeboga Stemmer, Thulaganyo Nthebe, Lephy Khunou, Sbusiso Nojela. Back: Omphile Moroane, Damien Nyembe, Reamogetse Tau, Onalerona Mmatladi, Thabang Machubene. Grenville High…
Robotika Olimpiade – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Robotika Olimpiade. Die Affie-manne het gekook by die Robotika Olimpiade. Quinn Pollard en Stean Visser, beide in graad 9, het Saterdag aan die Nasionale Finaal van die World Robotics Olimpics…
Fast 5 na SA’s – HoĆ«rskool Ermelo
Fast 5 na SA’s. Foto: Die EHS o.18 Flames-span wat ‘n derde plek behaal het in die Fast 5 netbal. Op Saterdag, 14 September het twee van HoĆ«rskool Ermelo se…
Bergfiets Skole XCO Bloemendal – HoĆ«rskool Durbanville
Bergfiets Skole XCO Bloemendal. HoĆ«rskool Durbanville se leerders het aan die Bergfiets Skole XCO Bloemendal deelgeneem. Uitslae behaal: Sub-Junior Meisies: Sub Junior Seuns: Youth boys (15): Youth boys (16): Junior…
Vier skuts na SA’s – HoĆ«rskool Ermelo
Foto: AJ Verster, Marla de Jager, Dehandri Morkel en Lynne Rademan. Vier skuts na SA’s – Dehandri Morkel, Marla De Jager, AJ Verster en Lynne Rademan van HoĆ«rskool Ermelo is…
SA Mathematics Team Competition – St Andrew’s College
SA Mathematics Team Competition. The SA Mathematics Team Competition, sponsored by the Actuarial Society of South Africa, has been an annual event since 1990. The competition comprises 25 questions over…
KFC Sewes Rugby – HoĆ«rskool Strand
KFC Sewes Rugby. Die HoĆ«rskool Strand KFC Sewes Rugby toernooi was ān groot treffer en het baie jong talent openbaar. Spanne van regoor die streek het saamgekom om aan ān…
FAK Allegretto toneelfees – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
FAK Allegretto-toneelfees. Twee leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, Caitlin Erasmus en Dominique du Plessis, is op die FAK Allegretto-toneelfees vereer vir Oranje se produksie “DOP”. āDOPā is een van sewe…
VRL-lede vir 2025 – HoĆ«rskool Cradock
VRL-lede vir 2025. Graad12 – van links agter: Siyolise Moss, Siqalo Daki, CornĆ© Slabbert, Michael Kitchen, Camryn van Wyk, Zani de Bruin, Shani Coetzee. Middel: Ineke van der Merwe, Lilitha…
Nampo Jeugskou – HoĆ«rskool Swartland
Nampo Jeugskou. Die deelnemers van HoĆ«rskool Swartland het die afgelope naweek by die Nampo Jeugskou weer skoonskip gemaak in Bredasdorp. Daar was ook vir die eerste keer weer deelnemers in…
Executive RCL For 2025 – Eunice High School
Executive RCL For 2025. Photo: Kiara Subramanian, Lesedi Motaung, Cale Potgieter and Oprah Mukhebi Eunice High School introduced their Executive RCL for 2025. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photo supplied
Vrystaat Fietsryspan – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Vrystaat Fietsryspan. Enrico Kennedy, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, is verkies tot die Vrystaat Fietsryspan. Die span gaan deelneem aan die Interprovinsiale wedren in Brits vanaf 20 tot 22 September.…
Tennis Hokkie Netbal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Tennis Hokkie Netbal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje se tennis, hokkie, netbal skitter. Die 1ste tennis-, netbal- en hokkiespan het vanjaar vir ān tweede keer in 3 jaar almal onder die…
Interprovincial Biathlon Championships – Eunice High School
Interprovincial Biathlon Championships. Two learners from Eunice High School, Danielle Grobler and Chanel BaĆ«nhoff, have been selected for the Free State Biathlon team that will compete at the Interprovincial Biathlon…
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Op Saturday, 14 September, het die Bergsig Akademie boogskietspan deelgeneem aan die Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Die span het ān algehele tweede plek behaal. On Saturday, 14 September…
Uitvoerende Raad – HoĆ«rskool Piet Retief
Uitvoerende Raad. HoĆ«rskool Piet Retief het hul Hoofleiers en Uitvoerende Raad vir 2025 aangekondig. Gedurende ān prestige geleentheid is die nuwe Uitvoerende Raad van HoĆ«rskool Piet Retief ingesweer en die…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Daarom, as ek wel guns gevind het in u oĆ«…
FAK Allegretto Toneelfees – Grey Kollege
FAK Allegretto Toneelfees. Die Grey-manne het uitstekend gevaar tydens die aankondiging van die nasionale wenners van die FAK se Allegretto Toneelfees 2024. Theuns Pieters (graad 9) is aangewys as die…
Allegretto Eisteddfod – HoĆ«rskool Piet Retief
Allegretto Eisteddfod. HoĆ«rskool Piet Retief studente van die Adonai Musiek Akademie het deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod vanaf 2tot 4 September. Die volgende HoĆ«rskool Piet Retief leerders het deelgeneem en…
T20 Cricket Night League – St Charles College
T20 Cricket Night League. At the Eston T20 Cricket Night League Final St Charles College played against Maritzburg College. St Charles College lost the toss and was asked to bat…
Allegretto Wes-Kaap rondte – HoĆ«rskool Strand
Allegretto Wes-Kaap rondte. Foto: die sangers. HoĆ«rskool Strand het weggestap met ‘n skatkis van prestasies by Allegretto Wes-Kaap rondte. Saterdag, 7 September, het HoĆ«rskool Strand die pad na Stilbaai aangedurf…
Visual Art – Ermelo High School
Visual Art. Foto: EHS se kuns-leerders tydens hul uitstappie. On Friday 6 September the Visual Art learners from EHS went on their yearly art trip to Johannesburg. The Erries visited…
Nico Malan Tennistoernooi – HoĆ«rskool Framesby
Nico Malan Tennistoernooi. Vier tennisseuns en -meisies van HoĆ«rskool Framesby, het die afgelope naweek aan die Nico Malan tennistoernooi deelgeneem. Daar is ‘n toekenning vir nr 1-4 speler wat al…
WOW Spelfees – HoĆ«rskool Framesby
WOW Spelfees. Minette van Zyl, graad 8 leerder van HoĆ«rskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) het tydens die Sanlam WOW spelfees uitstekend gevaar. Daar was tot dusver 3 rondtes. Minette is…
Motheo Krieketspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Motheo Krieketspan. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, AnnamĆØ Koen, het die Motheo Krieketspan gehaal. Sy is ingesluit in die Motheo 0.16 en 0.19 dogters krieketspan. Fichies sien uit na die toekoms van…
MinĆ© de Klerk – HoĆ«rskool Goudveld
MinĆ© de Klerk. Oud leerder van HoĆ«rskool Goudveld, MinĆ© de Klerk, ryg steeds atletiek-prestasies in. MinĆ©, Hoofdogter van Gouties in 2021, is woonagtig in Amerika. Sy het ‘n toekenning ontvang…
Eastern Cape trials 2 – Laerskool Stulting
Eastern Cape trials – Twee leerders van Laerskool Stulting, AmonĆ© Jacobs en Lianka de Groot het onlangs aan die Eastern Cape trials 2 deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die uitslae…
SA Landloop Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
SA Landloop Kampioenskappe. Rianza Boshoff, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het ān 1ste plek vir dogters o.8 by die SA Landloop Kampioenskappe in Vanderbijlpark behaal. “Well done Rianza,…
Tennis Ligawenners – Laerskool Truida Kestell
Tennis Ligawenners. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het rede om baie trots te wees op hul Tennis Ligawenners. Die 0.10 A en 0.10 B seunsspanne asook hul 0.10 A dogtersspan is…
Vrystaat Sportsterre 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Sportsterre. Twee leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark, Matthew Durow en Judy Watson gaan hul skool verteenwoordig tydens die gesogte Vrystaat Sportsterre 2024 kompetisie. Die wenners word tydens ‘n glansgeleentheid op…
Fietsry-aktiwiteite – HoĆ«rskool Witteberg baie bedrywig
Fietsry-aktiwiteite. HoĆ«rskool Witteberg is baie bedrywig met heelwat fietsry-aktiwiteite. Vrystaatspan vir SA’s in Brits Vier fietsryers van Witteberg is opgeneem in die Vrystaat-span vir die SA Kampioenskappe in Brits, vanaf…
Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 – HoĆ«rskool Hans Moore
Hoofleiers 2025. HoĆ«rskool Hans Moore, Benoni, het hul Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 aangekondig. Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hansmoore.co.za/ Foto’s verskaf
ASA Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Kemptonpark
ASA Landloop Kampioenskappe. Vier leerders van HoĆ«rskool Kemptonpark het deelgeneem aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Landloop Kampioenskappe wat op 7 September plaasgevind het. Cassidy Bosman kwalifiseer ook om deel te…
Ekurhuleni Fast 5 Netbal – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Ekurhuleni Fast 5 Netbal. Netbalspanne van HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, het die afgelope naweek aan die Ekurhuleni Fast 5 Netnal uitspele deelgeneem. Twee van hul vier spanne het kwalifiseer…
International Science Fair – St Dominics Newcastle
International Science Fair. St Dominics Newcastle proudly announced that four of its exceptional high school learners have been selected to represent KwaZulu-Natal at this year’s prestigious International Science Fair. This…
WĆŖreld o.20 Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo
WĆŖreld o.20 Atletiekkampioenskap. Kryn Romijn, graad 11-leerder van EHS, was deel van die Suid-Afrikaanse 4x400m mans-aflos span wat ‘n silwer medalje by die WĆŖreld Atletiek o.20 Kampioenskap te Lima, Peru…
Impi Visser-dag – HoĆ«rskool Ermelo
Impi Visser-dag. Op Saterdag 7 September het die Erries hul jaarlikse Impi Visser 7ās-dag aangebied. Hierdie dag bestaan uit 7ās rugby, Fast 5-netbal en 5ās-dogtershokkie. Dit was ān reusesukses met…
ATKV Tjokkertoneel and Tienertoneel – Curro Durbanville
ATKV Tjokkertoneel and Tienertoneel. Photo above: Mensdom Cover. Learners from Curro Durbanville Primary and High School have once again proven their theatrical prowess. They secured top six and top ten…
Tygerberg Eisteddfod – HoĆ«rskool Durbanville
Tygerberg Eisteddfod. Hoƫrskool Durbanville leerder, Lana Dƶman, is aangewys as die kategoriewenner in die volgende afdelings by die Tygerberg Eisteddfod: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
Seunshokkie 5ās-toernooi – HoĆ«rskool Ermelo
Seunshokkie 5ās-toernooi. Foto: Mnr Divan Liebenberg,Ā Mpilo Mbingo, Thapelo Mokoena, Paul Snyman, Ā Willem Jacobsz, Ā Victor Burgers, Nathan Herbst, Marthinus Scheepers. Twee van HoĆ«rskool Ermelo se seunshokkiespanne het 6 en 7 September…


























































