Tygerberg Eisteddfod. Hoërskool Durbanville leerder, Lana Döman, is aangewys as die kategoriewenner in die volgende afdelings by die Tygerberg Eisteddfod:
- Solosang met mikrofoon meisies 13-14
- Duette sang met mikrofoon 13-14
- Beste prestasie Hoërskool ensemble
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








