Errieraad maak tonne verskil – HoĆ«rskool Ermelo
Errieraad maak tonne verskil. Die Errieraad van 2024 het ān inisiatief geloods om plastiekproppies van koeldrank-, water- en melkbottels bymekaar te maak. Hierdie proppies word gebruik om ān rolstoel aan…
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie – HoĆ«rskool Eldoraigne
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie. Die Gauteng Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie/ On The Tip Of Your Tongue 2024-spankompetisie het vanaf 2 tot 6 September aanlyn op eie bodem plaasgevind. Baie geluk…
ASA Landloop Kampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo
ASA Landloop Kampioenskap. HoĆ«rskool Ermelo se landloopatlete het 8 September deelgeneem aan die ASA Landloop-kampioenskap te Isaac Steyl Stadium. Die atlete het strawwe kompetisie teĆ«gekom, maar hou die Erries se…
Wow-Spelfees – PrimĆŖre Skool Naudeville
Wow-Spelfees. Vier leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het Vrydag, 6 September, aan die Provinsiale Wow-spelfees kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer en gaan nou deur na…
Ruitersport – HoĆ«rskool Kemptonpark
Ruitersport. Met die Jaarlikse SANESA (South African National Schools Equestrian Association) Gauteng, Ekurhuleni Ruitersport Streeksprysuitdeling is daar behoorlik fees gevier deur die Kempieruiters. Skoolliga prys: Kempies behaal, vir die eerste…
Curro Podium Athletics North – Curro Hazeldean
Curro Podium Athletics North. In the wake of the recent Olympic Games, Curro Hazeldean, on behalf of Curro Holdings and in partnership with Athletics Gauteng North, will host the Curro…
Despatch Kunstefees Prestige-aand – Laerskool Stulting
Despatch Kunstefees Prestige-aand – Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het deelgeneem en hul skool trots gemaak by die Despatch Kunstefees Prestige-aand. Out of numerous schools, they proudly made it onto…
Mnr/ Mej Waterkloof Finaliste – HoĆ«rskool Waterkloof
Mnr/ Mej Waterkloof Finaliste. HoĆ«rskool Waterkloof, Pretoria, het die Mnr/ Mej Waterkloof finaliste aangewys. Seuns-finaliste:Ronan BastiaanseAiden FaughtPĆŖr JordaanKeaan KempenMarko KokRiley MillerJean MoelichDawid PrinslooHeinrich Sutton (afwesig op foto)DanrĆ© Tustin (afwesig op…
Southern Free State Squash – Grey College
Southern Free State Squash. Nine squash players from Grey College gave their best during the Southern Free State Squash Closed Tournament. Boys U.16: Boys U. 19: More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/…
Schools Cricket – Paul Roos Gymnasium vs St Andrew’s School
Schools Cricket. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch cricket teams vs St Andrew’s School. U19A U19B U15A U14A More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photos supplied
MK/HK Eed-afleggingseremonie – BVHS
MK/HK Eed-afleggingseremonie. Foto: Wian Muller, Adriaan Bonthuys, LeanĆ© van den Berg, Ermari Botha Tydens Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se MK/HK Eedafleggingseremonie-geleentheid is die Hoofleiers vir 2025 bekendgemaak. Skoolleiers: Koshuisleiers: Meer skolenuus:…
Toutrek WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«r Landbouskool Oakdale
Toutrek WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«r Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap, se 560kg Protea-span het ‘n driekuns behaal tydens Toutrek WĆŖreldkampioenskappe in Mannheim Duitsland. Die 560kg Toutrekspan van die HoĆ«r Landbouskool…
Cancer Community Boksdag – Welkom Gimnasium
Cancer Community Boksdag. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het Saterdag, 7 September, deelgeneem aan die Cancer Community Boksdag. Keagan het aan twee boksgevegte deelgeneem. Sy eerste geveg het hy…
Vrystaat Vroue Hokkiespan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Vroue Hokkiespan. JonĆ© Wiegand, Graad 11 leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, is ‘ uitstekende hokkiespeler. Afgesien van haar ouderdom, is JonĆ© vir die Vrystaat Vroue Hokkiespan gekies.…
ASA Landloop SA’s – HoĆ«rskool Rustenburg
ASA Landloop SA’s. Die land gons oor die ASA-landloop SA’s wat die afgelope naweek plaasgevind het. Sewe atlete van HoĆ«rskool Rustenburg het aan die landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem. In van…
International Junior Tennis Tournaments – Curro Hillcrest
International Junior Tennis Tournaments. In its continued support of tennis and providing the perfect platform for the worldās best junior players, Curro Holdings is proud to again be the host…
VRL 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
VRL 2025. Hoƫrskool Goudveld het hul VRL 2025 bekend gemaak. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
Despatch Kunstefees – Laerskool Stulting
Despatch Kunstefees – Laerskool Stulting, Humansdorp leerders het uitslae van die Despatch Kunstefees vir hul kuns ontvang. Vyf en sestig leerders het puik resultate vir hul pragtige kunswerke ontvang. Agtien…
Matriekraad 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
Matriekraad 2025. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, het hul Matriekraad, van 28 lede 2025 aangekondig. Dogters: Dintle Lichakane, IlzĆ© Nel, Nyrette Steenkamp, Alicia Viljoen, Necharne Casquilho, Kaylee Botha, DironĆ© Hans, Kara Marx,…
Vrystaat Mini Tennistoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Mini Tennistoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, DaniĆ«l Badenhorst, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Mini Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend presteer. DaniĆ«l eindig algeheel 1ste in die mans dubbel finaal…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
Skole Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.15A-krieketspan het die afgelope naweek teen Grey Kollege, gedurende skole krieket se voorseisoen wedstryde, gekompeteer. Vrydag het hulle ān T20 wedstryd gespeel en Saterdag ān…
Natural Sciences District Round – Eunice High School
Natural Sciences District Round. Three Grade 9 learners from Eunice High School, Marga Franke, Catherine Trinder-Smith and Ayesha Kajee, participated in the Natural Sciences District Round Quiz Competition where they…
Leaders for 2025 – St Anne’s Diocesan College
Leaders for 2025. St Anne’s Diocesan College, Hilton Kwazulu Natal, announced the selected leaders for 2025. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stannes.co.za/ Photo supplied
NWU Prestige Sewes toernooi – Grey Kollege
NWU Prestige Sewes toernooi. Grey Kollege se o.17A span is gekroon is as die kampioene van die NWU Prestige Sewes toernooi. The team competed with teams such as Paul Roos…
Voortrekker Limodo Tennistoernooi⬠– SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Voortrekker Limodo Tennistoernooiā¬. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se A-tennisspan het die naweek derde in die A-afdeling van die Voortrekker Limodo Tennistoernooi in Bethlehem geĆ«indig. Die A-span is nie die skool se…
Spring Splash Sprint Gala – HoĆ«rskool Rustenburg
Spring Splash Sprint Gala. HoĆ«rskool Rustenburg se swemmers het die afgelope naweek die water laat sing by die Spring Splash Sprint Gala in Potchefstroom. Uitslae behaal: Dehan Lƶtter Dylan Manini…
Thought of the week/ Gedagte vir die week
Thought of the week. I was verry worried and upset, but you comforted me and made me happy! More school news: https://schoolsthatrock.co.za/
Port Alfred Clay Doubles – Kingswood College
Port Alfred Clay Doubles. Kingswood College, Grahamstown, U.15 tennis girls, Aeryn Putzier, Anna Stocks, Emma Pruissen and Aphelele Jack played in the Port Alfred U.15 Clay Doubles at the Port…
Sewes rugby – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Sewes rugby. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool leerder, Attila Ozturk, is gekies om aan die Sewes Bondedag deel te neem. Hy is deel van die A-span! Die finale spanne sal eers na…
Tegniese Kompetisie – BVHS
Tegniese Kompetisie. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se leerders het aan die Provinsiale Tegniese Kompetisie vir graad 10 en 11 leerders deelgeneem. Die kompetisie het vanaf 28 tot 31 Augustus in Bloemfontein…
Oos-Vrystaat Tennis – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Oos-Vrystaat Tennis. Ses van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se tennisspelers is gekies om die naweek die Oos-Vrystaat Tennis te verteenwoordig. Hulle speel teen Noord Vrystaat en Suid Vrystaat gespeel in Welkom.…
WĆŖreld Toutrekkampioenskappe – HoĆ«rskool Robertson
WĆŖreld Toutrekkampioenskappe. HoĆ«rskool Robertson se 520kg gemengde toutrekspan het op die eerste dag van die WĆŖreld Toutrekkampioenskappe, teen baie strawwe kompetisie, te Mannheim, Duitsland, tot die finaal deurgedring. Na ‘n…
Pro Mania visvang kompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville
Pro Mania Visvang kompetisie. Damian Prinsloo, Graad 1 leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom,het Sondag, 1 September aan die Kroon Pro Mania visvang kompetisie deelgeneem hy Aldam. Damian het…
Kodeleiers 2025 – HoĆ«r Meisieskool Paarl
Kodeleiers 2025. HoĆ«r Meisieskool Paarl het hul Kodeleiers vir 2025 bekend gestel. Of hulle nou voorvat by kultuur, sport of akademie, HoĆ«r Meisieskool Paarl wens hierdie leiers alle sterkte toe…
Paarl Valley Eisteddfod – Rhenish Girls’ High School
Paarl Valley Eisteddfod. Rhenish Girls’ High School learner, Malika Surmon, participated in the Paarl Valley Eisteddfod. Malika achieved the following results: She also participated in a production, Centre Stage, by…
WP Colours for Gymnastics – Rhenish Girls’ High School
WP Colours for Gymnastics. Kaylee le Roux, learner from Rhenish Girls’ High School in Stellenbosch, earned her WP Colours for Gymnastics. Her District Trials Competition was held on 26 and…
Kickboxing – HoĆ«rskool Swartland leerder presteer
Kickboxing. Driaan Bosman, leerder van HoĆ«rskool Swartland, het deelgeneem aan die WKO wĆŖreldkampioenskappe (kickboxing). Hy het uitstekend gevaar en vier goue medaljes verower. Hy het eerste plekke in die volgende…
Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi – HoĆ«rskool Hermanus
Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi. Drie van HoĆ«rskool Hermanus se rugbyseuns is opgeneem in die o.17 Boland 7ās Span. Hierdie span gaan aan die Interprovinsiale Sewes-toernooi in September deelneem. Die toernooi vind…
NWU U.17 Sevens Tournament – Grey College participate
NWU U.17 Sevens Tournament. Get ready to witness rugby like never before at the NWU U.17 Sevens Tournament. On the 6th and 7th of September, Fanie du Toit Stadium will…
SA JKA Provinsiale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Kemptonpark
SA JKA Provinsiale Kampioenskappe. Ruben Bishop, leerder van HoĆ«rskool Kemptonpark, het vroeĆ«r die jaar deelgeneem aan die SA JKA Provinsiale Kampioenskappe, Gauteng. Ruben het die volgende prestasies behaal: Hy het…
Geography Olympiad – Crawford International Sandton College
Geography Olympiad. Five students from Crawford International Sandton College performed exceptionally well in last year’s Geography Olympiad. There was a delay in the organizers’ system, and they only received their…
International Junior Tennis Tournaments – Curro Hillcrest
International Junior Tennis Tournaments. Photo: Turkeyās Ada Kumru In its continued support of tennis and providing the perfect platform for the worldās best junior players, Curro Holdings is proud to…
Wiskunde Olimpiade – HoĆ«rskool Hans Moore
Wiskunde Olimpiade. Tiaana de Vasconselos, leerders van HoĆ«rskool Hans Moore, Northmead Gauteng, het aan die Gauteng Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Sy het die top 20 in Gauteng behaal en is uitgenooi…
Leaders 2025 – Bergvlam High School
Leaders 2025. “Leadership is not about a title or a designation. It’s about impact, influence, and inspiration.” ā Robin S. Sharma Bergvlam High School, Mbombela is thrilled to announce the…
Koshuis Prefekte 2024/2025 – HoĆ«rskool Outeniqua
Koshuis Prefekte 2024/2025. Foto, van links voor: Luan Smith, Nandus Smith, Mnr Jacques Els (Koshuisvader), Reshaan Damans, Luan vd Sandt. Agter: Luka Otto, Trent Huisamen, Heinrich Goedhals, Joof Enslin, Ryan…
New Swimming Coach – Grey College
New Swimming Coach. Grey College would like to welcome their new swimming coach, Old Grey Boy, Mr JP Seyffert. Mr Seyffert was the captain of the 1st swimming team in…
GC Squash Festival – Greame College
GC Squash Festival. A wise person once told me: āIf you play squash for crowd attendance and people cheering you, then you must stop playingā. Squash is a āloneā sport,…
Sewes rugby – HoĆ«rskool Ermelo
Sewes rugby. Foto: o.17 Sewes span van HoĆ«rskool Ermelo HoĆ«rskool Ermelo se sewes rugbyspanne het op Saterdag, 31 Augustus aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar. o.15-Span wen…
Insightful definition of integrity – Greame College
Insightful definition of integrity. Photo: A Hero and Gentleman – Josh Potts An insightful definition of integrity is “doing the right thing when nobody is watching”. After u11 cricket practice…
Fast Five Netbalspanne – HoĆ«rskool Ermelo
Fast Five Netbalspanne. Foto: Die o.18-Flames van HoĆ«rskool Ermelo HoĆ«rskool Ermelo spog met twee Errie Fast Five netbalspanne wat deur is na die Mpumalanga uitspele. Op Saterdag 31 Augustus het…


























































