Koshuis Prefekte 2024/2025. Foto, van links voor: Luan Smith, Nandus Smith, Mnr Jacques Els (Koshuisvader), Reshaan Damans, Luan vd Sandt. Agter: Luka Otto, Trent Huisamen, Heinrich Goedhals, Joof Enslin, Ryan Pienaar, Tristen Stroebel
Hoërskool Outeniqua van George, se Koshuis prefekte vir 2024/2025 is onlangs aangewys.
Beyers Tehuis Seunskoshuis:
- Luan Smith
- Nandus Smith
- Reshaan Damans
- Luan van der Sandt
- Luka Otto
- Trent Huisamen
- Heinrich Goedhals
- Joof Enslin
- Ryan Pienaar
- Tristen Stroebel
Oompie Meyer Dogterskoshuis:
- Lianie Jv Vuuren
- Nina Loots
- Danelle van der Merwe
- Milla Kruger
- Nerita Botes
- Anelda de Klerk
- Keira Mc Gregor
- Phoebe Jv Rensburg
- Mari Robertson,
- Dominique Botes

Agter: Anelda de Klerk, Keira Mc Gregor, Phoebe Jv Rensburg, Mari Robertson, Dominique Botes
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








