Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is besonder trots hul op atleet- sensasie Cara Rautenbach wat hoog vlieg vir Suid Afrika! Cara Rautenbach, is ān talentvolle hoogspring-atleet. Sy is…
Telkom Netball National Champs – Edenvale High School
Telkom Netball National Champs. Edenvale Highās Shiloh shines on the National Stage! A massive round of applause to Shiloh from Edenvale High School. Shiloh’s outstanding performance at the 2025 U18…
Sentraal-Gauteng Tennisspan – HoĆ«rskool Linden tennis skitter
Sentraal-Gauteng Tennisspan. JanĆ© Serfontein, graad 10 leerder van HoĆ«rskool Linden in Gauteng, is onlangs na afloop van die Sentraal-Gauteng proewe as die nr. 4-tennisspeelster vir die o.19A Sentraal-Gauteng tennisspan gekies.…
Squash IPTs – Eunice High School girls Shine
Squash IPTs. Eunice Girls Shine at National Squash IPTs. National Squash IPTs Five talented squash players from Eunice High School made a powerful impression at the 2025 U16 Interprovincial Squash…
Nika Coertzen Hockey Festival – Eunice High School
Nika Coertzen Hockey Festival. Primary School Hockey Shines at Nika Coertzen Festival in Bloemfontein. Photo: Back: Mia van Wyk (Mascot), Braam van Wyk (Coach), Mikaylah Ditira, Amy Groenewald, Gabby Garau,…
Netbaltalente skitter nasionaal – Merensky Landbou Akademie
Netbal-talente skitter nasionaal. Plasie netbaltalente skitter nasionaal tydens vakansie-toernooie. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen, se netbaldogters het Limpopo met ware toewyding en trots verteenwoordig tydens twee spogtoernooie gedurende die wintervakansie ā…
Skoolhoof verwelkom – HoĆ«rskool Hugenote Mnr Moorcroft
Skoolhoof verwelkom. š Welkom, Mnr. Jaques Moorcroft! “Met opregte vreugde en dankbaarheid verwelkom ons u as die nuwe skoolhoof van ons geliefde HoĆ«rskool Hugenote.” HoĆ«rskool Hugenote is ān instelling wat…
Eastern Province (EP) hockey – DSG MakhandaĀ excels
Eastern Province (EP) hockey. š DSG Shines in Eastern Province Hockey Representation. Five EP Captains. Two EP Coaches. One EP Team Manager. All from DSG ā The Diocesan School for…
O.21 Protea Netbal – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
O.21 Protea Netbal. Oud-Affies Skitter op Nasionale Verhoog! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria (Affies) vier met trots die uitsonderlike prestasies van twee van hul oud-leerders. Jamie Matfield en Bianca Lubbe is…
Curro Aquatics made waves – Curro Durbanville High School
Curro Aquatics made waves – Curro Durbanville High School Aquatics made waves, literally and figuratively, at the 2025 Western Cape Short Course Championship. They were emerging as the undisputed champions…
Elevate Water Polo team – Grey High School excels
Elevate Water Polo team. š Grey High School Celebrates Water Polo Star Caleb Levey’s International Triumph. Grey High School in Gqeberha is beaming with pride as student-athlete Caleb Levey returns…
Gauteng Provinsiale Lewensredding – HoĆ«rskool Wesvalia skitter
Gauteng Provinsiale Lewensredding. š AJ Brits blink uit by Gauteng Lewensredding Gala. AJ Brits, ān leerder van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, het skitterend presteer tydens die 2024/2025 wat in Germiston…
Verwelkoming van skoolhoof – HoĆ«rskool Goudveld
Verwelkoming van skoolhoof. Hartlike verwelkoming aan Goudveld-HoĆ«rskool se nuwe skoolhoof. Met trots en opgewondenheid verwelkom Goudveld-HoĆ«rskool Mnr. Mark Louwies as die nuwe skoolhoof. Tydens ān betekenisvolle saalbyeenkoms is Mnr. Louwies…
Plasie-Boogskuts skiet Hoog – Merensky Landbou Akademie
Plasie-Boogskuts skiet Hoog. Plasie-boogskuts maak ‘n merkbare impak by Limpopo-Noord Field Toernooi. Phalaborwa ā 28 en 29 Junie 2025 Merensky Landbou Akademie se boogskietspan het hul merk gemaak by die…
Kearsney Soccer Tournament Wrap – Kearsney College
Kearsney Soccer Tournament Wrap. ā½Kearsney Soccer Tournament Brings Joy, Talent, and Unity to the Pitch. Not even stormy skies could stifle the energy, camaraderie, and pure exhilaration of 600 young…
SA Ope Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SA Ope Skaakkampioenskappe. Uitsonderlike Prestasie op die Skaakbord! āļø HJ de Villiers, ‘n talentvolle leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het tydens die SA Ope Skaakkampioenskappe sy merk gemaak. Die kampioenskappe…
Afrika Atletiekkampioenskap – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool skitter
Afrika Atletiekkampioenskap – Twee uitmuntende atlete van die Afrikaanse HoĆ«r Seunskool, Emil Els (graad 10) en Werner Gouws (graad 12), het onlangs Suid-Afrika se naam hoog gehou. Hierdie twee Affie…
Provinsiale Hokkietoernooie – HoĆ«rskool Randburg skitter
Provinsiale Hokkietoernooie. š HoĆ«rskool Randburg skitter op Provinsiale vlak ā ān Ware Fees van Talent en Toewyding! HoĆ«rskool Randburg se hokkiespelers het nie net hul staal gewys nie. Hulle het…
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landou Akademie
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landbou Akademie het die naweek gestraal met die verkiesing van hul dinamiese nuwe Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers vir die 2025/2026-termyn! Tydens ‘n inspirerende opleidingskamp…
Vrystaat Stoei – HoĆ«rskool Hennenman
Vrystaat Stoei. š„ Dian Coetzee blink uit op die stoeimat! HoĆ«rskool Hennenman se Dian Coetzee het Saterdag, tydens die Vrystaat Stoei tweede liga stoeikampioenskappe sy merkwaardige talent en toewyding ten…
World Dance Movement International – Rhenish Girls’ High School
World Dance Movement International. Kristina van Wyk dances Her Way to Silver in Italy. Rhenish Grade 8 learner, Kristina van Wyk, has pirouetted her way onto the international stage. She…
African Athletic Championships – Rhenish Girls’ High School
African Athletic Championships. Bronze Glory for Nicola van der Merwe at African Championships! Rhenish Girls’ High Schoolās rising star, Nicola van der Merwe, has clinched a bronze medal in the…
SA Hockey – Eunice High School represents SA on national stage
SA Hockey. Eunice Hockey Stars Shine Bright After IPT Selections. Following the thrilling conclusion of the annual Interprovincial Tournaments (IPTs), several Eunice senior players have earned the honor of representing…
Vrystaat stoei – Grey Kollege PrimĆŖr
Vrystaat stoei. š Joshua Pienaar blink uit! Joshua Pienaar, ān talentvolle jong atleet van Grey Kollege PrimĆŖr, blink uit by Vrystaat stoei byeenkoms. Joshua het Saterdag deelgeneem aan die Vrystaat…
Round Robin Tennistoernooi – Welkom Volkskool
Round Robin Tennistoernooi. š¾ Uitstekende Prestasie deur Daniel Venter by Round Robin Tennistoernooi. Daniel Venter, ān talentvolle jong tennisspeler van Welkom Volkskool, het tydens die afgelope skoolvakansie aan die Round…
Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Afrika Atletiekkampioenskappe. š Afrika se 7-kamp koningin! Anja Smit van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het geskiedenis gemaak toe sy as die algehele wenner aangewys is in die 7-kamp by die Afrika…
DKA Netherlands Cricket Tour – HoĆ«rskool Sentraal
DKA Netherlands Cricket Tour. šSentraal-leerder verteenwoordig SA op internasionale kriekettoer. Aldo Bezuidenhout, ‘n talentvolle jong krieketspeler van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, is tans besig om sy vaardighede op internasionale vlak…
AGA WĆŖreldkampioenskappe 2025 – Bergsig Akademie
AGA WĆŖreldkampioenskappe 2025. Bergsig Akademie skiet reguit na internasionale roem! šÆ Die AGA Boogskiet WĆŖreldkampioenskappe 2025 word vanjaar met trots in Walvisbaai, NamibiĆ« aangebied van 24 tot 26 Julie. Hierdie…
Gedagte vir die Week – Thought for the week
Gedagte vir die Week – Toe het Hy vir almal gesĆŖ: As iemand My wil navolg…. -Then Jesus said to all the people: If any of you want to be…
Irene Seymore Netbaltoernooi 2025 – HoĆ«r Volkskool Potchefstroom
Irene Seymore Netbaltoernooi 2025. ā ‘n Viering van Talent, Passie en Prestasie. š Die jaarlikse Irene Seymore Netbaltoernooi het weereens sy reputasie bevestig as een van die hoogtepunte op HoĆ«r…
KZN Coastals Hockey – Ashton International College Ballito
KZN Coastals Hockey. KZN Coastals Hockey Achievements ā July 2025. Ashton International College Ballito is thrilled to celebrate the incredible achievements of their Senior College girls who proudly represented KZN…
Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«r Landbouskool Boland
Afrika Atletiekkampioenskappe. Silwer vir Francois Pietersen! Baie geluk aan Francois Pietersen van HoĆ«r Landbouskool Boland, wat op 18 Julie 2025 ān silwermedalje verower het in die onder-18 hamergooi vir seuns…
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby – HoĆ«rskool Bastion
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby. Annebella (Bella) van Wyngaard van HoĆ«rskool Bastion in Roodepoort, Gauteng, het haar merk gemaak op die rugbyveld. Sy is nĆ” twee intense rondtes proewe gekies vir…
Afrika-Atletiekkampioenskappe – Paarl Gimnasium wen goud
Afrika Atletiek kampioenskappe. Baie geluk aan Jacobus van der Merwe van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium wat ān uitmuntende prestasie behaal het by die O.20 Afrika-atletiekkampioenskappe! Jacobus het die goue medalje in…
Atlete na COSASSA Spele – HoĆ«r Meisieskool Oranje skitter
Atlete na COSASSA Spele. OMS atlete in SA Span na COSASSA Spele in eSwatini. HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein se atletiekspan het weereens bewys hoekom hulle onder die top-atlete in…
Western Cape Schools’ Netball – Parel Vallei High School
Western Cape Schools’ Netball. Parel Vallei Shines at Western Cape Schools’ Netball Inter-District Tournament 2025. The Western Cape Schools’ Netball Inter-District Tournament 2025 is in full swing, showcasing top-tier youth…
TYR Prestige Swimming Tournament – HoĆ«rskool Rustenburg
TYR Prestige Swimming Tournament – HoĆ«rskool Rustenburg se eie swemsensasie, Dehan Lƶtter, het die golwe behoorlik laat spat by die TYR Prestige Swimming Tournament! Dehan het van 9 tot 13…
Suid-Afrikaanse atletiekspan – HoĆ«rskool Goudveld in Duitsland
Suid-Afrikaanse atletiekspan. šæš¦ Gouties op wĆŖreldverhoog! š Baie geluk aan MinĆØ de Klerk en Tyla Wasmüth, twee trotse oud-Gouties, wat gekies is om deel te wees van die Suid-Afrikaanse atletiekspan…
Matric Spotlight – St Benedict’s College Bedfordview
Matric Spotlight. Tendai Zinyenge, Matric student of St Benedict’s College, Bedfordview, started his journey at Bennies in Grade R and has grown into a confident, reflective member of OāLeary House.…
Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe – HoĆ«rskool Bellville
Wes-Kaap Senior Toutrekkampioenskappe. šHoĆ«rskool Bellville blink uit by Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe. Vier leerders van HoĆ«rskool Bellville het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe. Die kampioenskappe…
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – Welkom Gimnasium blink uit
Noord-Vrystaat Hokkiespanne. š Welkom Gimnasium blink uit in Noord-Vrystaat Hokkie. Welkom Gimnasium is trots om die uitsonderlike deelname van hul hokkiespelers aan die verskeie Noord-Vrystaatspanne tydens die vakansie te vier.…
Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenbosch
Afrika Atletiekkampioenskappe. Goud vir Mila Ueckermann! šæš¦ Mila Ueckermann van HoĆ«rskool Stellenbosch het geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in NigeriĆ«! Met ān skitterende afstand van 52.99m in…
Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenbosch
Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe. Goue glorie vir HoĆ«rskool Stellenbosch! AnsumĆ© de Beer van HoĆ«rskool Stellenbosch het gisteraand, Donderdag 17 Julie, geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in NigeriĆ«! Met…
Krieketspelers na Nederland – HoĆ«rskool Witteberg
Krieketspelers na Nederland – Daar is rede tot groot trots in HoĆ«rskool Witteberg se gange! Anru Erasmus en Karsten Rohrs, twee kranige krieketspelers het op Dinsdag, 15 Julie hul krieketdrome…
KZN Karate – Creston College
KZN Karate. Karate Champs Bring Home the Honour! Durban, South Africa ā Creston College is bursting with pride following the outstanding achievements of two of its students at the South…
Baseball – Brackenfell High School
Baseball – A Proud Moment for Brackenfell High School learner Aiden McKenzie, who joins the South African U18 Baseball Squad. Brackenfell High School is beaming with pride as they share…


























































