)
WP Tennis – HoĆ«rskool Stellenberg

WP Tennis. Tien leerders is vir die WP tennis spanne gekies wat vanaf 1tot 2 Maart aan die Synergy Cup gaan deelneem. Die leerders is: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellenberg.org.za/…

Grey Kollege Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Bothaville

Grey Kollege Skaaktoernooi. HoĆ«rskool Bothaville se skaakspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Grey Kollege Skaaktoernooi wat in Bloemfontein plaasgevind het. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS/ Foto’s…

Nautilus Wiskundekamp – Welkom Volkskool

Nautilus Wiskundekamp. Foto: Voor, Dalino Silva AmonĆ© Kruger Agter, MianĆ© Dippenaar, Peter Lonergan, Ben Swart, Rueben van Tonder, Jana Swart. Sewe leerders van Welkom Volkskool het Saterdag aan die Nautilus…

Squash SA – Grey Kollege leerder presteer

Squash SA. Cobus Schimper, graad 9 leerder van Grey Kollege, is deur Squash SA genooi om aan ‘n oefenkamp deel te neem. Hierdie kamp is ter voorbereiding vir die Commonwealth…

Schools 20/20 Cricket – Creston College vs St. Patricks College

Schools 20/20 Cricket. Creston College 1st team cricket travelled to Kokstad to play a schools 20/20 cricket match against their formidable old rivals, St. Patricks College. Creston won the toss…

Stars of the Universe – Creston College learner excels

Stars of the Universe. Kate Chivers, a Grade 7 learner of Creston College, Oslo Beach KZN, has received a certificate of excellence. She earned a gold award at the Stars…

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms -PrimĆŖre skool Naudeville

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Leerders van PrimĆŖre skool Naudeville het uitstekend gevaar by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 24 Februarie. Die uitslae tydens die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms was as volg:…

Skolerugby – Grey Kollege rugby-seisoen begin

Skolerugby. Die fluitjie het geblaas en Grey Kollege se eerste wedstryde vir die seisoen het die naweek suksesvol afgeskop. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/

Top Accolades – Eunice High School

Top Accolades. Eunice High School, Bloemfontein, won 11 awards at the Mangaung Metropolitan Education District’s Well Done Function this past weekend. These awards were based on the NSC Matric Results…

Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Grey Kollege skaaktoernooi. Sestien skaakspelers van Affies het die afgelope naweek aan die Grey Kollege skaakstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die toernooi is oor 5 rondtes beslis en 67 skaakspanne van…

Representative Council of Learners – Grenville High School

Representative Council of Learners. Photo from left: Kamogelo Moholo, Ofentse Maila,Ā  Goitseone Monnakgotla, Tshenolo Nyirenda, Lebogang Difotso. At the back: Mr Rantai and Ms van Jaarsveld RCL Teacher Liaison Officer…

KZN Inter-district tennis – Creston College

KZN Inter-district tennis. The Ugu Tennis Association has announced three junior teams to represent the Ugu Districts in the 2025 KZN Inter-District tournament. The tournament will be held in Pietermaritzburg…

Sebastian Henn – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck

Sebastian Henn. Sebastian Henn is ‘n graad 8-leerder by HoĆ«rskool Jan van Riebeeck. Hy ly aan breinverlamming (serebral palsy), maar het vanaf die begin van die jaar met gróót deursettingsvermoĆ«…

Seshoekige Gala – HoĆ«rskool Swartland

Seshoekige Gala. Foto: DaniĆ«l Walters en Johan Retief ontvang die trofee van Meneer Frƶhlich. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het op Donderdag, 20 Februarie deelgeneem aan die Wilhelm Frƶhlich Hexagonal Gala te…

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – Drie atletiek aflosspanne o.14, o.17 en o.19 van HoĆ«r Meisieskool Oranje was verlede Saterdag tydens die Motheo Xhariep atletiekkampioenskap aan die wenkant. Die o.17 HoĆ«r Meisieskool…

KZN Closed Golf Championships – Kearsney College

KZN Closed Golf Championships. Kearsney golfer Matthew Gouws tied for third place at the KZN Closed Golf Championships held at Selborne Golf Club over the weekend. Ā After a poor start…

Motheo/Xhariep-byeenkomsrekord – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Motheo/Xhariep-byeenkomsrekord – RumĆ© Burger, HoĆ«r Meisieskool Oranje het verlede Saterdag, ‘n week na haar tyd van 11.67 in die 100m vir o/17 die jare lange rekord verpletter tot ‘n tyd…

Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms- Hoƫrskool Fichardtpark

Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms-HoĆ«rskool Fichardtpark HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het geskitter by die hamer fokus tydens die Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms. Die Fichie-manne het skoonskip gemaak op die podium vir S19. Matthew…

Schools Cricket – Creston College

Schools Cricket. The Creston College, KZN, U11A cricket team played a Schools Cricket game vs Izotsha. Under 13 6-a-side tournament Creston batted first and set a formidable total of 115…

JP Interhouse Gala – Creston College

JP Interhouse Gala. The JP interhouse gala took place under perfect summer weather. Parents, learners and staff enjoyed a wonderful morning together. Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.curro.co.za/schools/creston-college Photo supplied

Dames en here – Laerskool Truida Kestell

Dames en here. Andries van der Walt, graad 4 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is deur Lapa uitgewers genader is om in die boek Dames en here te…

WP Tweekamp Kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville

WP Tweekamp Kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer. Medaljewenners: HoĆ«rskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen…

Motheo/Xhariep High School Athletics – Eunice High School

Motheo/Xhariep High School Athletics. Eunice’s athletes achieved fantastic results at the Motheo/Xhariep High School Athletics Championships. The girls won 7 gold,  6 silver and 2 bronze medals. Achievements: The Relay…

Vrystaat InterhoĆ«r Swemkampioenskappe – BVHS leerder skitter

Vrystaat InterhoĆ«r Swemkampioenskappe. BVHS is ‘n talentvolle swemmer ryker! DeunĆ© du Plessis, Graad 8 leerder, het die o.13 tot 14 jaar 200m rugslagrekord verbeter by die Vrystaat InterhoĆ«r swemkampioenskappe. DeunĆ©…

Marlow Tjaart Vorster Tennis – BVHS presteer

Marlow Tjaart Vorster Tennis. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 1ste tennisspanne het die afgelope naweek aan die 23ste Marlow Tjaart Vorster Tennis toernooi in Cradock deelgeneem. Daar is agtien skole van…

Futballing Girls NPO – HoĆ«rskool Noordheuwel

Futballing Girls NPO. Marni Vermaas, graad 9 leerder van HoĆ«rskool Noordheuwel, is deur die Futballing Girls NPO aangewys as die West Rand ā€˜School Sport Athlete of the year.’ Sy word…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Julle hoef nie bekommerd te wees nie. Peace I leave with you; My (perfect) peaceI give to you; not as the world gives do I give…

Grey Kollege Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter

Grey Kollege Skaaktoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in…

Grey College Skaakkampioenskappe – HoĆ«r Jongenskool Paarl

Grey College Skaakkampioenskappe. HoĆ«r Jongenskool Paarl het die naweek aan die Grey College skaakkampioenskappe deelgeneem. 67 Spanne van regoor die land het aan die kampioenskappe deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Henneman

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Henneman se atlete het baie goed presteer by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Tien van HoĆ«rskool Henneman se atlete is ingesluit in die InterhoĆ«r atletiekspan. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Interskole Atletiek – HoĆ«rskool Swartland

Interskole Atletiek. HoĆ«rskool Swartland het 19 Februarie hul jaarlikse interskole atletiek gehad by HoĆ«rskool Swartland se sportgronde. Swartland stap wel nie met die trofee weg nie, maar die skool is…

Middle School Awards Ceremony – St Charles College

Middle School Awards Ceremony. This week, St Charles College’ Middle School celebrated its academic achievements from the 2024 Final Examinations. The ceremony was a fitting tribute to the hard work…

KZN School Swimming Trials – Grantleigh College

KZN School Swimming Trials. Grantleigh College, Richards Bay KZN, is thrilled to congratulate their incredible swimmers for being selected to the second round of the KZN School Swimming Trials! This…

Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Graanveld atletiekbyeenkoms Foto’s verskaf

Mnr & Mej Fichardtpark 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Mnr & Mej Fichardtpark 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark se aanbieding van Mnr & Mej Fichardtpark 2025 was ‘n betowerende glansgeleentheid. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za

Oudkaptein gekies vir Proteas – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Oudkaptein gekies vir Proteas – AnĆ© Janse van Vuuren, oud-leerder en oud-hokkiekaptein, van HoĆ«r Meisieskool Oranje is ingesluit in die Protea-hokkiespan. Sy is in die groep ingesluit wat volgende week…

Lejweleputswa HoĆ«rskole Tennis – HoĆ«rskool Goudveld

Lejweleputswa HoĆ«rskole Tennis. Sewe tennisspelers van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, neem 25 Februarie deel aan die Lejweleputswa HoĆ«rskole tennis wedstryde teen Fezile Dabi. Gouties se spelers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Oos-Kaap Aquatics – HoĆ«rskool Framesby

Oos-Kaap Aquatics. Kaitlynne Horne, leerder van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, is gekies om Oos-Kaap Aquatics by die SSA Nasionale Oopwater Swem Kampioenskappe te verteenwoordig. Dit word by Marina Martinique aangebied vanaf…

Prysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Lichtenburg

Prysuitdeling 2024. Tydens HoĆ«rskool Lichtenburg se Prysuitdeling 2024 gisteraand, is leerders beloon vir prestasies behaal in 2024. Algeheel veelsydigste leerders vir 2024: Veelsydigste kultuur leerders vir 2024 Veelsydigste sportseun en…

Vakature vir Skoolhoof – HoĆ«rskool DF Malan

Vakature vir Skoolhoof. HoĆ«rskool DF Malan, toonaangewende Afrikaan-medium hoĆ«rskool in Bellville, Kaapstad, beskik oor ‘n vakature vir ‘n skoolhoof. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.dfmalan.com/

Akademiese prysuitdeling – Afrikaanse HoĆ«r seunskool

Akademiese prysuitdeling. Affies se Akademiese prysuitdeling is Woensdagaand in die Potgietersaal aangebied. ā€˜n Spesiale woord van geluk aan die vier Dux-leerders van 2024: Trofees ontvang: vak-trofees: graad 10’s van 2024:…

Gevegkuns – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders presteer

Gevegkuns. Twee leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Denica en Janco Scheepers, het aan die ATA SA Bloemfontein deelgeneem. Beide leerders het puik presteer: Denica Janco Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto…

Executive Portfolio Leader – Curro Westbrook

Executive Portfolio Leader. Like we did the past years, schoolsthatrock again chat to the Head Leaders of High Schools in South Africa this year. Today we talk to Lolwethu (Lolly)…

SOS Merietetoekenningsfunksie – HoĆ«rskool Punt

SOS Merietetoekenningsfunksie. Tydens die SOS Merietetoekenningsfunksie is die Toppresterende skole in die land, in die Departement Basiese Onderwys se NSS-eksamen vir 2024 vereer. Die skoolhoof, mnr. Adolf Gouws, het die…

The Beasts of Old – Grantleigh College

The Beasts of Old. Christopher Tanser, a Grantleigh College alumnus who matriculated in 2019, has recently released his new book, The Beasts of Old. This follows his release of Surviving the…

Executive Portfolio Leader – Curro Westbrook

Executive Portfolio Leader. Like we did the past years, schoolsthatrock again chat to the Head Leaders of High Schools in South Africa this year. Today we talk to Jayden Fryer,…

InterhoĆ«r atletiek – HoĆ«rskool Ermelo

InterhoĆ«r atletiek – HoĆ«rskool Ermelo het die afgelope naweek deelgeneem aan die InterhoĆ«r atletiek. Die volgende Errie-atlete het besonderse prestasies ontvang by die InterhoĆ«r en uitslae was as volg: HoĆ«rskool…

Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala – HoĆ«rskool Wesvalia

Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala. AJ Brits, leerder van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala te Germiston en skitterend presteer! Hy neem deel in die…

Western Province Regatta – Somerset College

Western Province Regatta. Somerset College’ U15, U16, and Open rowing teams made waves at the Western Province Regatta at Zeekoevlei Dam on 25 January. The teams delivering outstanding performances across…

Sentraal Top 20 Atletiek – HoĆ«rskool Sentraal

Sentraal Top 20 Atletiek. HoĆ«rskool Sentraal het algeheel derde geĆ«indig by die Sentraal Top 20 Atletiek vir gemengde skole. Sentraal se dogterspan het ook die derde plek behaal. HoĆ«rskool Sentraal…