Con Spirito Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Linden presteer
Con Spirito Redenaarskompetisie. š HoĆ«rskool Linden se Spanredenaars skitter in provinsiale rondte! Op Maandag, 28 Junie en Dinsdag, 29 Junie het vier spogspanne van HoĆ«rskool Linden hul slag gewys tydens…
Rugby Noordvaal Cup – Midstream College infused with energy
Rugby Noordvaal Cup. The Noordvaal Cup Round of 16 delivered excitement, heartbreak, and triumph for Midstream College. Four of its teams took to the field on Saturday in a high-stakes…
Pullen en Howell hokkietoernooi – HoĆ«rskool Randburg
Pullen en Howell hokkietoernooi. š HoĆ«rskool Randburg se debuut blink by Pullen en Howell-toernooi! HoĆ«rskool Randburg het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die gesogte Pullen en Howell hokkietoernooi.…
Son-energie uitdaging – HoĆ«rskool Strand, Sumari Walser skitter
Sonenergie-uitdaging. Sonkrag het ān kampioen: Sumari skyn helder! HoĆ«rskool Strand vier ān ongelooflike prestasie ā Sumari Walser het nie net aan die Sonenergie-uitdaging deelgeneem nie, sy het dit met uitmunting…
Son-energie uitdaging – HoĆ«rskool Strand, Nadine Pretorius
Son-energie uitdaging. HoĆ«rskool Strand vier uitmuntende prestasie van Nadine Pretorius. HoĆ«rskool Strand is ongelooflik trots op, ān graad 12-leerder. Sy is onlangs vereer is deur die Universiteit van Stellenbosch (US)…
Sport Weekend 2025 – Grey College vs Grey High School
Sport Weekend 2025. š A Clash of Titans Date: Saturday, 2 August 2025 Location: Gqeberha / Port Elizabeth Schools: Grey College (Bloemfontein) vs Grey High School (Gqeberha) Disciplines: Rugby, MTB,…
Skolehokkie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof teen Rhenish Girls’ High
Skolehokkie. Die hokkieveld het die afgelope week getuig van intense mededinging en vurige geesdrif. Dit was toe HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se Fairtree o.19A-span in ‘n kragmeting teen Rhenish Girls’ High…
Skole-tennis A-Liga – HoĆ«r Volkskool Heidelberg maak skoonskip
Skole-tennis A-Liga. š HoĆ«r Volkskool Heidelberg maak geskiedenis op die tennisbaan! š¾ Baie geluk aan HoĆ«r Volkskool Heidelberg se merkwaardige senior tennisdogters. Hierdie span het met glans en trots die…
SA Netbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
SA Netbal Kampioenskappe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se Netbaltalente skitter op nasionale verhoog HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se o.16A- en o.17A-netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskap, waar…
Netbalsterre in Topskole Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Netbalsterre in Topskole Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se Netbalsterre het die afgelope naweek uitgeblink in die Topskole Toernooi te Boksburg. Oranje se o.14A-netbalspan het hul staal gewys tydens die…
WĆŖreld Veldwagtersdag – HoĆ«rskool Nelspruit Ereveldwagters
WĆŖreld Veldwagtersdag. HoĆ«rskool Nelspruit se Junior Ereveldwagters: Natuurbewaarders van Vandag Ć©n MĆ“re. Foto, voor: Janco Spies, Danica Erasmus, Jani Nel en (agter) Juffrou Linda Spasimante, Vanesh-Mari Espag, AmochĆ© Ebersƶhn, Mikhail…
Provinsiale Rugbytoernooie – HoĆ«rskool Strand presteer blink uit
Provinsiale Rugbytoernooie. š HoĆ«rskool Strand vier uitstaande rugbyprestasies tydens Junie-vakansie. Tydens die afgelope Junie-vakansie het verskeie van HoĆ«rskool Strand se talentvolle leerders landwyd aan provinsiale rugbytoernooie deelgeneem ā en met…
Interprovinsiale hokkietoernooie – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Interprovinsiale hokkietoernooie. š Oranje Dogters Skitter Landswyd! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die interprovinsiale hokkietoernooie in die Julie-vakansie ‘n indrukwekkende stempel afgedruk. Die dogters het hul vaardighede en sportmanskap ten…
NMBA Swimming Prize Giving – Grey High School
NMBA Swimming Prize Giving. š Grey High School Swimmers Make Waves at NMBA Swimming Prize Giving. Port Elizabeth/ Gqeberha ā Grey High School is basking in aquatic glory as two…
Elements of Dance – Eunice High School, Taylor Coetzee
Elements of Dance. š Taylor Coetzee Taps Her Way to Nationals! The spotlight shone brightly on Taylor Coetzee, a Eunice Grade 10 student with feet that know no bounds, as…
Cross Country Marathon (XCM) – HoĆ«rskool Waterkloof prestasies
Cross Country Marathon (XCM). BERGFIETS | HoĆ«rskool Waterkloof laat spore by Youth Festival @ Karkloof. HoĆ«rskool Waterkloof, Pretoria, is uiters trots op twee van hul ster-bikemeisies, Gretha Veldsman en Roxy…
AVS HoĆ«veld Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Ermelo
AVS HoĆ«veld Seunshokkiespan. š Hokkietrots vir HoĆ«rskool Ermelo! HoĆ«rskool Ermelo se hokkiespelers het hul stempel afgedrukby die AVS HoĆ«veld hokkietoernooi met uitsonderlike prestasies en toewyding. O.15 Seunshokkiespan ā Onoorwonne vasberadenheid.…
Horse Riding – Parel Vallei High School, Lea Retief excels
Horse Riding. š Parel Vallei High School Shines at Western Cape Dressage Yard League. šš¼šæšš² š„š¶š±š¶š»š“ | Saturday, 26 July 2025 This past weekend, Parel Vallei High School was proudly…
UFAK African Continental Karate – St Andrew’s College, Galliano
UFAK African Continental Karate. Galliano Boni Shatters Records at 2025 UFAK African Karate Championships. St Andrewās College, Makhanda, is bursting with pride. Galliano Boni, a Grade 10 student and karate…
WĆŖreldbeker Krieket – HoĆ«rskool Die Wilgers, Abigail Ellis
WĆŖreldbeker krieket – HoĆ«rskool Die Wilgers het nog ‘n “Ellis” leerder wat golwe in die sportwĆŖreld maak. Die naam āEllisā begin al hoe meer sinoniem raak met uitmuntende sportprestasie. Hierdie…
ATA SA Gevegkuns – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Denica Scheepers
ATA SA Gevegkuns. Denica Scheepers skitter by ATA SA Gevegkuns ā ān Kampioen in aksie! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© kan met trots terugkyk op ān uitsonderlike prestasie deur Denica Scheepers. Sy…
Lejweleputswa Krieket – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa Krieket – PrimĆŖre Skool Naudeville het ān aantal toegewyde personeellede wat onlangs benoem is tot sleutelleierskap. Hulle is verkies tot afrigtingsrolle by die Lejweleputswa Krieketvereniging. Hierdie toekennings is ān…
Dato Mirnawan U17 Cup – Paarl Boys’ High School Hockey
Dato Mirnawan U17 Cup. Congratulations to Paarl Boys’ hockey player Martin de Bruyn (Grade 11). He had been selected to represent South Africa at the 4th edition of the Dato…
Skolesportdag – HoĆ«rskool Langenhoven en HoĆ«rskool Bredasdorp
Skolesportdag. ‘n Sportdag vol geesdrif en groei vir HoĆ«rskool Langenhoven. HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal het Saterdag, 26 Julie, lewendige sport-aksie aangebied in ān uitgebreide interskole teen HoĆ«rskool Bredasdorp. Die dag…
Free State Schools MTB – Grey College excels
Free State Schools MTB. This past weekend, the Grey College cycling team proudly participated in the first leg of the Free State Schools MTB Series, hosted at Happy Valley by…
School Hockey News – Grey College, Neilyandro van Schalkwyk
School Hockey News. šCongratulations to Neilyandro van Schalkwyk, Grey College, on his selection to the U18A National Boysā Squad! Grey College is equally proud to announce that Neilyandro has been…
Hokkie-liga – HoĆ«rskool Fichardtpark Derde Span Vier Fees
Hokkie-liga. šBaie geluk aan HoĆ«rskool Fichardtpark se derde meisies-hokkiespan. Hierdie meisies het met deursettingsvermoĆ« en spanwerk hul plek in die liga-finaal verseker! Hierdie prestasie is ‘n bewys van harde werk,…
SANESA Qualifier 5 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Chy-Ann Muller
SANESA Qualifier 5. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter op die arena! š Op 26 en 27 Julie het die talentvolle ruiter Chy-Ann Muller, ān trotse leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in…
Netbalvuurwerk vir Riversdal – HoĆ«rskool Langenhoven
Netbalvuurwerk in Riversdal. Op Vrydag, 25 Julie, het HoĆ«rskool Langenhoven se netbalsterre hul vaardighede ten toon gestel in ān aksiebelaaide sportdag teen die formidabele HoĆ«rskool Hugenote van Wellington ā ān…
Eisteddfod 2025 – HoĆ«rskool Stellenbosch
Eisteddfod 2025 – Saterdag, 26 Julie was ‘n aand van kultuurviering tydens die Eisteddfod 2025. Die klanke van talent het die Stellenbosch Eisteddfod 2025 gevul soos musiek in ‘n ou…
WP Hengelprestasies – HTS Drostdy trots op hengel-prestasies
WP Hengelprestasies. š£ HTS Drostdy – Hengelprestasies. HTS Drostdy, Worcester, is ongelooflik trots op hul hengelaars wat onlangs tydens die WP-prysuitdeling met verskeie toekennings vereer is en ingesluit is in…
Skole-hokkie – HoĆ«rskool Langenhoven teen HoĆ«rskool Drostdy
Skole-hokkie. š Langenhoven Hokkie verteenwoordig Riversdal met gees en trots teen Drostdy van Worcester HoĆ«rskool Langenhoven van Riversdal het verlede week hul sportgees ten toon gestel toe hul meisieshokkiespanne en…
Service Awards Celebration – York High School
Service Awards Celebration. A heartfelt congratulations to the exceptional Grade 12 learners who have earned Full Colours and Half Colours at the Service Awards Celebration. These awards recognise not just…
Africa Dance Championships – PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit
Africa Dance Championships. Denise Breytenbach, PrimĆŖre Meisieskool Oranje, het gedurende die afgelope vakansie aan verskeie internasionale danskompetisies deelgeneem, insluitend die Africa Dance Championships. Sy het Suid-Afrika in drie nasionale spanne…
Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell
Bokkieweek Natal-hokkiespan. š Baie geluk aan Mia Coetzee! Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ān ongelooflike prestasie! Truidjies is uiters…
Driven to excel – Treverton student received Laurel Award
Duathlon Excellence. Jason Reineke Honoured with Laurel Award for Duathlon Excellence. Treverton College, Mooi River, proudly celebrates student-athlete Jason Reineke, who was presented with the prestigious Laurel Award in recognition…
Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal
Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskappe. š Prestasies om op trots te wees! HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, is baie trots op twee van sy uitblinkers, Corlia en Esmarie van der Merwe, wat onlangs aan die…
SA o.19 Netbal-Kampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
SA o.19 Netbal-Kampioenskap. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die SA o.19 Netbal-Kampioenskap, waar hul o.19A-netbalspan met ware vasberadenheid en sportmanskap op die baan gestaan het. Die…
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap – Oranje PrimĆŖr
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap. š Oranje se o.13A-netbalspan blink uit op nasionale vlak! PrimĆŖre Meisieskool Oranje se o.13A-netbalspan het 25 en 26 Julie aan die SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap in…
Con Spirito – Langenhoven Gimnasium
Con Spirito – Die talentvolle Janien Müller, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het die kunswĆŖreld behoorlik laat regop sit. Haar uitsonderlike deelname aan die provinsiale rondte van Con Spirito…
Alex Forbes-Skaaktoernooi – Potch Gimnasium wen ses uit sewe
Alex Forbes-Skaaktoernooi. Die Gimmie-skaakspan het tydens die Alex Forbes Skaaktoernooi uitstekende spel gelewer en hul skool met trots verteenwoordig. Hierdie toernooi, wat aanlyn plaasgevind het, was ān kwalifiserende kampioenskap en…
English First Additional Language – HoĆ«rskool Outeniqua skitter
English First Additional Language. š Outeniqua-leerder blink uit in Engelse Olimpiade. Ogilvie Botha, leerder van HoĆ«rskool Outeniqua in George, het die land laat kennis neem van sy talent en toewyding.…
SA Mathematical Olympiad – Kearsney College excels in academics
SA Mathematical Olympiad. š Kearsney College Learners Excel in National Maths and History competitions. Photo: Oliver Tubb was named the top KZN pupil in the national History Olympiad. Kearsney College,…
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park – Welkom Gimnasium
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park. Gimmies blink uit by nasionale jeugkampioenskap! Janke Rossouw en Karlien van Jaarsveld van Welkom Gimnasium het onlangs deelgeneem aan die Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park in Johannesburg,…
Swem en Atletiek internasionaal – HoĆ«rskool Sentraal
Swem en Atletiek internasionaal. š Jayden Parkin skitter internasionaal! š©šŖš®š¹ Jaden Parkin, talentvolle atleet van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het gedurende die vakansie die wĆŖreld verower op die atletiekbaan! Jayden…
Final Home Hockey Game – Diocesan School for Girls ā Makhanda
Final Home Hockey Game. Diocesan School for Girls ā Makhanda: An Emotional Farewell for the 1st Team Grade 12s. It was a stirring celebration as the Diocesan School for Girls’…
INK Skryf in Afrikaans – HoĆ«rskool Fichardtpark
INK Skryf in Afrikaans. š Uitstekende Prestasie vir HoĆ«rskool Fichardtpark leerder. HoĆ«rskool Fichardtpark is besonder trots op RouxlĆ© Kilian, wat vroeĆ«r vanjaar haar kreatiwiteit ten toon gestel het deur deel…
Lifesaving – Success for Kearsney College learners
Lifesaving. Kearsney College Grade 9 student Keagan White has earned a spot on the KwaZulu-Natal Lifesaving team and will lead the provincial Nippers side as captain. At the recent South…
Music Festival – Grey College’s 20th Festival
Music Festival. Grey College is excited to announce that Grey College Secondary School will host its 20th Music Festival in the Sand du Plessis Theatre in the captivating City of…


























































