)
Tennis – Hoërskool Cradock vs Hoërskool Middelburg

Tennis. Op 6 Maart het twintig tennis spelers van hoërskool Cradock na Middelburg gereis vir hul jaarlikse tennis wedstryd teen Middies. Die eerste en tweede seuns- en dogterspanne het die…

Boland Atletiek – Augsburg Atlete in span ingesluit

Boland Atletiek. Twee van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se atlete is ingesluit in die Boland Atletiek span. Juan Marais en Luthen September gaan eerskomende Saterdag deelneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te…

Vrystaat Interpro Tennis – Mieke le Roux in span

Vrystaat Interpro Tennis. Mieke le Roux, leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, is ingesluit in die Vrystaat Interpro Tennis span. Die span gaan gedurende die skoolvakansie aan ‘n toernooi…

Space educator Janet Ivey – Visited Curro Durbanville

Space educator, Janet Ivey. Curro Durbanville was lucky enough to be the host school for the awesome Curro Space Event which was held on 9 March. Learners were able to…

EHS Leierskap – Hoërskool Ermelo priotiriseer leierskap

EHS Leierskap. Hoërskool Ermelo heg groot waarde aan die ontwikkeling van leierskap in leerders vanaf ’n jong ouderdom. Juis daarom is dit vir die leerders ’n groot eer en verantwoordelikheid…

Western Province Water Polo – Paul Roos won league

Western Province Water Polo. The Paul Roos Gymnasium u19A water polo team won the Western Province Water Polo League, for the first time in the schools’ history, last night at…

NWU Prestige Sportreeks – Potch Gimnasium vs Hoër Volkskool

NWU Prestige Sportreeks. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul hokkie- en tennisspanne wat die eerste wedstryde van NWU Prestige Sportreeks teen Hoër Volkskool Heidelberg op ’n hoogtepunt afgeskop het!…

Cape Metro Chess Trials – Curro Durbanville Primary participated

Cape Metro Chess Trials. Some of Curro Durbanville Primary learners participated in the Cape Metro Chess Trials from 3 to 4 March. The following learners qualified for their Cape Town…

Vlak 2 Swemkampioenskappe – Grey Kollege presteer

Vlak 2 Swemkampioenskappe. Grey Kollege se swemmers het tydens die Vlak 2 Swemkampioenskappe baie goed presteer. Drie van Grey se swemmers, Heid McLaren, Jandré Badenhorst en Heinrich Zitzke het as…

Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe – Fichies presteer

Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het aan die Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Vier van die Fichies, Mariaana Spamer, Emma Spamer, Dian…

Erries Hokkie – EHS doelwagters en afrigters bemagtig

Erries Hokkie. Dit was vir Hoërskool Ermelo `n voorreg om vir Pikkie en Kaylie Holmner by die Erries te ontvang as hulp vir Erries Hokkie. Hulle is `n pa en…

Rotary Interact Club – New leaders for 2023/2024 announced

Rotary Interact Club. The new Rotary Interact Club leaders of Glenwood High School for 2023/2024 were named at assembly. Mr Rydal Spavins thanked the Interact team for their dedication and…

Boland Primêre Skole Atletiek – Monet Deutschmann skitter

Boland Primêre Skole Atletiek. Monet Deutschmann, leerder van Hoër Meisieskool Paarl, het die afgelope naweek skitterend gevaar tydens die Boland Primêre Skole Atletiek byeenkoms. Sy het 1ste plek behaal in…

Laerskool Hoofleiers 2023 – Hoër Meisieskool Paarl

Laerskool Hoofleiers 2023. Hoër Meisieskool Paarl het hul Laerskool Hoofleiers vir 2023 bekend gemaak. During the ceremony, the High School leaders were there to show their support, and the parents…

Topskool in GDO – Hoërskool Die Wilgers toekenning

Topskool in GDO. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is ‘n topskool in GDO-Tshwane Suid distrik. Die matriekpersoneel van 2022, het ‘n merietetoekenning vanaf die Gauteng Onderwys Departement vir hul 100%-slaagsyfer ontvang.…

Wêreldbiddag vir Vroue – Erries dogters bid saam vir Taiwan

Wêreldbiddag vir Vroue – Hoërskool Ermelo se dogters en damespersoneel het deelgeneem aan die jaarlikse Wêreldbiddag vir Vroue. Dit het plaasgevind in die EHS ouditorium. Die amptelike biddag was op…

WP Athletics – Curro Durbanville receive Provincial colours

WP Athletics. Five of Curro Durbanville Primary School’s top athletes took part in the WP Athletics Championship at the Dal Josaphat Stadium in Paarl. All five athletes received their provincial…

Treverton College Mile Run – Kai Broom and Karijn Kooy victorious

Treverton College Mile Run. Trevi Mile Rainbow…yesterday afternoon saw the whole college take on the Trevi Mile Run…out and back on the stables road from Clewlow Field…nasty climb to end.…

Vrystaat Atletiek – Truida Kestell atlete presteer

Vrystaat Atletiek. Laerskool Truida Kestel van Bethlehem se atlete het uitstekend presteer tyden die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe in Bloemfontein.Die Truidjies het elf goue, een silwer en twee brons medaljes verower.…

Fichie Voortrekkers – Staan altyd reg om te dien

Fichie Voortrekkers. Hoërskool Fichardtpark se voortrekkers is ‘n aktiewe, betrokke groep leerders. Hulle staan altyd reg om te dien en te bederf. Fichies bedank julle vir die positiewe bydrae wat…

Vrystaat Vroue Binneshuise Hokkie – Karla Marais in span

Vrystaat Vroue Binneshuise Hokkie. Carla Marais, Graad 11 leerder van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Vrystaat Senior Vroue Binneshuise Hokkie span.Die span het vanaf 1 tot 5 Maart aan…

WP Schools Chess – Curro Durbanville players qualified

WP Schools Chess. Curro Durbanville High School chess players participated in the Cape Town Metro Trials this past weekend 3 to 4 March. Nine players from Curro Durbanville qualified for…

Vrystaat Atletiek – Primêre Skool Naudeville atlete in Vrystaatspan

Vrystaat Atletiek. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Aiden Schoeman, Ava Agresti  Dohandrè Janse van Rensburg en Diaan van Brakel is verkies is tot die Vrystaat Atletiek span.…

PRG o19A Krieket – Veroorsaak groot opskudding

PRG o19A Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se o19A-krieket span het in die laaste kwartaal behoorlik tande gewys.PRG o19A Krieket het met meer as een skool wat bo hulle op…

Inter-school eSports – Curro hosts first tournament

Inter-school eSports. Curro eSports, is a leading provider of competitive gaming opportunities for young learners. Curro is proud to announce that it will be launching their first Curro Clash LAN…

Fleur du Cap awards – Curro Durbanville teacher awarded

Fleur du Cap awards. Deon van Zyl is a teacher at Curro Durbanville High School. Deon and Margit Meyer-Rödenbeck have been performing together for almost 16 years. Their children’s theatre…

Northern Districts Cricket – Treverton Prep boys make team

Northern Districts Cricket. Three boys of Treverton Prep boys made the u13 Northern Districts cricket team. Ross Townsend, Jeremy Braithwaite and Liam Saktu, made the u13 Northern Districts cricket team.…

Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms – Naudeville presteer

Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms. Kamehelo Moloke van Primêre Skool Naudeville het tydens die Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms puik presteer. Kamahelo is verkies tot die Vrystaat atletiekspan waar hy vanaf 2 tot 5…

HJS Krieket – HJS krieket vs Paarl Gimnasium

HJS Krieket. Hoër Jongenskool krieket-uitslae vanaf 24 Februarie tot 4 Maart teen Paarl Gimnasium en Fairmont High School. HJS krieket wen 11 wedstryde. Hoër Jongenskool Paarl o.14D vs Paarl Gimnasium…

SANESA – Curro Durbanville Equestrian competed

Sanesa. Juliet Venables, Grade 6 learner of Curro Durbanville Primary School, has completed her second Qualifier for 2023 at Sanesa (South African National Equestrian Schools Association) over this past weekend,…

Vrystaat Atletiekspan – William Goslett afrigter

Vrystaat Atletiekspan. Mnr. William Goslett van Primêre Skool Naudeville in Welkom is verkies tot afrigter wat die Vrystaat Atletiekspan. Hy sal verantwoordelik wees vir die afrigting van die gewigstoot en…

Interskole Tennis – HJS vs Paarl Gimnasium

Interskole Tennis. Hoër Jongenskool Paarl het Paarl Gimnasium die stryd aangesê tydens die interskole tennis wedstryde. HJS het egter besluit om alles in te sit in die wedstryde en het…

Redrock 100km Gravel Race – Witteberger eindig derde

Redrock 100km Gravel Race – Hoërskool Witteberg, Bethlehem leerder Franco van Heerden het aan die Redrock Graval Race deelgeneem.Dit is ‘n 100km fiets wedren en het die afgelope naweek plaasgevind.…

What is leadership – Curro Durbanville Primary School Council

What is leadership. Mr Flip Vorster (from True North Experiences) had an exciting training and development session with our Curro Council On Friday. Some of the topics he covered include:…

Gretha Wiid – Hoërskool Witteberg matrieks toegespreek

Gretha Wiid. Geïnspireer, gemotiveer en gereed vir die toekoms! Dit was die boodskap aan Hoërskool Witteberg se matrieks. Sy het hulle met die jaarlikse motiveringsaand kom toespreek en sommer net…

Gert Sibande distrik kampioenskap – Errie-atlete vaar uitstekend

Gert Sibande distrik kampioenskap – Atlete van Hoërskool Ermelo het uitstekend gevaar tydens die Gert Sibande distrik kampioenskap. Die Gert Sibande kampioenskap het op 25 Februarie plaasgevind. Die atlete wat…

Tennis – Curro’s CR van der Merwe Tennis Tournament

Tennis. Curro Durbanville High School’s annual CR van der Merwe Tennis Tournament drew to a close on Saturday. The participating schools fought hard for their final ranking. It was a…

Interhoër Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld skitter

Interhoër Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Goudveld, Welkom, se atlete het skitterende prestasies behaal tydens die Interhoër Atletiekkampioenskappe in Sasolburg, 3 en 4 Maart. Gouties atlete wat goud verower het: Gouties atlete wat…

Hoërskool Fichardtpark Beheerliggaam – Nuwe lid verkies

Hoërskool Fichardtpark Beheerliggaam. Hoërskool Fichardtpark verwelkom mnr Charl Burger wat verkies is tot die beheerliggaam van Hoërskool Fichardtpark. Fichies glo dat dit ‘n geseënde en verrykende ervaring sal wees en…

Interhoër Atletiekkampioenskappe – BVHS dra Kampioenkroon

Interhoër Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete doen dit weer! Bethehem Voortrekker is die Topskool tydens Vrystaat  Interhoër Atletiekkampioenskappe in Sasolburg. Talent. Toewyding. Topafrigters. Dit is die BVHS atlete se bestandele vir…

Netbal – Hoërskool Trio vs Potchefstroom Gimnasium

Netbal. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbalspanne het die naweek teen Potchefstroom Gimnasium netbal gespeel. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto’s verskaf

Trinity College Music exams – Curro Durbanville learners excel

Trinity College Music exams. Curro Durbanville Grade 8 learners Grace Lynch and Mia-Cecilia Kriel received 92% for their Trinity College of London Musical Theatre (Group) Grade 6 Exams. With their…

Fichardtpark Sportdag – JF Netbal presteer

Fichardtpark Sportdag. Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne het uitstekend gevaar tydens die afgelope naweek se Hoërskool Fichardtpark Sportdag. JF se netbalspanne het tien uit die volgende uitslae behaal: Fichardt Park…

Fichie Sportdag – Fichardtpark se 1ste rugbyspan brul hard

Fichie Sportdag. Fichies Leeus het gister gewys wie kan die hardste brul! Die eerste rugbyspan het op Saterdag, 4 Maart, tydens die Fichie Sportdag se hoofwedstryd, al die karakter en…

Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Grey Kollege skitter

Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Grey Kollege, Bloemfontein, se atlete het geskitter by die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg op 3 en 4 Maart. Ses-en-twintig atlete van Grey Kollege het aan die Vrystaat…

Career Exhibition – Curro Durbanville covered wide spectrum

Career Exhibition. Durro Durbanville hosted its annual Career Exhibition on 2 March. There were over 30 institutions in attendance, covering a wide spectrum of careers.  Learners had the opportunity to…

Aquelle Schools Athletic meet – Treverton excels

Aquelle Schools Athletic meet. Treverton College Athletics Team took part at the Aquelle Schools athletic meet in Pietermaritzburg on Wednesday members of the where 18 Schools competed. It was a…

Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Heilbron presteer

Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Heilbron se Laerskool atlete wat uitstekend presteer het by die Vrystaat atletiekbyeenkoms te Bloemfontein. Die Heilbron atlete wat presteer het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.facebook.com/HoerskoolHeilbron/ Foto’s verskaf

Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – SPS Brandfort presteer

Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Jurie J van Rensburg en Xander van Heerden van SPS Brandfort het aan die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Jurie het weggestap met ‘n goue medalje…