Netbal. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbalspanne het die naweek teen Potchefstroom Gimnasium netbal gespeel.
Die uitslae was as volg:
- 1ste span verloor 12-26
- 3de span 6-24
- 0/16A span 1-12
- 0/16B span 4-46
- 0/16C span 1-7
- 0/15A span 2-26
- 0/14A span 6-30
- 0/14B span 6-7
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf