NWU Prestige Sportreeks. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul hokkie- en tennisspanne wat die eerste wedstryde van NWU Prestige Sportreeks teen Hoër Volkskool Heidelberg op ’n hoogtepunt afgeskop het!
Die uitslae is as volg:
Dogtershokkie:
- o.14A Gimmies 6-0 Heidelberg
- o.14B Gimmies 4-2 Heidelberg
- o.15A Gimmies 6-0 Heidelberg
- o.15B Gimmies 3-0 Heidelberg
Seunshokkie:
- o.16A Gimmies 8-0 Heidelberg
- 1ste Gimmies 10-0 Heidelberg
Tennis:
- Seniors wen 33-30
- Juniors wen 53-10
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf