)
Cape Peninsula Cricket Week – St Charles College

Cape Peninsula Cricket Week. The Cape Peninsula Cricket Week is once again delivering top-class cricket action, with St Charles College U15A and 1st XI teams showcasing their skill and determination…

Interhoër Swemgala – Gimmies weer die Interhoër-wenners

Interhoër Swemgala. Potchefstroom Gimnasium is baie opgewonde omdat Gimmies weer die Interhoër swemgala wenners is. Gimmies is die beste swemskool, en die seuns- en meisiesspan is as die wenners gekroon.…

NWU Prestige Sportreeks – Potch Gimnasium vs Hoër Volkskool

NWU Prestige Sportreeks. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul hokkie- en tennisspanne wat die eerste wedstryde van NWU Prestige Sportreeks teen Hoër Volkskool Heidelberg op ’n hoogtepunt afgeskop het!…

Mnr & Mej Gimmie – Potchefstroom Gimnasium

Mnr & Mej Gimmie. Mnr & Mej Gimmie was weereens ’n aand om te onthou. Die deelnemers het almal pragtig gelyk! Brendan Peyper was die gaskunstenaar en het die verhoog…

African Junior Athletics Championship – Jahnie van Zyl presteer

African Junior Athletic Championship. Jahnie van Zyl, Graad 8 leerder van Potchefstroom Gimnasium, het aan die African Junior Athletics Championship, o.14-kampioenskap deelgeneem en puik presteer het. Jahnie het die Individual…

Allegretto IPE – Potchefstroom Gimnasium kunste skitter

Allegretto IPE. Die Kunste-personeel van Potchefstroom Gimnasium is trots op elke leerder wat bygedra het tot die wen van die toekenning as beste kultuurskool by die Allegretto IPE. Elke prys…