Klofies Inter ’23- Heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje
Klofies Inter ’23. Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope naweekby die Klofies Inter ’23 gasheer gespeel vir ‘n heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein. Dit was ‘n baie…
Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Curro Secunda
Seuns Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan en o.16 seuns hokkie span het Woensdag, 19 April, teen Curro Secunda te staan gekom. Die o.16-span se afronding tydens die vakansietoer was in…
Free State Radikale Redenaars – Eunice learner the winner
Free State Radikale Redenaars. Eunice High School is extremely proud of Vivienne van der Schyff. She who won the Free State Radikale Redenaars competition in the category Gr.8 Moedertaal: Oorredend…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die ware wingerdstok. Jesus is the True Vine.
La Rochelle Super Schools – Hoër Meisieskool Oranje presteer
La Rochelle Super Schools. Hoër Meisieskool Oranje se eerste netbalspan is nog ‘n trofee ryker. Die trofeekas by die skool is nog ‘n trofee ryker nadat die o.18A-netbalspan onlangs Hoër…
Vrystaat swemspan – Hoër Meisieskool Oranje in span
Vrystaat Swemspan. Sewe Oranjeniete, die meeste deur enige skool in die Vrystaat, is vir die Vrystaat Swemspan gekies. Hulle gaan die naweek aan die Nasionale Skolekampioenskap in Durban meeding. Oranje…
Tygerberg Kinderkoor – Durbanville Hoër- en Laerskool
Tygerberg Kinderkoor. Laerskool en Hoërskool Durbanville leerders gaan, as lede van die Tygerberg Kinderkoor, deelneem aan die Hull International Choir Competition. Die kompetisie vind vanaf 27 April tot 1 Mei.…
SA Platteland Krieket – Hoërskool Goudveld krieketspelers na Indië
SA Platteland Krieket. Gouties is baie trots op Hendro Boardman en Ruben Crous wat deel is van die SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Mash is deel van die afrigters van die…
Netbal – Hoërskool Trio vs Hoërskool Hentie Cilliers
Netbal. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbalspanne het kragte gemeet teen Hoërskool Hentie Cilliers van Virginia. Trio se spanne het uitstekend gespeel en sewe uit agt wedstryde gewen. Trio netbal…
World Dance Masters – Hoërskool Bellville na Kroasië
World Dance Masters. Vier Bellville-Leeus is gekies om Suid-Afrika in Mei in die 2023 DanceStar World Dance kompetisie in Kroasië te verteenwoordig. Die meisies, Rianka Coetzee, Inge Bokelmann, Jesika Camacho,…
Hoërskool Cradock – Multisport fasiliteit in gebruik geneem
Hoërskool Cradock. Hoërskool Cradock se dag het uiteindelik aangebreek. Daar was baie ure ingesit in hierdie projek en Hoërskool Cradock kan nou spog met n multisport fasiliteit. The school is…
KZN Midlands Youth Ballet – Zoe Sinclair dance in Cape Town
KZN Midlands Youth Ballet. Treverton Prep dancer, Zoe Sinclair, chosen to dance in KZN Midlands Youth Ballet with the Cape Town City Ballet. Zoe, a Preparatory School ballet dancer has…
World Book Day – St Charles College celebrate
World Book Day. In celebration of World Book Day, our Junior and Senior Primary School were invited to arrive on Friday dressed as their favourite book characters – and our…
Vrystaat OppieTongAf – BVHS leerders neem virtueel deel
Vrystaat OppiTongAf – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoërskool het die afgelope week aan die Vrystaat OppiTongAf deelgeneem. Hulle het virtueel aan die Vrystaat OppiTongAf Streeksuitdunne deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar.…
Protea Karatespan – Bethlehem Voortrekker leerders in span
Protea Karatespan. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, Nathan Helm en Josh Bezuidenhout is gekies vir die Protea Karatespan. Hulle gaan Suid-Afrika tydens die African Region South Championships vanaf…
Primêre Meisieskool Oranje – Top 10 akademiese presteerders
Primêre Meisieskool Oranje. Primêre Meisieskool Oranje maak hul top 10 akademiese presteerders bekend vir die eerste kwartaal. Hiermee die Eentjies, graad 4 tot 7 se top 10 presteerders. Graad 7…
ATKV DigiToneel Top 16 – Grey Kollege leerders in top 16
ATKV DigiToneel Top 16. ATKV DigiToneel Top 16 – Grey Kollege leerders in top 16. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/
ATKV- Redenaarskompetisie – Hoërskool Cradock
ATKV- Redenaarskompetisie. Ses van Hoërskool Cradock se leerders, Truby Willard, Almae Willard, Inneke van der Merwe, Richelle Jansen van Rensburg, Liané van der Walt, en Fatimah Bosch het aan die…
Voortrekkers – Kwaggas presteer in Presidentverkenner eksamen
Voortrekkers. Twee matriek leerders van Hoërskool Outeniqua, George Knell en Petro Marié Fourie het Maandag, 17 April 2023 die Presidentsverkenner eksamen van die Voortrekkers geskryf. George Knell slaag hierdie eksamen…
Oos-Vrystaat Hokkie – BVHS hokkiespelers in spanne
Oos-Vrystaat Hokkie. Een-en-veertig hokkiespeleres van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die Oos-Vrystaat hokkiespanne. Hierdie spanne het deurgedring na die Noord-Vrystaat hokkieproewe. Die Noord-Vrystaat Hokkiespanne word bekend gestel na afloop…
Akrobatiese Danse – Errie dans in glorie
Akrobatiese danse. Lana te Water, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, het 30 Maart aan die Akrobatiese danse afdeling deelgeneem by die Suid-Afrikaanse kampioenskap op die MSC Cruise. Die vaart was…
SA dans kampioenskap – Errie dans in glorie
SA dans Kampioenskap – Lana te Water van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die SA dans Kampioenskap op 30 Maart. Sy het aan die Dans Kampioenskap in die akrobatiese afdeling…
Award-winning School Choirs – Performing at PRG’s annual Bekoor
Award-winning School Choirs. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is proud to be hosting the 10th annual award-winning School Choirs at the Bekoor choir concert. It will take place on Wednesday, 3…
SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Fichies ontvang 19 medaljes
SA Skole Atletiek Kampioenskappe Tydens die afgelope SA Junior atletiekkampioenskappe in Pietermaritzburg en SA Skole Atletiek kampioenskappe in Germiston het die agtien atlete van Hoërskool Fichardtpark, wat in die bogenoemde…
SA Junior Ope Gholftoernooi – Lian Jansen van Rensburg skitter
SA Kids Junior Ope Gholftoernooi. Lian Jansen van Rensburg, leerder van Curro Langebaan, het Sondag aan die SA Kids Junior Ope Gholftoernooi deelgeneem. Die Junior Ope Gholftoernooi het by Boschenmeer,…
SA Atletiekspan – Hoërskool Fichardtpark atlete na Lusaka
SA Atletiekspan. Twee van Hoërskool Fichardtpark se atlete, Natasha Gertenbach en Cilethe Julies, is ingesluit in die SA Atletiekspan. Hierdie span neem vanaf 25 tot 27 April aan die Confederation…
TMED well done function – BVHS onderwysers beloon
TMED well done function. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is beloon tydens die TMED well done function. Die funksie is gehou op 24 Maart 2023. Verskeie personeel van BVHS het platinum en…
Augsburg Landbougimnasium – Laerskool maak Hoofleiers bekend
Augsburg Landbougimnasium – Die Laerskool van Augsburg, Clanwilliam, het hul Hoofseun en -dogter vir die tweede kwartaal bekendgemaak. Marko van Dyk is die Hoofseun en Roné Baard die Hoofdogter. Xandri…
Vrystaat Skole Swem – Grey Kollege na SA Skolekampioenskap
Vrystaat Skole Swemspan. Sewe swemmers van Grey Kollege is gekies vir die Vrystaat Skole Swem span. Hulle gaan komende naweek aan die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskap in Durban deelneem. Die deelnemers is…
MTB SA XCO Championship – Grey College at Thaba Trails
MTB SA XCO Championship. The second leg of the National MTB SA XCO Championship took place at Thaba Trails in Gauteng. Grey College learners, Adian Claassen, Ludwig du Toit and…
Rugby Liga – Grey Kollege Primêr wen 16 uit 17 wedstryde
Rugby Liga. Grey Kollege Primêr se Graad 1, o.9, o.11 en o.13 rugbyspanne het 17 April rugby liga wedstryde gespeel. Die manne het 16 uit 17 wedstryde gewen! Uitslae: Graad…
SA XCO Championships – Truida Kestel Laerskool presteer
SA XCO Championships. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Thaba Trails in Johannesburg deelgeneem op 15 en 16 April. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/…
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – Witteberg leerders ingesluit
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – 31 Hokkiespelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in die Oos-Vrystaat hokkiespan. Hulle het op 18 April deurgedring na die Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Die finale hokkiespanne sal binnekort…
Grand Traverse – Treverton College learners complete 250km hike
The Grand Traverse. Five learners of Treverton College, two matrics and three grade 11’s, have just completed the Drakensberg Grand Traverse. This is the toughest hike in South Africa which…
Filmit Festival – Starts with a bang at Suidoosterfees
Filmit Festival. It is with great excitement that Paul Roos Gymnasium announces the launch of the third annual Filmit Festival 2023. What is the Filit Festival? The Filmit Festival is…
Creston received the PMR – Africa Regional Diamond Arrow Award
Creston received the PMR. Creston College, a Curro Select School, received the PMR Africa Regional Diamond Arrow Award. This award is in recognition of being an Outstanding Educational Institution. Creston…
0/13 Netbal dorpsproewe – Xianique Joubert deur na finale proewe
0/13 Netbal dorpsproewe – Xianique Joubert van Laerskool Westwood, Boksburg het aan die 0/13 Netbal dorpsproewe deelgeneem. Sy het deurgedring na die uitdunrondte wat op 15 April plaasgevind het. Sy…
Erries Sport – Hoërskool Ermelo vs Curro Nelspruit
Erries Sport. Erries sport se rugby-, dogtershokkie-, en netbalspanne het 15 April wedstryde gespeel teen Curro Nelspruit. Die netbal-, dogtershokkie- en rugbyspanne het van die geleentheid gebruik gemaak om wedstryd-ervaring…
All Out War RCAFI – Keegan Keyser van Naudeville presteer
All Out War RCAFI. Keegan Keyser, graad 3 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 15 April deelgeneem aan die All Out War RCAFI (skopboks) toernooi in Potchefstroom. Keegan het…
Perdry – Leerders van Naudies het deelgeneem aan SANESA Q3
Perdry – Leerders van Primêre Skool Naudéville, Welkom het deelgeneem aan die SANESA Q3 perdry. Dit het plaasgevind vanaf 14-16 April in Bloemfontein by die perdry Equestrian Centre. Die volgende…
Oos-Kaap Netbal – Hoërskool Cradock leerders in span
Oos-Kaap Netbal. Ses leerders van Hoërskool Cradock is verkies vir OOS-KAAP Netbalspanne. Hulle gaan van 25 – 28 Junie aan die “All Ages” Interprovinsiale netbaltoernooi in Boksburg deelneem. Meer skolenuus:…
Lejweleputswa Hokkieproewe – Hoërskool Bothaville presteer
Lejweleputswa Hokkieproewe. Twee van Hoërskool Bothaville se hokkie dogters, Kyla du Toit en Nicky Pietersen de Andrade, het puik presteer tydens die Lejweleputswa Hokkieproewe. Kyla du Toit is gekies vir…
PRG vs Grey High – Paul Roos seëvier in verskeie kodes
PRG vs Grey High. Na ’n baie kompeterende naweek op verskeie vlakke en in verskeie kodes bleik dit dat Paul Roos Gimnasium wel die oorhand gehad. Dit was in meeste…
Geography – Grenville High School learning outside the classroom
Geography. Grade 11 Geography Learners of Grenville High School, Rustenburg, enjoyed a fun filled day of learning outside the classroom during their excursion to Magaliesberg Canopy Tours on Friday 14…
Noord-Gauteng Indoor Boogskiet – Pieter-Louis Pretorius skitter
Noord-Gauteng Indoor Boogskiet. Pieter-Louis Pretorius, `n Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Noord-Gauteng Indoor Boogskiet kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Pieter-Louis het uitstekend…
Witteberg Monoloogfees – Eerste monoloogfees suksesvol
Witteberg Monoloogfees. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se heel eerste Monoloogfees is op 13 en 14 April by Witteberg aangebied. Kinders regoor die Vrystaat en sover as Potchefstroom het hierdie geleentheid bygewoon.…
Margaret Pansegrouw Sportdag – Hoërskool Bellville presteer
Margaret Pansegrouw Sportdag. Hoërskool Bellville se meisies het hul harte uitgespeel by Hoërskool Bellville se Margaret Pansegrouw Sportdag vir hoërskole. Uitslae: Hoërskool Bellville 1ste Netbalspan O.19B O.19C O.17A O.17B O.16A…
Tennis – Primêre Skool Naudeville leerder presteer
Tennis. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville, het 15 April aan die Kloppers tennis toernooi deelgeneem. Hy het 8ste in die seuns onder 10 groep geeïndig. Meer skolenuus:…
Primêre Skool Naudeville – Raadvoorsitters verkies
Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville , Welkom, kondig met trots hul Raadvoorsitters vir die tweede kwartaal aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf
Interskole – Grey Kollege vs Hoërskool Outeniqua
Interskole. Die afgelope naweek was die geleentheid vir interskole tusse Grey Kollege van Bloemfontein en Hoërskool Outeniqua van George. Tydens die Interskole het sport geseëvier. Die volgende uitslae is behaal:…








