Walter van Hoërskool Ermelo presteer op perd se rug!
Tydens die naweek van 18-19 Mei 2018 het die Errie-ruiter, Walter van der Walt weereens presteer by die SANESA
Errie gekies vir Suid-Afrikaanse Polo Crosse-span
Rikus Cilliers, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, is na ‘n reeks proewe verkies tot die o/19-Suid Afrikaanse
Errie-ruiters presteer weer op perd se rug!
Tydens die naweek van 18-19 Mei 2018 het die ruiters van Hoërskool Ermelo weereens presteer by die SANESA
Hoërskool Langenhoven ruiters presteer
Mariechen Goedhals, ‘n graad 10-leerder en Carla Conradie, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het puik presteer tydens die Suid-Afrikaanse Saalperdkampioenskappe te Bloemfontein, wat vanaf 2 – 5…
Hoërskool Upington ruiters presteer by SA Nasionale Saalperd Kampioenskappe
Inge Wessels, Jessi Wessels en Toanita Strauss het onlangs deelgeneem aan die SA Nasionale Saalperd Kampioenskappe wat in Bloemfontein plaasgevind het vanaf 23 tot 28 April. Die Uppies het hulle…
Primêre Skool Worcester presteer in Arabier Kampioenskappe
Leerders van Primêre Skool Worcester presteer by Arabier Kampioenskappe in Parys
Leerders van Hoërskool Florida presteer by SANESA
Matthew Mortimer (links) en Chané Slabbert (regs) van Florries het Sondag, 18 Maart 2018 aan die SANESA
Emily Coleman, from Huguenot Primary in Wellington, excelled at SANESA
On 2 to 4 March 2018, Emily Coleman (grade 3) from Huguenot Primary in Wellington competed at the
EHS-Ruiter presteer!
Surika Struwig, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het die naweek van 17 en 18 Februarie 2018 aan die eerste SANESA Skole perdry kwalifiserende rondte deelgeneem in Badplaas. Sy het deelgeneem…
Dassie presteer tydens skou
Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het goed tydens Riversdal Landbouskou presteer. Sy verwerf 5 eerste plekke, een tweede plek en twee vierde plekke.…
Hoërskool Langenhoven skou goed
Die groepie Dasse het almal pragtig tydens die afgelope Riversdal Landbouskou, wat vanaf 14 – 17 Februarie 2018 plaasgevind het, presteer. Carla Conradie is die Reserwe Kampioen in die saalperd…
Uppies neem deel aan Hopetown Noord-Kaap Saalperd Streekskou
Die volgende leerders van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Hopetown Saalperd Streekskou: Inge Wessels Toanita Strauss Jessi Wessels Narike Hoft Die uitslae is as volg: Inge Wessels en haar…
Ruiterkuns is geen uitdaging vir Errie!
Die naweek van 16-18 Februarie 2018, het Margha Greyling van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die
Primêre Skool Worcester se leerders vaar goed in perdry
Die leerders van Worcester Primêre Skool, het aan die perdry SANESA deelgeneem en het die volgende
Uppie Ruiter kry Span vir Ruiterkuns
Die Noord Kaap het vanjaar weer `n goeie span gehad wat deelgeneem het aan die proewe. Daar was `n totaal van 47 ruiters wat deelgeneem het in die Driegang afdeling…
Jessi Wessels, Ruiterkuns Ruiter van Hoërskool Upington, kry Span
Jessi Wessels van Hoërskool Upington in die Noordkaap, is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Saalperd Proewe vanaf 25-27 Januarie 2018 in Parys vir…
Hoërskool Upington-ruiters se seisoen begin goed
Drie Uppies het deelgeneem aan die Upington Saalperd Streekskou wat plaas gevind het op 13 en 14 Oktober 2017 in Upington. Hulle is Toanita Strauss, Jessi Wessels en Inge Wessels.…
Liza Gerber van Hoërskool Langenhoven, ontvang Henstock trofee
Liza Gerber, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die skool se jaarlikse Erkenningsaand die Henstock trofee vir die beste prestasie in ‘n nie-skoolsport ontvang. Liza het nasionale…
Dassies sit stewig in saal
Zoë Heyns, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Rochelle Janse van Rensburg,
Hoërskool Langenhoven se ruiters presteer
Vier van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se ruiters het gedurende Oktober 2017 aan ‘n reeks
Ruiters hou Hoërskool Langenhoven se naam hoog
Leané Pottas, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Dehan Pottas, ‘n graad 8-leerder het vanaf 1-4 Oktober 2017 aan die Nasionale Jeugskou te Bathurst (Oos-Kaap) deelgeneem en…
Tanya Nortjé van Hoërskool Upington
Tanya Nortjé van Hoërskool Upington skitter by Western Mounted Games Tanya Nortjé, `n trotse leerder van Hoërskool Upington, het deelgeneem vir haar provinsie tydens die SAWMGA kampioenskappe. Die kompetisie is…
Margha Greyling van Erries gekies vir SANESA Mpumalanga A-span
Margha Greyling, graad 8 leerder van Hoërskool Ermelo , is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-span
St Andrews’s proud of their Senior Ezuestrian Team
Congratulations to the St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, Senior Equestrian Team who received
Worcester PS se leerders gekies vir die Sanesa Wes-Kaapspan
Leerders van die Primêre Skool Worcester is gekies vir die Sanesa Wes-Kaapspan.
Ané en Stefan van Deventer presteer
Ané en Stefan van Deventer, albei van die Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg presteer.  Ané van
Kate-Lyn van Staden compete in Sanesa Core League
Grade 8 pupil, Kate-Lyn van Staden, from Pietermaritzburg Girls’ High School has been selected to
Monika Viljoen van HS Robertson blink uit op Boerperd kampioenskappe
Baie geluk aan Monika Viljoen, ‘n leerder van Hoërskool Robertson wat op ‘n fantastiese
Caitlin Horn to represent Gauteng at Interprovincial Competition
Caitlin Horn, a grade 12 pupil at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, has been
Lila Theunissen – Vaulting (perdry gimnastiek)
Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua het aan die Wes-Kaap uitdunne, deelge-neem aan Vaulting (perdry gimnastiek). Sy kry 3 tweede plekke in die Graded Klasse O/14 en 3 eerste plekke in…









