)
Hoërskool Robertson Sportdag teen Hoërskool Montagu

Hoërskool Robertson sportspanne het op 8 Mei kragte gemeet teen Hoërskool Montagu. Dit was ‘n uitstekende sportdag waartydens Robbies gewys het dat hulle hul kant kan bring deur met talle…

Hoërskool Robertson Astro-baan geopen met tuiswedstryd

Hoërskool Robertson het hul eerste tuiswedstryd op hul astro-baan, waartydens die baan dan ook amptelik deur die huidige en vorige beheerliggaam asook die astro-baankomitee geopen is, gespeel. Hiermee spreek die…

Paarl Girls’ High Beyond Ability Netball Series

The first round of the GHS Beyond Ability Netball Series took place yesterday. Goeie netbal en sportmangees het geseëvier en Paarl Gimnasium het weggestap as die wenners. Baie geluk! Die…

Camps Bay High School excelled at WP Youth Squash Open

Camps Bay High School excelled at the WP Youth Squash Open that took place at WPCC this past weekend, with three of our learners flying our flag high and proudly…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se 1ste span Seuns Hokkiekaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste Seuns Hokkiespan, Wihan Ferreira, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “My naam…

Hoërskool DF Malan Netbal berei goed voor

DF se o.14, o.15 en o.17A-spanne het die vakansie, vanaf 28 April tot 1 Mei, aan ‘n toernooi by Paarl Gimnasium deelgeneem. Daar was verskeie spanne van die Wes-Kaap en…

Paul Roos leerder deur Swem SA genooi na SA Olimpiese proewe

Ruard van Renen van Paul Roos Gimnasium is deur Swem Suid-Afrika uitgenooi om saam met die PRG-afrigter, Keith Jansen, aan die SA Olimpiese proewe in Gqeberha (PE) van 6 tot…

Hoërskool DF Malan leerder presteer in Swem

Lana Janson (graad 12) het in April aan die SSA Westelike Provinsie Nasionale senior swemkampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. Sy het 1 goud (50m borslag), 2 silwer (100m en 200m borslag…

George Preparatory School learner excels in acrobatic sports

Lia Schmidt participated in acrobatic sports, level 6, the youngest in her level. She danced a 9.41 out of 9.8 and received her Western Cape Provincial colours. She will represent…

Hoërskool Strand Arende vlieg hoog by SA’s!

Foto: 480 kg meisies Hoërskool Strand het drie spanne gehad wat op 23-25 April aan die 2021 SA Junior Toutrekkampioenskappe te Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal deelgeneem het. Vanweë die…

Noord Suid/ North South “Man Of The Match”

Baie geluk aan Dillon Smith van Affies wat aangewys is as “Man of the Match”  Man of the Match is Jean Smith from Grey College  Man of the Match is…

Hoër Jongenskool Rugby vs Monnas

Baie geluk aan die speler van die wedstryd, Luca Ribbens van HJS se 1ste XV vs Monnas 34-18 Baie geluk aan ons 1stes, 2des en o/16A’s met ‘n uiters suksesvolle…

Hoër Landbouskool Oakdale Noord-Suid Rugbytoernooi

Die trui WAS wit… Philip Kleynhans van Oakdale is die speler van die wedstryd van die eerstespan se kragmeting teen Garsfontein en AJ van Vuuren is as speler van die…

Hoërskool DF Malan leerder presteer in Fietsry

Alec Coleské (gr 10) het Saterdag, 24 April, aan die Wes-Kaap fietsry tydtoets (TT) Kampioenskappe in Laingsburg deelgeneem. Hy moes ‘n afstand van 26km aflê en 1ste plek vir seuns…

Hoërskool Strand video oor sport

Is jy opgewonde oor sport wat weer kan begin? Klik gerus op die video.

Paul Roos Gymnasium results for Paarl Gymnasium Hockey Tournament

The Paul Roos u16C, u16B and u19C hockey teams took part in Paarl Gimnasium’s hockey tournaments and did extremely well against other schools’ A and B sides respectively. The results…

Hoërskool Durbanville Netbal-uitslae in Gauteng

Durbies se o14A & o16A Netbalspanne wat onoorwonne is in Gauteng Durbies Netbal-uitslae: o16A Netbalspan klop Oranje Meisies 36-10 o16A Netbalspan klop Helpmekaar Kollege 34-26 1ste Netbalspan klop Diamantveld 20-13…

Hoër Jongenskool Paarl Rugby vs Noordheuwel

Hoër Jongenskool Paarl is baie trots op Menó Barnard wat die “Man of the Match” was in Woensdag, 28 April, se wedstryd teen Noordheuwel. HJS se 1ste XV het die…

Hoër Jongenskool vs Noordheuwel Rugby

Baie geluk aan Louis Schlebusch van Hoër Jongenskool Paarl, wat die “Man of the Match” was in die wedstryd teen Noordheuwel. Die Seccies het die wedstryd met 64-5 gewen. Baie…

Paul Roos Gymnasium Hockey results at CPL Tournament

PRG Hockey Results: Cape Town Premier Hockey League – CPL tournament 23 – 26 April 2021: u/14A 1-0 win vs HJS; 0-4 loss vs Sacs; 2-0 win vs PRG B;…

Hoërskool DF Malan seuns-hokkiespanne speel in Paarl Gimnasium-hokkkietoernooi

Die volgende DF-seunsokkiespanne speel tans in die Paarl Gimnasium-hokkkietoernooi: o.18A, o.16A en B. SIEN VIDEO”S HIER ONDER

Paul Roos Gymnasium Cricket season comes to an end

Paul Roos Gymnasium’s cricket season has come to an end. Despite the impact of Covid19 and the challenges our cricket teams faced – we are proud of their enthusiasm and…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se Krieketkaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua, George, se 1ste Krieketspan, Ruben Groenewald, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Ek speel al krieket…

Hoër Landbouskool Oakdale presteer by SA Toutrek Kampioenskap

Baie geluk aan Oakdale se 560 kg A – en B-span. Die A-span het ‘n goue medalje en die B-span ‘n brons medalje verwerf. Oakdale is bitter trots op julle…

Hoërskool Strand Boland Muurbal-spelers

Elana Hay, Aneldi Morkel en Michelle Pretorius van Hoërskool Strand is in die Boland onder 19-muurbalspan opgeneem. Hulle gaan vanaf 24 – 27 April in Bloemfontein aan die SACF-toernooi (South…

Schools That Rock gesels met Hoër Landbouskool Oakdale se 1ste Rugbyspan se kaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om Oakdale se 1ste span rugbykaptein, Paul de Villiers, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Rugby was nog altyd…

Paul Roos Gimnasium se 1ste Tennisspan onstuitbaar by Gerrie Berner

Die Gerrie Berner Wissel Trofee is die PRG-wenspan:Agter vlnr: Carl Roothman (Kaptein), Ernst Gouws, Leonardo Sola, Johan van Wijk, Stephen Claassen en Swannie Swanepoel (Afrigter)Voor vlnr: Jake Downie en Willem de Waal Die…

Camps Bay learner breaks into SA top 15 at SA National Junior Squash Champs

Camps Bay High School Matric learner, Lochlan Williamson from Hout Bay continued his heroics on the squash court with another dazzling display on the national stage at the SA National…

Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi

Al was dit baie warm, was die Hoër Meisieskool Paarl o.18 Netbaldag ‘n groot sukses! Elke speler het haar hart uitgespeel. Baie geluk aan elke span wat deelgeneem het. Hoër…

Camps Bay High School learner finishes 1st in Waterski Competition

Mia Hyland in Grade 10 at Camps Bay High School competed in Vineyard Lake Skiing’s Autumn Tournament 2021 which took place in Stellenbosch last Saturday. The competition attracted top local…

Camps Bay High School learner punched way beyond her weight at the SA Surfski Championships

Camps Bay High School Grade 9 learner, Holly Smith from Hout Bay, punched way beyond her weight at the SA Surfski Championships held in Durban on 10 and 11 April.…

Hoërskool Robertson Gholfdag

Hoërskool Robertson se jaarlikse Gholfdag vind plaas op 18 September 2021. “Ons wil graag weer met u hande vat en saam u ons gholfdag ‘n groot sukses maak.” Die volgende…

Hoërskool Strand atlete presteer by ASA Kampioenskappe

Marli Botha en Christopher Smit is twee Arende wat hulle nie deur die Covid 19-ontwrigtinge laat onderkry het nie. By die afgelope ASA Kampioenskap in die Paarl het hulle deeglik…

Paarl Girls’ High learners to take part in SSA National Junior Swimming Championship

Agter vlnr: Kalynne Dowdle, Lica van Niekerk, Charné Fourie Middel vlnr: Mila Prinsloo, Lara Botha, Lucy le Roux Voor vlnr: Emma la Grange, Anika Hugo, Christine Bester Hoër Meisieskool Paarl…

Hoërskool DF Malan Atlete presteer tydens ASA Nasionale Atletiekkampioenskappe

Hoërskool DF Malan is baie trots op Megan Scholtz, Monja Theart en Kanya Pieterse wat die afgelope naweek die WP verteenwoordig het by die ASA Nasionale Atletiekkampioenskappe in die Paarl.…

Paul Roos Gymnasium Mountain Bike news

The inaugural Paul Roos Gymnasium XCO presented by Vuma, hosted on Saturday 10 April 2021, was the first XCO Provincial race of the 2021 season in the Western Cape and…

Hoër Jongenskool Paarl tennisspeler wen Winelands Grand Prix

William Zulch van Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope naweek die mansafdeling van die Winelands Grand Prix gewen. Hy het vir Luan Krige (oudstudent) in die finaal geklop. Hulle het…

Hoërskool Strand se jong toutrekkers skitter in kampioenskappe

AGTER vlnr: Zack Barnard, Francois Uys, Durand van Deventer, Hanré van Niekerk, Brendon van Rooyen MIDDEL vlnr: Clint Williams, Misha Goosen, Blaze Bosch; Louie Smit VOOR vlnr: Tiffany de Witt, Melissa de…

Hoërskool Robertson Atlete presteer by ASA-byeenkoms

Hesta Bruwer en Michelle Burger van Hoërskool Robertson het die naweek van 9 en 10 April aan die ASA-byeenkoms deelgeneem waar hulle Boland in hammergooi verteenwoordig het. Hesta Bruwer –…

Hoërskool Durbanville netbalspanne presteer

Hoërskool Durbanville se o14A en o15A netbaldogters het vandag aan die Hoër Meisieskool Paarl Netbaldag deelgeneem. Durbies se o14A wen 5 uit 6 van hul wedstryde en die o15A’s wen…

Hoërskool Durbanville Atleet presteer by SA Kampioenskappe

Baie geluk aan Mila Aucamp van Hoërskool Durbanville wat die WP verteenwoordig het in die semi-finaal van die dogters o16 400m by die SA Kampioenskappe. Sy hardloop in twee ouderdomsgroepe…

Worcester Gimnasium atlete verwerf Goud by ASA-byeenkoms

Die Bolandspan het gister goud verower by die Twizza ASA-byeenkoms in die 4 x 100 m-aflosse vir mans (o.18- en o.20-ouderdomsgroepe). Jivanno Melouw and Bradley Oliphant represented Worcester Gymnasium. “We…

Hoërskool DF Malan Premierspan Hokkieseuns

Hoërskool DF Malan kondig met trots hul premierspan hokkieseuns, Ruan Joubert, Christiaan Loots, Hendré du Buisson, André Venter, Andries Harmse, Dietrich Reingruber, Ethan Herbst, Francois Grobler (matriek 2020), Luhan Theart,…