Baie geluk aan Mila Aucamp van Hoërskool Durbanville wat die WP verteenwoordig het in die semi-finaal van die dogters o16 400m by die SA Kampioenskappe.
Sy hardloop in twee ouderdomsgroepe ouer en behaal ‘n algehele 12de plek. “Baie geluk Mila, ons is trots op jou!”
#TrotsDurbanvilleDurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-DurbiesHoërskool Durbanville HokkieHoërskool DurbanvilleDurbanville Old BoysHoërskool Durbanville ALUMNIHoërskool Durbanville Netbal
Foto verskaf