Hesta Bruwer en Michelle Burger van Hoërskool Robertson het die naweek van 9 en 10 April aan die ASA-byeenkoms deelgeneem waar hulle Boland in hammergooi verteenwoordig het.
Hesta Bruwer – 9de plek (o.18) – 44.50m
Michelle Burger – 6de plek (o.20) – 45.88m
Robbies is trots op julle!