)

Hoërskool Robertson presteer by WP-Boland Toutrek Kampioenskappe

Hoërskool Robertson het die afgelope naweek aan die WP-Boland Toutrek Kampioenskappe deelgeneem.

480kg A Dogters – 4de plek

560kg A Seuns – 2de plek (Silwer Medalje)

520kg A Gemeng – 1ste plek (Goue Medalje)

 Dit is ook eerste keer in die geskiedenis dat Hoërskool Robertson se leerders hierdie afdeling wen. Hulle ontvang Boland-kleure.

Die toutrekspanne neem op 23-24 April by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal deel aan die Suid-Afrikaanse Toutrekkampioenskappe.

Baie geluk met julle mooi prestasies. Julle maak Robbies baie trots.

Hou so aan!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal