William Zulch van Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope naweek die mansafdeling van die Winelands Grand Prix gewen.
Hy het vir Luan Krige (oudstudent) in die finaal geklop. Hulle het ook saam die mans dubbels gewen.
Ander uitslae: Frans-Willem van der Merwe – Seuns o/16 enkels – 4de; Emile vd Berg – Seuns o/16 enkels – 11de; Toit Malan Seuns o/14 – 3de en Seuns o/14 Dubbels – Wenner; Reinhardt Mostert – Seuns o/14 – 7de
Foto verskaf