Hoër Jongenskool Paarl is die Boland-Hoërskole Gholfkampioen vir 2021. Dylan Kayne is as die individuele wenner aangewys met John Rabie in die tweede plek. Hulle gaan aan die Nasionale gholftoernooi deelneem.

Baie geluk, manne!
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








