)
Leef heilig met jou vrou/ Honour your wife

Vandag vier ons Vrouedag. Kan ons ‘n vrou se waarde werklik meet? ‘n Vrou is ‘n Dogter, ‘n Moeder, ‘n Tuisteskepper, ‘n Versorger, ‘n Leier, ‘n Vriendin, ‘n Eggenote, ‘n…

Nico Malan oud-leerder Mej SA finalis

Jeanni Mulder, oud-leerder van Hoërskool Nico Malan, is aangewys as een van die 10 finaliste vir Mej SA 2021. Jeanni van Seepunt in Kaapstad is ‘n voltydse model en beskryf…

Laerskool Hendrik Louw leerder skitter in Toneel

Je-ani Swiegelaar het ‘n Graad 5-leerder van Laerskool Hendrik Louw van die Strand, Dianei Bekker, die afgelope twaalf maande gementor. Je-ani is ‘n bekende aktise van die televisie-sepie Binnelanders. Dianei…

FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors

Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…

Curro Durbanville matrics’ meaningful memories

Photo From the left: (Back) Andre Kotze and Ongeza Shabang (Front) Ashleigh Sykes, Kim Toerien, Emma Beckley, Mieke Stander, and Anneri de Villiers are seen here unboxing Curro Durbanville’s travelling…

Hoërskool Bredasdorp leerder skitter op kultuurgebied

Helena Kriel (gr9) van Hoërskool Bredasdorp is ‘n veelsydige leerder wat, ten spyte van die beperkings wat die Covid-pandemie meebring, op kultuurgebied haar heel beste gee. Sy het deurgedring na…

Vier Oakdale Rugbyspelers in SA 0/18 Elite Hoë Prestasiegroep

Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal spog vanjaar met nie minder nie as vier leerders wat ingesluit is in die SA 0/18 se Hoë Prestasiegroep. Paul de Villiers, Dian Heunis, Niel…

Drie Oud-Kwaggas verteenwoordig SA by 2020 Olimpiese Spele in Tokio

Op die foto VLNR, pryk Jo-Ané van Dyk (matriek 2015), Elroy Gelant (matriek 2004) en Bianca Buitendag (matriek 2011) Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op die drie oud-Kwaggas,…

Hoër Meisieskool Paarl Sokkieprojek – 320 pare sokkies afgelewer

Shana Kotze, die dryfveer agter Hoër Meisieskool Paarl se Sokkie Projek, het tydens die afgelope vakansie die 320 pare sokkies wat ingesamel is gaan aflewer by die Loxton sopkombuis. Thank…

Ex-boys from Point High School at Olympic Games

Point High School from Mossel Bay is extremely proud of ex-pupils, Llewellyn Whittaker and Johan Swanepoel who are part of the 2021 Olympic Games: Llewellyn Whittaker, Olympic Surf coach Tokyo…

Curro Serengeti Matric learners just received their ‘travelling yearbook’ project

Photo from left: Alicia Johnson (Deputy Head girl), Musa Makhusha (Deputy Head boy), Nivikar Ravinand (Head boy), and Maluta Netshipale (Head Girl) are seen here unboxing Curro Serengeti’s travelling box.…

Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement

Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…

Graad 12 Kwagga na Jnr Pluimbal Kampioenskappe

Baie geluk aan Johann Oberholzer van Hoërskool Outeniqua in George met sy puik pluimbal prestasie. Hy is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Interkontinentale Junior Kampioenskappe wat vanaf 27…

Hoër Landbouskool Boland ontvang Landboutegnologie opleiding

Schools That Rock berig oor Hoër Landbouskool Boland Die Hoër Landbouskool Boland se matrieks is besig met kettingsaagopleiding. Ten spyte van die yskoue, grys weer geniet hulle hierdie opleiding in…

Top 10 wenners van ATKV-DigiToneelkompetisie Video

Schools That Rock bring hiermee kort video-grepe van die Top-10 skole se leerders: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Hoërskool Tygerberg in Kaapstad,…

Paul Roos Learner SA U16 Open Chess Champion

Photo above: Alexander van der Merwe Schools That Rock reports on Paul Roos Gymnasium Chess Champion Alexander van der Merwe, a Grade 10 Paul Roos Gymnasium learner is the U16…

Hoërskool Montagu blink uit met twee Sprinkbokke

Foto: Rynhardt Elstadt (links) en Ronald Brown (regs). Schools That Rock berig oor Hoërskool Montagu se Springbokke. Monties is besonder trots op twee oud-leerders wat vir die Springbokke in aksie…

ATKV-DigiToneel se TOP 10 skitter op TV

Schools That Rock berig oor Tienertoneel Die ATKV-DigiToneelkompetisie mag dalk nog in sy kinderskoene staan, maar sy deelnemers is afgerond, kreatief en word nie deur die uitdagings van die samelewing…

Jan van Riebeeck skitter in Wiskunde

Schools That Rock berig oor Hoërskool Jan van Riebeeck se Wiskunde-boffins Baie geluk aan Peet Karsten van Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad met sy puik prestasie! Hy het die…

First ever Curro Cup Minecraft tournament a huge success

Schools That Rock Report on Curro’s first ever Cup Minecraft tournament After tough building battles which saw 29 teams going head-to-head, the winners of the first-ever Curro Cup Minecraft tournament…

Hoër Jongenskool Paarl rugbyspelers ingesluit in SA o.18-hoëprestasiegroep

Vier rugbyspelers van Paarl Boys’ High is ingesluit in die SA o.18-hoëprestasiegroep vir 2021. Hierdie groep sal Suid-Afrika in ‘n reeks van vier wedstryde in Tbilisi en Georgië gedurende Augustus…

DF Malan leerders skitter in Trinity en Unisa Musiekeksamens

Schools That Rock berig oor DF musiekleerders se prestasies Musiekleerders van me. M Nel en me. M. de Villiers het uitstekend gevaar in Trinity en Unisa Musiekeksamens. Die uitslae is soos volg:…

20 Schools in SA in run for Filmit movies

Schools That Rock report on movies for Filmit and Paul Roos Gymnasium 33 Schools from South Africa and 2 from Namibia entered 2-minute film pitches for the Filmit competition during…

Argief-en-Erfenisklub nuut by Hoërskool Jan van Riebeeck

Schools That Rock berig graag oor Hoërskool Jan van Riebeeck se nuwe en interessante Argief-en-Erfenisklub. Alhoewel Jan van Riebeeck tans 34 klubs het, het die skool besluit om nog ‘n…