)
St Andrew’s School for Girls Badminton

Congratulations to Caitlyn and Taniel Stroud from St Andrew’s School for Girls, who took part in the South African National Badminton Championships. Their team ended in bronze position at the…

St Andrew’s School for Girls pupil finalist in SASMT ensemble competition

Lin-Lin Liu, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls, Bedfortview, was finalist in SASMT ensemble competition, she received a distinction for violin at the Philip Moore competition,…

PHS SE LUGGEWEERSKUTS PRESTEER BY SA KAMPIOENSKAPPE!

Hoërskool Pietersburg het vanjaar ses skuts gehad wat aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het. Baie geluk aan Marze Becker, Hanrè Willemse, Shaune Otto, Johan Horn, Aiden Wiejters, en Alexander Swanepoel…

Hoërskool Pietersburg onderhoofseun 2019 Matrikulant van die jaar

Pieter Hoogenboezem word deur die skoolhoof van Hoërskool Pietersburg, Mnr Willie Schoeman gelukgewens. Pieter Hoogenboezem van Hoërskool Pietersburg is as vanjaar se Matrikulant van die jaar gekroon! Pieter is Hoërskool…

HOËRSKOOL PUNT LEERDERS PRESTEER BY ISF ESKOM EKSPO

Megan Baily, Anna-Maria Adreani en  Lunje Mengezeleli Drie van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se leerders het die afgelope vakansie aan die Nasionale ISF Eskom Ekspo in Johannesburg deelgeneem.  Lunje Mengezeleli het…

Hoërskool DF Malan presteer in Fietsry

Baie geluk aan die DFM-fietsryers wat die afgelope naweek in Brits aan die Spur MTB Interskole Ligafinaal deelgeneem het. Alec Coleské behaal 1ste plek o/14 seuns en Luca Ruwiel, 3de…

St Andrew’s School for Girls, learner excels in u14 Tennis Tournament

Congratulations to Tayla Wilmot, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls, for winning the u14 Gauteng North Super 8 Growthpoint Tennis Tournament. She also finished in 2nd…

Hoërskool Brackenfell Matriekafskeid 2019

Hoërskool Brackenfell se matrieks het behoorlik uitgehang tydens hul matriekafskeid verlede week!    

St Andrew’s School for Girls participated in East Rand Dance Festival

Congratulations to Daisy and Molly Stubbs, from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who recently participated in the East Rand Dance Festival. They won the trophy for their duet in…

Pietermaritzburg Girls’ High Sports Awards 2019

The top five sport achievers for 2019 at Pietermaritzburg Girls’ High School are (back, from left) Bongeka Mshengu (Service to Sport Award), Lukhanyo Nkonzo (Gia Cousins Trophy for achievement, sportsmanship…

Pietermaritzburg Girls’ High School participated in National Road and Safety Debate

Palesa Chiliza, Aaliyah Randeree, Ellezaé Moosa, Hannahn Tayler and Laikyn Tayler.  Five learners from Pietermaritzburg Girls’ High School returned from Johannesburg where they took part in the National Road and Safety Debate representing KwaZulu-Natal in…

Pietermaritzburg Girls’ High School 2020 leaders

From left: Alizwa Makabane (Head Peer Counsellor), Phiwokuhle Mzobe (Deputy Head Peer Counsellor), Paige Raw (Head Prefect), Keryn Thompson (Deputy Head Prefect), Rebecca Odell (Deputy Head Boarder Prefect) and Samukelo Mbatha…

Stulting Primary School goes on Field trip

Student Marco and a few learners after a mud puddle. Grade 6 learners of Stulting Primary School in Humansdorp, went on a field trip on 16 to 18 September at…

HOËRSKOOL OUTENIQUA VRL/ LEERDERRAAD VAN 2020

Voor vlnr: Louisa Campher, Alanis Meyer, Rhodé Ferreira, Wynand van der Vyver, Nathan Jansen, Minke Katzke, Lente Treurnich en Amy Wessels. Tweede ry vlnr: Kelsey Julies, Sonica Roux, Nikita Labuschagne,…

Hoërskool Outeniqua kies koshuisleiers

  Agter vlnr: Jani Schmidt, Yzanne Potgieter, Jana Colyn en Chanté le Roux Voor vlnr: Mev. Eygelaar, Izelle de Wet, Abigail Botha, Christine Houghton-Hawsley en Rohdé du Toit. Hoërskool Outeniqua…

Hoërskool Outeniqua bergfietsryers presteer by MTB skole Liga

Die Kwaggas het onlangs deelgeneem aan die Spur MTB skole liga. Hierdie was die laaste wedren van 4. Kwaggas het die liga gewen en het die afgelope September vakansie gaan…

Hoërskool Strand het ‘n uitstekende Kriekettoer

Die Hoërskool Strand se eerste krieketspan het vanjaar vir die agtste keer KFC se krieketfees in Mosselbaai bygewoon. Dit was beslis ook hul suksesvolste toer tot op hede. Vir die…

Hoërskool Outeniqua kies Hoofleiers vir 2020

Vlnr: Nikita Labuschagne (Onder-hoofdogter), Annika van Santen (Hoofdogter), Lucian Rossouw (Hoofseun) en Sven Africa (Onder-hoofseun). Hoërskool Outeniqua het hul hoofleiers vir 2020 bekend gemaak. Hulle is Lucian Rossouw (Hoofseun, Annika…

Hoër Jongenskool Rugbyspelers by SARU oefenkamp

‘n Paar van Hoër Jongenskool Paarl se o/16 en o/17 rugbyspelers het die afgelope week SARU se oefenkamp bygewoon. #boishaai #boishaairugby

Hoërskool Brackenfell leerder SA o/14 Pistoolkampioen 2019

Baie geluk aan Karin Fourie (Graad 8A1) van Hoërskool Brackenfell wat aangewys is as SA O/14 #PistoolKampioen2019. (384/19) #BrakkieTrots

Hoërskool DF Malan Blaasorkes terug uit Duitsland

Die DF-blaasorkes het pas van ‘n baie suksesvolle toer na hul gasheerskool, die Musikschule Hünstetten-Taunusstein in Duisland, teruggekeer. Laasgenoemde gaan DF Malan weer (27 September tot 4 Oktober) vir ‘n…

Last Schoolboy Cricket for 5 Unions

One can only begin to imagine the emotion. Cape Schools’ Cricket Week 2019 served as the last schoolboy cricket festival for five Union Grade 12 first XI players. Union thanks…

Maths exploration in 3D at Union High School

Teaching learners 3D maths is quite essential. Why? Because calculating area is necessary in many jobs and skills when learners become adults as well as later in maths schooling. Mrs…

Athletes to represent Union High at annual meet

The well-known Bestmed TAMS Superspar Madibaz Top 10 athletics meeting will take place at the Cradock Sports Stadium on Saturday, 5 October. The popular event will be hosted by Cradock…

Hoërskool Florida Matriekafskeid 2019

Hoërskool Florida het hul 2019 matriekafskeid met swier en elegansie aangebied!                      

St Andrew’s School for Girls excels at Samro National Music Competition

Congratulations to Tanya Zhu, grade 6, for winning the 3rd prize overall  with a bronze medal: piano category runner up prize and a prize for the best performance of a…

Hoërskool Duineveld verwelkom nuwe skoolhoof

Hoërskool Duineveld in Upington het onlangs hul nuwe skoolhoof, dr Albert Rooies Andrianatos verwelkom. Dr Andrianatos is getroud met Kristien en hulle het 3 kinders, Alek (13), Ina (10) en…

Hoërskool Kalahari Fietsry

Gert Noeth van Hoërskool Kalahari, is gekies vir die Noord-Kaap span vir die Spur Schools MTB League. Hierdie span neem 27 en 28 September aan die Naionale byeenkoms te Brits…

Stulting in harmonie…

Stulting se seniorkoor tydens die optreede, en mev. Karien du Plessis, skrywer van die “Humansdorplied” waarmee die seniorkoor die trofeë gewen het vir die Beste Afrikaanse liedjie. Laeskool Stulting se…

Stulting Primary Grade 3’s Celebrating Heritage Day!

The grade 3’s of Stulting Primary loved showing off their traditional wear. Heritage day is a day to celebrate the diversity in our country and what makes South Africa unique.…

Laerskool Stulting Sport- en Kultuurprysuitdeling

(Links) Birkita Holtzhausen is as Junior Kultuurwenner aangewys. By haar is Mev. Maryna Meyer (Kultuurhoof).  (Middel)  Bryan Katoo en Chrisna Sterley is onderskeidelik as Sportman en Sportvrou van die jaar…

Worcester Gimnasium Matriekafskeid

Worcester Gimnasium het die afgelope naweek hul matriekafskeid gevier.

HOËRSKOOL STRAND HOOFLEIERS VIR 2020

Vlnr: Paul Engelbrecht (Onderhoofseun), Jeandre Rossouw (hoofseun), Ané Braasch (hoofmeisie) en Mieke van der Merwe (onderhoofdogter).   Hoërskool Strand het hul nuwe hoofleiers vir 2020 aangewys. Die ouers het die geleentheid gekry om…

St Charles College 2019 Speech Night

From left to right – Mr Shaun Quin (Chairman of the Board), Mr Allen van Blerk (Principal), Jason Lazarov (2019 Dux), Kyle Reid (2019 Head Boy) and Mr Marc-Antoine Astier…

Hoërskool Brackenfell leerder Skole Sportman van 2019

Marx Meyer en sy trotse Pa, Mnr Meyer. Marx Meyer, Graad 11-leerder van die Hoërskool Brackenfell, is aangewys as die wenner van die Wes-Kaap Provinsie Sport Konfederasie se Skole Sportman…

Hoër Jongenskool ondersteun Karooboere-droogtefonds

Die leerders van die Hoër Jongenskool Paarl vier Braaidag met die oog op hulp aan die gemeenskap. Alle fondse wat op die 2019-braaidag met verkope van boerewors rolle ingesamel word,…

Hoër Jongenskool Matriekafskeid 2019

Hoër Jongenskool Paarl Matriekafskeid 2019 was ‘n spoggeleentheid !“Ons is baie trots op ons Boishaai-manne!” #boishaai #matriek2019 #matriekafskeid2019 Fotograaf: EJ Langner

GLENWOOD SEVENS RUGBY

The Interprovincial U17 Sevens Rugby Tournament kicks off today at the HT Pelatona Stadium in Welkom. Congratulations Nico Steyn (Form V) who has been named the Captain of The Sharks U17 Sevens…

GLENWOOD SOFTBALL

Glenwood High School would like to wish Tanner van Niekerk (Form VI) best of luck on his softball tour to the Netherlands that will take place from the 22nd of…

Hoërskool Oudtshoorn Hokkiespeler toer na Europa

Hier is Simon saam met span (agter sewende van regs). Simon Dilley, leerder van Hoërskool Oudtshoorn, is tydens die Arthur Johnson Hokkietoernooi sportweek in Mosselbaai gekies vir die Toernooispan. Die…

LOGOS Cancer Relay Team 2019

Meet the “LOGOS Cancer Relay Team 2019”  and their ring master Mr Chris.  They will be participating in Robertson this year to raise funds for this very worthy cause and…

Laerskool Vryburg: Nasionale Radikale redenaars

Baie geluk aan Inge Maritz wat deurgedring het na die Nasionale Radikale redenaars wat op 12 Oktober in Pretoria plaasvind. Sy gaan in die Gr. 4 Afrikaans Moedertaal afdeling deelneem.…

HOËRSKOOL VRYBURG: RADIKALE REDENAARS

Leerders van Hoërskool Vryburg, Nealin van der Merwe, HP Joubert, Simon van Heerden, Kgalalelo Ditire, Tarah Höll en Mariska Brits dring deur na die Landsfinaal, wat op 12 Oktober plaasvind…

HNS sportspesialis: atletiek oppad na ‘n wêreldbeker

Mnr. DP Badenhorst is op pad na ‘n wêreldbeker! Hy is baie opgewonde oor die geleentheid en sien uit om die SA atlete te ondersteun. Mnr. DP Badenhorst (Hoërskool Nelspruit-sportspesialis:…

ROBERTSON LOGOS SUPPORT BOKKE IN WORLD CUP

In exciting anticipation for the up and coming RUGBY WORLD CUP 2019, Logos staff and students are behind the BOKKE all the way…gooooooo BOKKE!!

NHS verloor Mpumalanga T-20 finaal met twee paaltjies

Jacques Vosloo (NHS Krieket) Die Mpumalanga T20-finaal tussen Hoërskool Nelspruit en Cambridge Academy van Witbank het Woensdag, 18 September, te Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Die Nellies het die loot gewen en…

Uppies Rugbyspelers verteenwoordig provinsie

Van links na regs:  TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks. Tydens die Junie/Julie vakansie het 16 van Hoërskool Upington se rugbyspelers die provinsie verteenwoordig by verskeie rugbyweke.…

KLK Opleidingswerkswinkel by Hoërskool Upington

Mnr. C. Wessels (SBL – Voorsitter) Mnr. G. March (Distriksdirekteur – NKOD), Mnr. H. Esau (Hoof Direkteur – NKOD), Mnr. J. Mapanka (Organiseerder van die Twinning program tussen ZFM en…

Laerskool Mooirivier skaakspeler in Tshwane A-Skaakspan

Dewald Coetsee, ‘n leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekies vir die Tshwane  A-span wat vanaf 3 tot 7 Januarie 2020 aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskap gaan deelneem. Baie geluk,…

Hoërskool Brackenfell leerders presteer in Toutrek

Hoërskool Brackenfell is supertrots op hul twee leerders wat deelgeneem het aan die Internasionale Toutrek Klub Kampioenskappe vanaf 26 tot 31 Augustus te Kuala Lumpur, Maleisië.   Aimee Coetzee en Jackie…