Vlnr: Nikita Labuschagne (Onder-hoofdogter), Annika van Santen (Hoofdogter), Lucian Rossouw (Hoofseun) en Sven Africa (Onder-hoofseun).
Hoërskool Outeniqua het hul hoofleiers vir 2020 bekend gemaak. Hulle is Lucian Rossouw (Hoofseun, Annika van Santen (Hoofdogter), Sven Africa (Onder-hoofseun) en Nikita Labuschagne (Onder-hoofdogter).
Baie geluk en sterkte met jul groot taak.