Agter vlnr: Jani Schmidt, Yzanne Potgieter, Jana Colyn en Chanté le Roux
Voor vlnr: Mev. Eygelaar, Izelle de Wet, Abigail Botha, Christine Houghton-Hawsley en Rohdé du Toit.
Hoërskool Outeniqua in George, het die leiers vir 2020 van Oompie Meyer koshuis bekend gemaak.
Baie sterkte met jul groot taak!