)
SADTA Ultimate Summer Challenge – HoĆ«rskool Fichardtpark

SADTA Ultimate Summer Challenge. Megan Muller, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die SADTA Free State Provincial Disco Dance & Ultimate Summer Challenge deelgeneem. Megan verwerf die volgende…

Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell

Senekal Redenaarsfees. Foto: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Alissa Pretorius, Nacah Bosch, AJ Pretorius, Franzelle van Zyl. Voor: Muller Bosch. Afwesig: Diwan Smit, Wian Smit en Emma Smit. Tien leerders van…

NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Ermelo

NWU Top 30 Atletiek. Die Errie-atlete het hul naam hoog gehou by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van HoĆ«rskool Ermelo het 11 en 12 Oktober aan die NWU…

Artistatue Nasionaal Finaal – Truida Kestell

Artistatue Nasionaal Finaal. Foto: Agter: Bester Grimbeek (gr2);  John Boshoff (gr4);  BianĆ© Hattingh (gr6);  Miah Grobbelaar (gr6);  Alissa Pretorius (gr6);  SunĆ© Strauss (gr6);  Deon van Zyl (gr7);  Heilene Meintjes (gr7); Lungi…

ATKV Digipraat – PrimĆŖre Skool Naudeville

ATKV Digipraat. Lenique Loggenberg, Graad 2 leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, het uitstekend presteer by die ATKV Digipraat. Sy is as een van die topsprekers aangewys. Lenique het…

Leiers 2025 – HoĆ«rskool De Aar

Leiers 2025. HoĆ«rskool De Aar het hul Leiers 2025, nuwe SR en Koshuisprefekte, aangekondig. Nuwe SR: Koshuisprefekte: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsda.co.za/ Foto’s verskaf

Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell

Oppie Tong Af. Die Truidjies se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Nasionale Finaal wat op 3 en 4 Oktober in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Kerssangdiens laat warm harte – HoĆ«rskool Ermelo

Kerssangdiens laat warm harte. Foto: Ruan Grobler en Wianke Cloete, Kultuurvoorsitters van 2025, wat aan stuur was van die geleentheid. Die jaarlikse Kerssangdiens van HoĆ«rskool Ermelo is deur die Kultuurvoorsitters…

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – HoĆ«rskool De Aar

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. HoĆ«rskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind. Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met…

Talent Africa Nasionale kompetisie – HoĆ«rskool Bastion

Talent Africa Nasionale kompetisie. Zihandri Lange, leerder van HoĆ«rskool Bastion in Roodepoort, het deelgeneem aan die akro-en dans kompetisie tydens die “Talent Africa” Nasionale kompetisie”. Sy het skitterend presteer en…

Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Huis Anton van Wyk Hoofleiers 2025: Huis Anton van Wyk Koshuisleiers 2025: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Akademiese toekennings 2024 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Akademiese toekennings 2024. Akademiese toekennings 2024 gemaak aan leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Sport en Kultuur toekennings – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Sport en Kultuur toekennings. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul Sport- en Kutuurpresteerders van 2024 aangekondig. JF Sportster van die jaar, 2024 JF Kultuurster van die jaar, 2024 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Hoofleiers en Leiers 2025 – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Hoofleiers en Leiers 2025. SekondĆŖre Meisieskool Oranje het hul Hoofleiers en Leiers 2025 aangekondig. Hoofleiers 2025 Skool- en Koshuis VRL’e 2025 Kultuurkapteine 2025 Sportkapteine Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf

Voetedag – HoĆ«rskool Strand

Voetedag – Die Graad 11’s van HoĆ«rskool Strand is nou amptelik die seniors van die skool. So word Voetedag dan gevier. HoĆ«rskool Strand se Graad 11’s, die matriekklas van 2025,…

2025 Prefect Body – Camps Bay High School

2025 Prefect Body. Following the Prefect Camp this past weekend, the Executive Team for the 2025 Prefect Body of Camps Bay High School was officially introduced at assembly this morning.…

North West Crosscountry Marathon – HoĆ«rskool Vryburg

North West Crosscountry Marathon. HoĆ«rskool Vryburg het die afgelope naweek aan die Northwest Crosscountry Marathon te Lekwena Gaan Wild Potchefstroom deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies:…

SA Championships Performing Arts – St Mary’s DSG Kloof

SA Championships Performing Arts. The St Mary’s DSG, Kloof Senior Primary girls took part in the SA Championships Performing Arts during the September holidays. St Mary’s is very proud of…

NC Tennis Masters – Eunice High School

NC Tennis Masters. Tamzin Mostert, Grade 9 learner of Eunice High School in Bloemfontein, is the U16 NC Tennis Masters winner! She is also a member of Eunice High School…

Swartbelt in Karate – HoĆ«rskool De Aar

Karateka Gradeer. HoĆ«rskool De Aar leerder, Rico van Heerden, het die afgelope naweek sy Swartbelt in Karate ontvang. Hy het ‘n Swartbelt-gradering in Virginia bygewoon. Daar het ook ‘n Gashuku…

Perennial basketball – Kearsney College vs Northwood

Perennial basketball. Photo: Kearsney’s Luca Borrageiro and James Hastings-Brown Kearsney College hosted perennial basketball powerhouse Northwood on Saturday in a large fixture with 20 teams playing over four age groups.…

Kovsies School Sport Stars – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Kovsies School Sport Stars. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool spog met 6 uit 32 nominasies vir die Kovsies School Sport Stars van die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Linden

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Linden se top-atlete het verlede week by die McArthur Atletiekstadion in Potchefstroom deelgeneem. Dit was die jaarlikse NWU Puk Top 30-atletiekbyeenkoms, teen van die beste…

Skoolleiers vir 2025 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Skoolleiers vir 2025. Foto: Mia Gericke en Emma Myburgh PrimĆŖre Meisieskool Oranje het hulle skoolleiers vir 2025 bekendgemaak. Emma Myburgh is verkies tot Hoofdogter en Mia Gericke tot Onderhoofdogter. Die…

NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter

NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het as algehele wenners by die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms in die C-Afdeling geĆ«indig. š——š—”š—š šŸ­ š——š—”š—š šŸ® š——š—”š—š šŸÆ Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

ASA atletiek ligabyeenkoms – Grey College Primary

ASA atletiek ligabyeenkoms. Tydens die eerste ASA atletiek ligabyeenkoms het drie atlete van Grey, Wiaan Bredenkamp, Reuben Smit en Eduan Booysen baie goed presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegeprimary.com/ Foto verskaf

Top 10 Water Polo – Kearsney College

Top 10 Water Polo. Kearsney had a historic weekend in the Top 10 tournament, claiming the overall trophy for the first time in 30 years, and finishing in the top…

Highest-capped Cricket player – Kearsney College

Highest-capped Cricket player. Another big milestone was reached this past weekend at Kearsney College. Ross Coetzee (captain) received his 100th cap for the 1st team cricket. He became the highest-capped…

Mental Maths – PrimĆŖre Skool Naudeville

Mental Maths. PrimĆŖre Skool Naudeville leerder, Carli Peuckert het vanaf 9 tot 11 Oktober aan die Graad 3 Mental Maths kompetisie deelgeneem in Bloemfontein. Carli het uitstekend presteer deur ‘n…

Akademiese prysuitdeling – Potchefstroom Gimnasium

Akademiese prysuitdeling. Gimmies het nog ’n spoggerige akademiese prysuitdeling agter die rug. Dit was vir Potchefstroom Gimnasium ’n groot voorreg om oud-Gimmie hoofmeisie, MariĆ«tta Kruger, as gasspreker te verwelkom. Om…

Valedictory and Crowning – Eunice High School

Valedictory and Crowning. Friday marked the last official day of the Grade 12s as they celebrated an emotional Valedictory ceremony. The Grade 11s were also crowned as the new leaders…

Awards Ceremony 2024 – Eunice High School

Awards Ceremony 2024. The annual Awards Ceremony of Eunice High School was a prestigious occasion. Not only the academic learners received recognition, but the talents of the sport, cultural and…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. To People belong the plans of the heart, but the answer of the tongue comes from the Lord. ‘n Mens kan sy voornemens hĆŖ, maar die…

Laerskool Prysuitdeling 2024 – Augsburg Landbougimnasium

Laerskool Prysuitdeling 2024. Dit is alweer daardie tyd van die jaar wanneer leerders kan spog met hul prestasies. Hiermee die presteerders van Laerskool Prysuitdeling 2024. Enkele hoogtepunte: Akademie: Top 3…

Eunice House Year-end – Eunice High School

Eunice House Year-end. Roll out the red carpet and welcome all the Eunice celebrities! Its time for the Eunice House Year-end function! The Eunice House boarders and staff members had…

Woodridge Stayers Water Polo – Kingswood College

Woodridge Stayers Water Polo. Kingswood College, Grahamstown, Girls 1st Water Polo team took the silver medal in the Woodridge Stayers Water Polo Tournament this weekend. Well done to Megan Sheard…

Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark o.15A teen Duineveld

Skole Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.15A krieketspan het gister, 11 Oktober die o.15A toerspan van HoĆ«rskool Duineveld, Upington, ontvang. Fichies boul eerste. Beste boulers: Fichies beperk Velties tot 72 almal…

SAWMGA en SANESA – HoĆ«rskool Ermelo

SAWMGA en SANESA. Die Erries het die afgelope vakansie Mpumalanga verteenwoordig by SAWMGA en SANESA Nasionale Kampioenskappe in Parys. Hierdie ruiters het beslis hulle merk gemaak! Hulle presteer as volg:…

Spoiings – HoĆ«rskool Ermelo spog weer

Spoiings. Jaarliks word ’n Spoiings gepubliseer by HoĆ«rskool Ermelo. Dit is ’n bundel wat die top Afrikaanse skryfstukke van graad 8- tot graad 12-leerders bevat. Dit is vir die leerders…

Celebrations Founder’s Day – Creston College

Celebrations Founder’s Day. Creston College, Oslo Beach KZN, celebrated their 28th Founders’ Day with a meaningful Assembly on Friday, 11 October. The event featured a flag-bearing procession with Kirsty Jackson…

Hoofleiers 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Hoofleiers 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul Hoofleiers 2025 aangewys: VRL 2025: Voorsitters VRL 2025 Onder-voorsitters Koshuis Hoofleiers 2025 Koshuis Onder-hoofleiers 2025 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Graad 12 Meriete Aand – HoĆ«rskool Die Wilgers

Graad 12 Meriete Aand. HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se Graad 12’s van 2024 het op verskeie vlakke presteer. Hulle is by die Graad 12 meriete aand vereer vir hulle harde…

Matric Committee 2025 – Pearson High School

Matric Committee 2025. Pearson High School, Gqeberha, proudly announced their newly elected Matric Committee 2025. They will be fulfilling an important role in assisting with the Junior Leadership programme, as…

Leiers 2025 – HoĆ«r Meisieskool La Rochelle

Leiers 2025. HoĆ«r Meisieskool La Rochelle, Paarl, het hul Leiers 2025 nl Senior Raad, Koshuisprefekte sowel as Graad 11 Senior Raad, Graad 10 en Graad 9 aangekondig. Gr.12 Senior Raad…

Head Leaders 2025 – Curro Nelspruit

Head Leaders 2025. Meet the newly appointed head leaders of Curro Nelspruit for 2025! “You’ve all worked incredibly hard and are more than deserving of these roles! Your leadership will…

Graad 12’s ontvang Streepbaadjies – HoĆ«rskool Ermelo

Graad 12’s ontvang Streepbaadjies. Foto: Elizma Swart en me Erna Schoeman met die oorhandiging van die Skoolbybel Graad 12’s ontvang Streepbaadjies. HoĆ«rskool Ermelo se jaarlikse Streepbaadjiesseremonie het op Maandag, 7…

Mini Krieketwedstryde – PrimĆŖre Skool Universitas

Mini Krieketwedstryde. Tjokkies se Graad 1 mini-krieketwedstryde het met hulle rondomtalie wedstryde afgeskop. Daar is nog twee weke om na uit te sien waar almal ā€˜n beurt gaan kry om…

Geografie en Lewenswetenskappe – Geref Skool Dirk Postma

Geografie en Lewenswetenskappe. Op 9 Oktober het die Graad 10, 11 en 12 leerders van die Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, wat Geografie en/of Lewenswetenskappe neem, op ‘n uitstappie na…

Huisleidster tradisie voortgesit – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Huisleidster tradisie voortgesit. Die Huisleidster tradisie word voortgesit by SekondĆŖre Meisieskool Oranje in 2025. Aanstaande jaar se 2 huisleidsters van Brebner sal ’n tradisie voortsit waarin iemand soos haar ousus…

Afrikaanse Ekspo – HoĆ«rskool Ermelo presteer

Afrikaanse Ekspo. Foto van links, Voor: An-EunĆ© van Niekerk, Sbongakonke Madela, Kara McKenzie, Melokuhle Mashabane; Agter: JF Mƶller, Mar-Louise Viljoen, Abigail Ekermans, Franco Gibbens Nege leerders van HoĆ«rskool Ermelo het…