)

Skoolleiers vir 2025 – Primêre Meisieskool Oranje

Skoolleiers vir 2025. Foto: Mia Gericke en Emma Myburgh

Primêre Meisieskool Oranje het hulle skoolleiers vir 2025 bekendgemaak.

Emma Myburgh is verkies tot Hoofdogter en Mia Gericke tot Onderhoofdogter.

Die volgende leerders is tot skoolleiers gekies:

  • Lilly-Rain Barratt
  • Imke Bekker
  • Milan Beukes
  • Adriana Burger
  • Amy Dormehl
  • Gabriella Forster
  • Livia Gutter
  • Kaylin Hanekom
  • Mia Jacobs
  • Amelie Loots
  • Zukiswa Ncokazi
  • Hestie Nel
  • Tatiana Oosthuizen
  • Inge Opperman
  • Milan Rehbock
  • Lily Schutte
  • Kaylin Seekoei
  • Wilmi Strauss
  • Munay Uys
  • Marié van Wyk en
  • Lisa Vivier
Skoolleiers vir 2025 - Primêre Meisieskool Oranje
2025 se Leiers – Primêre Meisieskool Oranje

Die volgende dogters is verkies tot koshuisleiers vir E le Rouxkoshuis.

Livia Gutter is verkies as Koshuishoofdogter en Wilmi Strauss as Koshuisonderhoofdogter.

Die volgende leerders is ook verkies tot koshuisleiers:

  • Berné Coetzer
  • Sonja-Marié de Wet
  • Nina Marais
  • Hestie Nel
  • Mia Rautenbach
  • Lily Schutte
  • Janie van Vuuren
  • Lisa Vivier
Skoolleiers vir 2025 - Primêre Meisieskool Oranje
Koshuisleiers vir 2025 – Primêre Meisieskool Oranje

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s Voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal