Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Goudveld se 1ste dogters hokkiespan kaptein, Mienke...
Vrystaat Netbalproewe. Vyf Netbalspelers van Laerskool Truida Kestell. Bethlehem, het gekwalifiseer vir die Vrystaat Netbalproewe wat op 30 April in...
Opedag. Die Truidjies het op Saterdag 20 April 2024 Opedag gehou! Die Graad R maats het die dag vreeslik geniet...
Gedagte vir die week. God oor nederigheid/ True Humility.
Paarl Gimnasium Inter-skole. Grey Kollege se rugbyspanne het die naweek teen Paarl Gimnasium kragte gemeet tydens die Paarl Gimnasium Inter-skole....
Vrystaat XCM Fietswedren. Veertien van Hoërskool Trio se fietsryers het aan die tweede Vrystaat XCM Fietswedren deelgeneem by Imla Gasteplaas...
Vrystaat Skole Rugby. Vyf seuns van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie Vrystaat Skole Rugby spanne....
Oos-Vrystaat Rugby. Dertien seuns van Hoërskool Reitz is ingesluit in die onderskeie proewe spanne van Oos-Vrystaat rugby. Die spelers neem...
Oos-Vrystaat Laerskole Rugby. Ses seuns van Hoërskool Reitz is opgeneem in die onderskeie spanne wat aan die Griffons proewe gaan...
Vrystaat Platteland Rugby. Nege seuns van Hoërskool SPS Brandfort is verkies vir die verskillende Vrystaat Platteland Rugby spanne. Onder 11:...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.