)
Curro Halala Cup – Curro Bloemfontein

Curro Halala Cup. Photo: Grey College won 4 – 2 on penalties after a tightly fought encounter against Moroko High School The first round of the Curro Halala Cup in…

Griffons Skole Rugbyspanne – Laerskool Truida Kestell

Griffons Skole Rugbyspanne. Vier rugbyspelers van Laerskool Truida Kestell is verkies tot die onderskeie Griffons rugbyspanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Bergfietsry. Tydens ‘n bergfietsry kompetisie tussen Grey Kollege se bergfietsspan en Affies se span het die twee skole mekaar uitgedaag. Die spanne het die afgelope naweek net buitekant Bloemfontein op…

Skole rugbyspanne – Primêre Skool Naudeville

Skole rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Nardus Cronje, Ulrich van Schalkwyk en Hanno van Jaarsveld, is ingesluit in onderskeie Griffons skole rugbyspanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville gimnaste presteer

Gimnastiek. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Hugo de Klerk, Taylene van Alphen en Eben Naude, het 17 Mei aan Bloemfontein se gimnastiek-kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Lees…

ATKV Semi-finaal – ATKV semi-finaal presteer

ATKV Semi-finaal. Foto: Gerhard Nel, Izandri Strydom, Heilene Meintjes, Limay Kriel, Leonelle van Niekerk en Rigardt Strydom. Vier senior en twee Junior debatspanne van Hoërskool Witteberg dring deur na die…

Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark presteer

Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark All Girls en Co-ed spanne het beide eerste plek verower gedurende die naweek. Die ‘partnerstunts‘- groepe het All Stars ‘n eerste plek en die Lions Nebula die…

Classic Clashes Netbal – Hoërskool Jim Fouché teen Sentraal

Classic Clashes Netbal. Tydens die Classic Clashes Netbal het Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Sentraal mekaar die stryd aangesê. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Southern Free State Hockey – Grey College

Southern Free State Hockey. Seven hockey players from Grey College are included in the u14A Southern Free State Hockey team. Eight hockey players from Grey are included in the Southern…

Griffons rugbyspanne – Hoërskool Goudveld

Griffons rugbyspanne. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom is opgeneem in die onderskeie Griffons rugbyspanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Laerskole tennistoernooi – Hoërskool Hoopstad

Laerskole tennis. Sumienke Wolfaardt, leerder van Hoërskool Hoopstad, het as deel van die Vrystaatspan aan ‘n laerskole tennistoernooi te Klerksdorp deelgeneem. Sumienke het uitstekende tennis gespeel en haar enkels, dubbels,…

Tweekamp en Driekamp – Hoërskool Jim Fouché

Tweekamp en Driekamp. Hoërskool Jim Fouché atleet, AJ Theron, het aan die Twee- en Driekampkampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het op 10 en 11 Mei by Bethlehem Voortrekker Hoërskool plaasgevind. AJ…

Griffons rugby proewe – Laerskool Truida Kestell

Griffons rugby proewe. Die Griffons rugby proewe vind die naweek in Welkom plaas Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

Ruitersport. Primêre Skool Naudeville ruiters het 10 en 11 Mei  aan ‘n SANESA kwalifiserende rondte ruitersport deelgeneem by Kimberley Equestrian Centre. Die ruiters het uitstekend gevaar. Core league:  Mia Best…

SA Country Schools squash – Grey College

SA Country Schools squash. Eight squash players from Grey College in Bloemfontein took part in the SA Country Schools Festival squash tournament. They represented Free State in their respective age…

Noord-Vrystaat hokkiespanne – Hoërskool Witteberg

Noord-Vrystaat hokkiespanne. Vier-en-twintig hokkiespelers van Hoërskool Witteberg is na afloop van die finale proewe gekies is vir onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto’s verskaf

Vrystaat skole netbalspanne – Hoërskool Witteberg

Vrystaat skole netbalspanne. Foto: Jané de Villiers, Kara du Toit, Ané Joubert, Mia Daacke, Kesia Nel, Judie Uys, Zoë Ellis, Lesedi, Bongi, Sonelle Jonker, Lené Labuschagne. Elf talentvolle netbaldogters van…

Amanda Coetzer-tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer-tennistoernooi. Foto: Heinrich Willemse (afrigter), Mariaana Spamer, Mieke le Roux, Yana Olivier, Inge Ferreira, mev. Klink (skoolhoof). Tydens die Amanda Coetzer-tennistoernooi was Oranje Meisieskool se o.15A’s die 4de keer…

Amanda Coetzer Tennistrofee – Hoër Meisieskool Bloemhof

Amanda Coetzer Tennistrofee. Foto: Bloemhof se tennisspan met hul afrigter, Marc van der Merwe. Die Amanda Coetzer-tennistrofee sal vanjaar na Stellenbosch terugkeer… want Bloemhof speel teen hul susterskool Rhenish Girls…

Skolerugby – BVHS teen Hoërskool Hentie Cilliers

Skolerugby. Verskeie rugbyspanne van Bethlehem Voortrekker Hoërsckool het vandag, 10 Mei, kragte gemeet teen Hoërskool Hentie Cilliers in skolerugby wedstryde. Uitslae: BVHS teen Henties BVHS teen New Horizon A Halftyd…

Mnr en Mej BVHS – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Mnr en Mej BVHS. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die finaliste vir Mnr en Mej BVHS bekend gemaak vir 2025. Die volgende wenners is gekroon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

Protea Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark

Protea Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark se drie Protea Cheerleaders, Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux het in Orlando, Florida, VSA by die Wêreldkampioenskappe presteer. Die spanne se prestasies: Meer…

1ste senior Protea-krieketspeler – Sekondêre Meisieskool Oranje

1ste senior Protea-krieketspeler. Miané Smit (matriek 2023) het geskiedenis gemaak deur Oranje se 1ste senior Protea-krieketspeler te word. Sy het Woensdag haar buiging teen Indië in ‘n driehoekige reeks in…

Vrystaat XCC en XCO – Hoërskool Witteberg fietsryers presteer

Vrystaat XCC en XCO. Hoërskool Witteberg se fietsryspan het verlede naweek uitsonderlike prestasies behaal tydens die Vrystaat XCC en XCO kompetisie in Bethlehem. Uitslae behaal XCC Vrydag: Uitslae behaal 𝗫𝗖𝗢…

Lejweleputswa Netbal spanne – Welkom Gimnasium Skool

Lejweleputswa Netbal spanne. Sestien netbalspelers van Welkom Gimnasium Skool is ingesluit in verskeie Lejweleputswa Netbal spanne. Hulle sal deelneem aan die Vrystaat proewe wat in Bloemfontein plaasvind. Lees meer skolenuus:…

Free State MTB Championships – Grey College showed skill

Free State MTB Championships. Photo: Christopher Mitton (far right) and Josh Mostert (second from right). Grey College grade 9 learner, Josh Mostert finished 5th in the U16 category of the…

Noord-Vrystaat Hokkiespanne – Hoërskool Goudveld

Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Sewe-en-dertig hokkiespelers van Hoërskool Goudveld is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Free State DTMA uitslae – Hoërskool Sentraal

Free State DTMA uitslae. Alet-Catherine de Hart, leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het aan die Dance Talent and Model Association kompetisie deelgeneem en skitterend presteer met vier eerste plekke.…

SA Skole pluimbal-kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

SA Skole pluimbal-kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se twee pluimbalspanne het by die SA Skole Pluimbal-kampioenskappe deelgeneem. Beide spanne het tweede in hulle groep geëindig, maar het ongelukkig verloor in die…

Wildeklawer Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer Netbaltoernooi. Die o.13A netbalspan van Primêre Meisieskool Oranje het vanaf 23 tot 26 April aan die Wildeklawer netbaltoernooi deelgeneem in Kimberley. In die uitspeel rondtes het die span 7…

Skole Netballiga – Sekondêre Meisieskool Oranje teen Sentraal

Skole Netballiga. Sekondêre Meisieskool Oranje se netbalspanne het teen Hoërskool Sentraal se spanne meegeding in Skole Netballiga wedstryde. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf

SA Cup-Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Fichardtpark

SA Cup-Gimnastiekkompetisie. Klarise Ribeiro, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Cup-Gimnastiekkompetisie deelgeneem. Slegs die top 16 gimnaste in Suid-Afrika – van alle ouderdomme…

Trompoppies – Primêre Skool Naudeville presteer

Trompoppies. Primêre Skool Naudeville van Welkom het die afgelope naweek ‘n tweede plek behaal by die FDDCMFS Trompoppies kompetisie in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Robday Bergsig Sporttoernooi – Hoërskool Jim Fouché

Robday Bergsig Sporttoernooi. JF het deelgeneem aan die Robday Bergsig Sporttoernooi. Die 1ste netbalspan het ses wedstryde gespeel en onoorwonne weggestap. Die meisies het gewys wat in hulle steek tydens…

Free State Dance Awards – Welkom Volkskool leerders presteer

Free State Dance Awards. Twee leerders van Welkom Volkskool, Zoë Penn en Leila Maritz, is gekies as finaliste vir die Free State Dance Awards finaal wat Saterdag, 10 Mei in…

DTMA Dance competition – Welkom Volkskool leerder presteer

DTMA Dance competition. Isabella Boone het deelgeneem aan die DTMA Dance competition gedurende die afgelope naweek. Sy verower Vrystaat Kleure in Ballet en Moderne danse in die groep-katogorie en dring…

Nasionale Junior-swemkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale Junior-swemkampioenskap. Leandi Prinsloo, leerder van Oranje Meisieskool in Bloemfontein se medalje-oorwinnings duur voort. Sy het 2 medaljes op die Nasionale Junior-swemkampioenskap in Kaapstad verower. Verder was sy 2de in…

Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne – Laerskool Truida Kestell

Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Twee o.12 en twee o.13 hokkiespelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Lumari van Rooyen en Maya Wessels is…

Wildeklawer-toernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer-toernooi. Die o.19A-netbalspan van Oranje Meisieskool het met ’n puik terugvegpoging vyfde by die Wildeklawer-toernooi geëindig. Ná 2 verloor-wedstryde op dag 1, het hulle hul oorblywende 5 wedstryde gewen. Dit…

Girls Hockey Challenge – Sekondêre Meisieskool Oranje

Girls Hockey Challenge. Oranje Meisieskool Graad 9 leerder, Dané Janse van Vuuren, is Saterdag as die Doelwagter van die Toernooi in die Girls Hockey Challenge in die Paarl aangewys. Dané…

Wildeklawer 2025 Hokkie – Hoërskool Sentraal wenners

Wildeklawer 2025 Hokkie. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se 1ste span seuns hokkie het gister, 3 Mei, in die finaal van die Wildeklawer 2025 Hokkie, Hoërskool Noord-Kaap die stryd aangesê. Die telling…

All Girls’ Festival 2025 – Eunice High School

All Girls’ Festival 2025. A great day of quality sport by 22 schools at the annual All Girls’ Festival 2025, hosted by Wynberg Girls’ High School. Eunice’s 1st Team Hockey…

Robday Bergsig Sport Festival – Hoërskool Jim Fouché skitter

Robday Bergsig Sport Festival. Hoërskool Jim Fouché se eerstespanne in hokkie, netbal en rugby het geseëvier in al hul wedstryde op dag 1 van die Robday Bergsig Sport Festival in…

National All Girls’ Festival – Oranje Meisieskool weer wenners

National All Girls’ Festival. Die 1ste tennisspan van Oranje Meisieskool het die 4de jaar agtereenvolgens (en die 10de uit die laaste 11 keer) die National All Girls’ Festival in Kaapstad…

SA Junior Nasionale Swemkampioenskap – Grey Kollege presteer

SA Junior Nasionale Kampioenskap. Grey Kollege se talentvolle swemmers het besonders goed presteer by die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale Swemkampioenskap. Hul toewyding en volharding het werklik resultate gelewer. Grey Kollege is…

Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool Jim Fouché

Suid-Vrystaat Hokkie. Drie seuns-hokkiespelers van Primêre Skool Jim Fouché, Jahaziël van Wyk o.13A, Chayton Beans o.13B en Cayleb Johns o.12B is onderskeidelik vir die Suid-Vrystaat Hokkiespanne gekies. Lees meer skolenuus:…

Vrystaat Bokkie Hokkiespan – Primêre Skool Jim Fouché

Hokkie Bokkieweek. Vier o.14 hokkiespelers van Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, Juane van Huysteen, Amy Bolton, Laura Pitout en Zariné Texaira, is gekies vir die o.14 Vrystaat Bokkie Hokkiespan.…

Suid-Vrystaat Hokkiespanne – JF hokkiespelers in spanne

Suid-Vrystaat Hokkiespanne. Veertien hokkiespelers van Hoërskool JIm Fouché in Bloemfontein is vir verskeie Suid-Vrystaat hokkiespanne gekies. Dogters: Seuns: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Rumé Burger SA Kampioen – Sekondêre Meisieskool Oranje

Rumé Burger SA Kampioen. Sekondêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het rede om te te spog met Rumé Burger, SA kampioen. Toe Rumé Burger verlede week op die Senior Nasionale Atletiekkampioenskap 2…

Provincial School Hockey teams – Trio High School

Provincial School Hockey teams. Foto, voor: Lesedi Matseliso, Agter: Amo Dumane, Jandré Spies, Ivan de Bruyn, Georgio du Plessis Forty two hockey players from Trio High School, Kroonstad, are included…